Это видео недоступно.
Сожалеем об этом.

ADAM - Dis Al Wat Ek Het

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 9 июн 2017
  • Music video by ADAM performing Dis Al Wat Ek Het. (C) 2017 Luisternet Musiek/Universal Music
    vevo.ly/DufXeF

Комментарии • 45

  • @leonardfourie5221
    @leonardfourie5221 11 месяцев назад +2

    Ek luister nogseeds (2023)

  • @edithmaurice5409
    @edithmaurice5409 4 года назад +3

    Love the song... Change is Good van Normal Boereliedtjies...... wat almal dieselfde klink met up tempo rock beats. Great Job guys!!!

  • @marvinpienaar6780
    @marvinpienaar6780 3 года назад +2

    Die song lewe😗

  • @thusneldaaraes9845
    @thusneldaaraes9845 7 лет назад +11

    Maal oor die liedjie. Van die eerste dag wat ek dit gehoor by Swakopmund Show.❤❤❤

  • @nicholasmeiring5692
    @nicholasmeiring5692 3 года назад +3

    Een van die beste jazz songs yet.

  • @wilmanel
    @wilmanel 7 лет назад +6

    Ek raak nooit moeg om na hierdie awesome liedjie te luister nie

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 года назад +1

    So n spesiale liedjie so mooi...

  • @charissaduplessis5364
    @charissaduplessis5364 6 лет назад +3

    Julle is so mooi en love die song

  • @Zeldiebokkie
    @Zeldiebokkie 6 лет назад +5

    Awesome Adam! Kyle, great om jou deel van die band te hê!

  • @astrid8600
    @astrid8600 5 лет назад +2

    Wow,dis n awesome liedjie..ek.love dit

  • @gertruidajonathan1192
    @gertruidajonathan1192 6 лет назад +2

    Pragtig... Hou van Di song

  • @etruscanetwork
    @etruscanetwork 6 лет назад +4

    KOEL! EK LEER AFRIKAANS!

  • @magdalenakeyster4382
    @magdalenakeyster4382 2 года назад

    Mal hier oor🥰🤞

  • @nathangray1666
    @nathangray1666 6 лет назад +3

    Love ADAM:

  • @ingridswem8114
    @ingridswem8114 Год назад

    Beautiful mak lat my hart vinning klop❤

  • @melissatheunisen9631
    @melissatheunisen9631 6 лет назад +3

    Dit is n Awsome song love dit

  • @thandilelucas1445
    @thandilelucas1445 6 лет назад +2

    Beautiful song ❤

  • @christinejameson650
    @christinejameson650 7 лет назад +10

    Pragtig....awesome liedjie. WOW Adam!

  • @renedrury8100
    @renedrury8100 7 лет назад +6

    love dit !

  • @delanieoosthuizen6535
    @delanieoosthuizen6535 6 лет назад +2

    Baie mooi liedjie

  • @miankewilden6756
    @miankewilden6756 6 лет назад +2

    Love dit

  • @MrKaaskrul
    @MrKaaskrul 7 лет назад +4

    Netjies ADAM goeie werk...

  • @jeanettegerber4467
    @jeanettegerber4467 3 года назад +1

    Mal hieroor!!!

  • @chenecooper7453
    @chenecooper7453 6 лет назад +2

    Love dit! Love dit en love dit! :)

  • @mauritsdarlow6889
    @mauritsdarlow6889 7 лет назад +4

    'n Baie lekker liedjie.

  • @nicky8790
    @nicky8790 7 лет назад +3

    wow dis mooi

  • @el-mariewilken7254
    @el-mariewilken7254 7 лет назад +5

    ❄️💙

  • @renolinnolybvansensie2029
    @renolinnolybvansensie2029 3 года назад

    Pragtig vir ñ couples

  • @manda6068
    @manda6068 2 года назад

    Mangy nfyfdkjvsjshcejejvwvebrnfntdhgf🛄

  • @jaychen2731
    @jaychen2731 5 лет назад +4

    Ek wou kasteel met my kaalhande bou
    Ek wou ń Superman wees net vir jou
    Toe kom ek agter jy wil my net laat vertrou en liefde gee en styf vas kan hou
    Dis al wat ek het (het)
    Om vir jou te gee
    Dis al wat ek het (het)
    Om met jou te deel
    Jy sê dis net net net wat jy soek in ń ou
    Dis al wat ek het
    Om te gee vir jou
    Dis al wat ek het
    Om te gee vir jou
    Onthou jy toe ek gesê het vir jou
    Jy verdien meer as wat ek kan gee vir jou
    Toe kom ek agter jy wil ń toekoms kan bou
    Saam met iemand wat jou styf vas kan hou
    Dis al wat ek het (het)
    Om vir jou te gee
    Dis al wat ek het (het)
    Om met jou te deel
    Jy sê dis net net net wat jy soek in ń ou
    Dis al wat ek het
    Om te gee vir jou
    Dis al wat ek het
    Om te gee vir jou
    Ek wou my alles
    Gee net vir jou
    Jy soek net iemand
    Om jou vas te hou
    Dis al wat ek het
    Om vir jou te gee
    Dis al wat ek het
    Om met jou te deel
    Dis al wat ek het
    Om vir jou te gee
    Dis al wat ek het
    Om met jou te deel
    Jy sê dis net net net wat jy soek in ń ou
    Dis al wat ek het
    Om te gee vir jou
    Dis al wat ek het
    Om te gee vir jou
    Dis al wat ek het
    Om te gee vir jou

    • @lenrocoraf3709
      @lenrocoraf3709 4 года назад

      Dankie dankie dankie duisende! RUclips kort meer lirike publiseerders soos jy💕

  • @rashaandekoker472
    @rashaandekoker472 4 года назад +1

    Baie leke song🤪🤪

  • @rowenapetro7854
    @rowenapetro7854 6 лет назад +2

    Is daai Olivia ?

  • @14lourens
    @14lourens 6 лет назад +4

    Jy bedoel dis al wat jy gesteel het? Hahaha John Mayer - Waiting on the world to Change

    • @BrendinDP
      @BrendinDP 5 лет назад

      en ongelukkig som dit ons hele industrie op

    • @chenejansen3592
      @chenejansen3592 3 года назад

      ja jy is reg! haha

  • @jacquesduplessis7318
    @jacquesduplessis7318 5 лет назад +2

    Is daai Olivia, en Nathan van 7 de laan???

  • @christiansnyman1926
    @christiansnyman1926 6 лет назад +2

    M

  • @sannehol6942
    @sannehol6942 6 лет назад +1

    Is this south-africans