Molly en Wors (1 Julie)
HTML-код
- Опубликовано: 8 фев 2025
- Die manne word op 'n ongewone manier geroep vir ontbyt - met 'n vuvuzela! Ouma Ella daag op met 'n tas... Sy vertel dat sy haar woonstel vir 'n klomp Spanjaarde uitverhuur het en dat sy vir so 'n week of wat by Molly hulle kom bly. Molly gryp die drank in die kas....
Hulle Afrikaanse uitdrukkings is epic!!! Die beste Afrikaanse komedie , ‘n goeie lag is die beste tonic!
Ek hou baie van Molly en Wors dis so snaaks
Ek love Molly en worse😂😂😂😂🎉😅😅
Love Blabsie
Awe
Awe
Hier kom Pyn in die popo Skoonma.
haha funny