GEREED VIR DAG ZERO Dr Johan Carstens

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 3 дек 2024

Комментарии • 21

  • @jacobusvdmerwe910
    @jacobusvdmerwe910 2 года назад +2

    Dankie weereens dr Johan..baie waardevolle raad. Ekt nooit gedink om teksverse te memmoriseer nie want die woord in geheel is in my hart...maar ek sien nou die nodigheid daarvan..van ons gaan verwag word om te getuig wanneer dit nodig word!! Ek is n pensioenaris..het goed gedoen in my lewe..maar alles verloor..dit is 10 jr nou..nie n dag het verbygegaan dat God nie voorsien het nie.!!

  • @annatjiejansenvanvuuren5534
    @annatjiejansenvanvuuren5534 Год назад +1

    Dankie vir die wonderlike woorde.

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 2 года назад +1

    Amen!! GOD IS N BAIE GOEIE GOD!! HY VERSORG EN DRA ONS NOG AL HIERDIE JARE!! HY SAL ONS NIE NET LOS NIE!
    Baie dankie...waardeer!!🤗🤗🤔

  • @mienaroux2396
    @mienaroux2396 2 года назад +2

    Baie dankie. Voorwaar leersaam. U vertel van die ateis. Wat toe tog behoeftig was. Dit herinner my aan die vrou by put van Samaria. Sy het ookn behoefte gehad. En Jesus bied haar die water van die lewe - en sy is so oorstelp - sy gaan roep al die mense en stel hulle voor aan Jesus. Daar is n nut en n wrrk vir ons almal. Shalom!!!

  • @klippieskritzinger143
    @klippieskritzinger143 8 месяцев назад

    Dankie Johan. Gelukkig sal ons steeds in Sy liefde en veiligheid sal bly.

  • @ebenspannenberg1617
    @ebenspannenberg1617 Год назад +1

    Amen en amen 🙌🔥🔥

  • @rosalindvantonder5176
    @rosalindvantonder5176 2 года назад +1

    Amen God Bless 🙏

  • @marrietvisser6195
    @marrietvisser6195 Год назад +1

    Ek geniet jou teaching...

  • @vanrenenlw42
    @vanrenenlw42 2 года назад +1

    Amen!

  • @beyond.gardening
    @beyond.gardening 2 года назад +2

    Dankie!!!!! We are the Witnesses...

  • @susannedeetlefs3160
    @susannedeetlefs3160 2 года назад +3

    Luk. 24: 27, 45
    ONS HET NODIG OM DIE Woord te ken!! Hy open ons verstand!!

    • @ritamedina-molina8550
      @ritamedina-molina8550 Год назад

      Met respek die Muslims memoriseer die Heilige Quran sodat die dag as daar geen boek beskikbaar is nie...dit wel voortleef in hart en verstand

  • @CeceliaJullies
    @CeceliaJullies Год назад

    2:40

  • @marlotree6909
    @marlotree6909 2 года назад

    So waar.
    Nagmaal is egter nie skriftuurlik maar Rooms.

    • @ritavandermerwe9141
      @ritavandermerwe9141 Год назад +1

      Onwaar stelling....

    • @marlotree6909
      @marlotree6909 Год назад

      @@ritavandermerwe9141
      Please correct those who are unaware:
      Correction: albeit that some celebrate Christmas and Easter as family holidays and Sunday church (by tradition and prevelant in my family's past as well albeit that each still has freewill choice), there is NO reference to these in the Bible. (let me know if you can find any) These are not innocent either, but manmade worship to other gods. Of these God says:
      Amos 5:21-24
      “I hate, I despise your religious festivals; your assemblies are a stench to me.
      We must *seriously* sync our calenders to that of God lest we attract His judgment.
      The LORD'S SABBATHS and FEASTS according to the sacred Hebrew calender:
      UPDATE 2023 CALENDER with BIBLICAL FEASTS. 📖
      =================
      2023 is the Biblical Year 5783 from creation of mankind
      The Biblical New year, nisan 1 is on
      23 March 2023. celebrated.)
      1.Passover *++
      April 5 2023
      2. Feast of Unleavened bread*
      April 6-12, 2023
      3. Pentecost*
      May 28, 2023
      4.
      Feast of Trumpets* September 16, 2023
      5. Day of Atonement* September 25, 2023
      6. Feast of Tabernacles* September 30-October 6 2023
      7. The eight day* October 7, 2023
      *Begins evening before
      ++ Observed evening before
      Sabbath feast is from sunset Friday 18h00 to Saturday 18h00 every week.
      ONE NEW MAN IN THE HOLY ONE & HIS CALENDER WORLDWIDE!
      FEAST YOURSELF in Him *ALL YEAR* ROUND!! 🕺💃

    • @ritavandermerwe9141
      @ritavandermerwe9141 Год назад

      @@marlotree6909 yes I agree 100%...
      Kersfees is pagan so ook Easter....dit is misleiding.
      Daar is net 2 "sakramente" (opdragte) wat ons as Christene het en dit is die doop van gelowiges Matt 28:19 Rom 6:3+4 NA wedergeboorte en om Sy dood en Opstanding te herdenk..die pasga (die nagmaal) Luk 22: 19+20

    • @marlotree6909
      @marlotree6909 Год назад

      @@ritavandermerwe9141
      Nagmaal is nie bybels. Sien ruclips.net/video/0Hmq8eGcVSY/видео.html
      Die 10 commandments, 7 feeste en Vry18h00 tot Sat 18h00 week einde sabatte is bybels korrek.
      'n Vals persona van Y'shua is geskep met di gebruik vd naam Jesus. (Jesuits=society of Jesus). Sondagaanbidding en "vervanging" of totale weglating van Bybelse "holy days" is gebou op die vals "Jesus".

    • @angeladekock5665
      @angeladekock5665 Год назад +1

      Jy dwaal grootliks...mag God self jou oë vir jou oopmaak