'G'n reëls in liefde, oorlog en sêrrie'

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 28 авг 2014
  • Die vyf lede van die a capella-sangroep Navi Redd stap al 'n lang pad met sêr. Hulle het self aan sêr deelgeneem, die nasionale eindronde beoordeel en ook al by dié geleentheid opgetree. Hulle deel so 'n bietjie wysheid met vanjaar se finaliste

Комментарии •