Jack Parow ft. Loki Rothman - Altyd op Vakansie
HTML-код
- Опубликовано: 20 окт 2024
- "Altyd Op Vakansie" is the theme song and new summer hit written by Jack Parow and Loki Rothman for the hilarious new Afrikaans romantic comedy by Boondogle Films, "Kaalgat Karel”, which will be released in cinemas nationwide on 12 February 2021.
Director/DOP/Editor: Michael Carter
Camera Assistant: Abigael Thompson
Producers: Meg Rickards & Paul Egan
Great to hear new stuff from Jack during the plague times. Another Banger of a song from the man just spews them out.
Wat is n desember vakansie sonder n Parow treffertjie👌
Geweldig hoe ik je begrijp! Groeten uit belgië
Love Jack Parow, Hopefully you'll comeback to London when everything's cleared up!
Do you understand afrikaans 😂
@@shaneldashwood9820 Do you understand Russian???
@Cazz Strew do you understand Afrikaans tho?
@@lukejvr8542 Is that a requirement to be a Parow fan? I'm confused with the same dumb question twice.
@@abeabeification nah dude it’s not. He’s just a good vibe. 👌🏻
I don’t speak Afrikaans but I can’t stop listening to this song!
Great music
I do speak Afrikaans and I love the song and the lyrics. Maybe get them off a lyric site and put them through google translate, they’re really awesome 😄 Are you South African btw?
@@tickledtoffee yeah ofc
Bevok ouu smaak dit dik bring my mood baie op;)
When are the long caps coming back in stock? I really want one
Same haha
Right
Me tooo
Parow for life love from canada
Love from bloemfontein nice song Jack Parow
That golden gun mug is fire! Jissus!
Ons almal weet daai brandy gan nie hom self gooi nie!! 👌
Beste vkn nomer #1 rapper is ou jack
December anthem vibes
neh of selfs lekker Rage vibes
Aaai ou Jack altyd lekker treffers !!!
Desember gaan n kuier maand wees met al di lekker parrow tunes soos di
Sowieso ouwe, maar ook wel een lekkere zomer track. 🍺
Much love from the Netherlands! KUTGW!
Love love love it! #HierGatOns #AltydOpVakansie
Dankie vir nog een jack 🥃
Lekker man Lekker - Dig dit baia- Fransie jou mal haas ! Love dit baie!
Weer genieten in Nederland 💪🏻
Loki Rothman se meow🐱🐈op 31 sekondes is priceless!🤩
🎼
"Want Eks Hier Om Te Party Sit Jou Drinks Op En Party
Môre Is Môre Se Worries
Eks Altyd Op Vakansie..!!"
Ek was so mal excited vir die een!!!!! Nou is hy hier! Die liedjie is al 'n hele rukkie op repeat aan my kant..🎵🎶 Nou gaan hierdie video ook op herhaal wees!!!💃🕺
#KaalgatKarel #Film #Afrikaans
🍿🎞️🎟️
#24steSeptember #2021
#hiergatons!!!
Kan Nie Wag Nie!
I don't understand afrikaans but this is dope👌
Afrikaans is DOPE
Die is die tune wat 2020 nodig het!
Oppie bonnet van my Yaris gebraak. “Braak” wat n epic woord in hierdie taal van ons. 😄. Zirre ek lag my k@k
My fan sins i was a kid best songs ever
from greece with love
amper 'n jaar, en bra this song is still lekker!
What?!?! One day ago?!?! Bomb new shit!!!!
Hah Great song! Gee my nostalgia van my uni-dae! Thanks Parow en kie!
Ons het n paar National Slake Bike Enduro's op ons plaas gehou in die Oos-Kaap. Ek nooi jul vriendelik uit of wag...ek daag jul uit om hier op ons plaas te kom kuier...bring jou kaalgat buddy en bikes saam. Laatweet wann jul naby Jbay is....Hier is ons altyd op Vakansie. Ons luv jou song/s!!!!!
Awesome song ^^
December se tune hy speel al in elke bar in die kaap thanks mr jack & loki
Great stuff 💥
Future treffer hierso 👌🏻
Love SA freakey deaky Dutch+ :) Keep Rock in Jack. Much love and positive love +
Love dit! Great song julle 👌👌
Lekker man!!!
💯💯🔥🥵🙌🏻 is fokkol is festive
Zander met you in Cape Town at the Shack haaa look me up if in England
Fokin Legend....
Cool track! 😀
Love it!
Jack Parow bra is poes woes
Wanneer kom sing jy biki in Tzaneen ?
Jys di beste
Eks n moerse groot fan 😌
Befok. Heeltyd speeltyd.
01:35 Ai Sou Mach Miss Samma!!!!;)
it's minus 9 in Poland right now:/
Always awesome to hear new stuff. Wish he would come play in Louisiana. If I could afford him I'd pay him to play a private party but I couldn't afford more than travel expenses lol and loads of weed to smoke
Ek's net hier vir Parow brandy... wie skink?
Jack jou fokken legend
Great video great song kan iemand asb net daai ver linkse Schalk Moroon uit edit
Baby, ds vrydag... Skink vi pappa nog i dubbel!!!!!!!!!!
Did Jack and Jenna breakup? :o I follow them both on Instagram and was quite surprised to see she has been posting lots of pics of some other guy. I'm an international fan so I might be out of the loop. I was quite sad to see that but I guess it's true?
Zef core bro
🔥444🔥
Ek kan nie wag vir die Parow Fest in Utrecht in 2021 nie!
Hello Jack Parow
Hallo
Yes Bru
Kool ktm
Hulle hardloop kaalgat rond want die krag is die heel tyd af.
