Mooiloop! 3 - Episode 5: Bredasdorp (cont)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 10 сен 2024

Комментарии • 2

  • @andriesmaritz2055
    @andriesmaritz2055 2 года назад

    Dis 10 Des. 2021 en ek bly nou in New Zealand: Het sopas die episodes van Bredasdorp gekyk en dankie daarvoor. In die 1990's het ek die destydse dubbelverdieping-Victoriaanse RooiGranaat-gebou wat vervalle was gekoop en herstel. Ook voorgestel dat die KaapsHollandse-styl muurtjie om die tuingedeelte wat nou die Bredasdorp Plein is by te voeg en ek is baie bly dit is so mooi gedoen. Was ook fantasties om tannie Hannah Giliomee en die ander daar te sien. Beste wense en Mooiloop van Dr Andries Maritz.

  • @alexhill8150
    @alexhill8150 4 года назад

    Definitely a town I would like to visit a 2nd time, to take in more than just the churches next time