Elke keer as die liedjie speel dink ek aan my oorlede vriend Vaatjie, so groot soos 'n renoster, so skerp soos lem met sy humorsin, altyd die lewe van die partytjie en die siel van sy vriendekring. Hy was 'n blokman by 'n slaghuis en het geniet om te kuier, darts te speel en kos te eet. Iron Man was sy Hero en sy ouers is awesome op hul plaas buite Hluhluwe. Dit is nou 4-5 jaar wat hou nou oorlede is, maar die liedjie laat my so aan hom dink, omdat hy op sulke mal avonture gegaan het en letterlik al 'n paar oggende gehad waar daar 'n hele klomp missed calls was van sy werk af dan't ons van sonaf to sonop gekuier dan moet hy nog 'n hele 14 ure by die slaghuis werk, ook waar ook al hy gegaan het moes hy die braaiwerk doen en hy het altyd die ampere stresvrye houding en amper die altyd op vakansie houding gehad no matter hoe selg dinge met hom gegaan het. Sulke vriende kry jy net een keer in jou lewe. Dankie Jack en mense vir die liedjie en die herhinneringe wat dit gee.
Goeie raad in hierdie tough times jys vokken brilliant
Hallo, my naam is Carel en lewe gaan nooit weer dieselfde wees nie 😳 #belydenis
Poes ja!!!
hoekom praat almal engels in die comments
Isja 🔥
Asseblief maak n film van die! Potensiaal is daar vir n treffer
Hey jack! You wont see this but i literally live up the road from you, i saw you the other day and i love your music!❤❤
😍😎
Great music, altyd n vibe 🤟
Malkak🤘
Lekker Franna!
anyone got good advice about south africanr alternative hiphop ? style Parow, phfat, sedge warbler ... dankie !
Bittereinder en soortvan Van Pletzen maybe
@@rohanndutoit4544 thanx ! seems cool, gonna listen that !
What does hosh mean actualy
Als nederlander kan ik best nog wel wat verstaan van het afrikaans
Lekker rustige vir n rustige jol
Wicked
lmfao
Nice
Christia Visser?
Selena Gomez, kan jy nie sien nie?
Yo elke oggend raak ek wakker met 'n kopseer
Voel asof 'n blerrie bom ontplof het in my kop weer
Ag nee, wanneer sit ou tjoppa nou die dop neer
Thirty five still alive die pissies dink aan opgee
Gooi weer, nog net enetjie voor ek die pad vat
Nog 'n laaste loop dop voor pappa weer die pad slat
Almal tune, "Raak groot en draai bietjie die kraan af"
Maar kyk hier, niemand hou vir katjie van die baan af (Meow)
Ja wat, baby ek moet huis toe wil jy saam stap
Ek en jy kan lekker laat lê op 'n Maandag
Raak wakker met my blêrrie elmboogies nerf-af
En op my foon vyf-en-dertig missed calls van die werk af
Nee jong, wanneer kry Karel nou 'n meisie
Nee jong, wanneer koop Karel nou 'n huisie
Nee jong, Karel hardloop eerder heeltyd kaalgat
En hop skiep en flip en jump sy (scratch) aan 'n paal vas
Want ek's hier om te party
Sit jou drinks op en party
More is more se worries
Ek's altyd op vakansie (Ek's altyd op vakansie)
Want ek's hier om te party
Sit jou drinks op en party
More is more se worries (Check, check)
Ek's altyd op vakansie (Uh)
Yo gisteraand weer my salaris geblaas
Op die bonnet van my Yaris gebraak
In die driveway voor my huis uitgepas
En wakker geword van my ma wat my raas (Wat maak jy)
Maar dis als cool man, ek's cooler as 'n cucum'
Date net op Tinder, slaap op 'n futon
Sjoe, wat, ek's maybe nou 'n bietjie luigat
Maar as die wenstreep wink gaan ek jou weer verby vat
Los jou pap nat, swaai jou soos 'n voordeur
Los jou what-what, trouble is my voorkeur
Want hierdie skollie het nog goeters om te gee
Dat julle almal flippen s'il vous plaît vir meer
Want daar's altyd goeie tye om die draai
So moenie stress nie, Karel's blêrrie kwaai
Wilder as die weste, die vetste vibes
So alles van die beste, stuur groente, braai
Want ek's hier om te party
Sit jou drinks op en party
More is more se worries
Ek's altyd op vakansie (Ek's altyd op vakansie)
Want ek's hier om te party
Sit jou drinks op en party
More is more se worries
Ek's altyd op vakansie (Op vakansie)
Check, check
Uh
Check, check
Want ek's hier om te party
Sit jou drinks op en party
More is more se worries
Ek's altyd op vakansie (Ek's altyd op vakansie)
Want ek's hier om te party
Sit jou drinks op en party
More is more se worries (Check, check)
Ek's altyd op vakansie (Uh)
Salaris geblaas
Party gehad
Kaal gestreak oor die straat
Uitgegaan en uitgepaas
So hard gewerk aan hierdie
Translation?
35 missed calls
Yo jack parrow i know you you know mydad took photowith him you gave him jackdaniels bottle during lock down booze ban
22746 Halvorson Parks
Altyd n lkr treffer makee
lakka phat china
florida USA
Mmm. Mhmm. I know some of these words.
Durbies is mal, sal altyd so bly💀
kak jags song.gooi gooi.
Nee fok bra
Die video verduidelik alles wat afrikaans is
Met*
jackie
Hal I O
MET vakansie...
😎😍🙏😍😎🙏😊🤩😀😎😂😍🤨🤣😐😃😗😑😄😙😅😚🙄😆😏😉🤗😥
Drunk guy diss Jack parow...tjekit uit.maar befokde song parow.
ek kan nie lekker praat die taal maar hierdie treffer klap dit
meh - kaaaaaaaaaaaaaaaaaas