Gebed: Laat U wil geskied
HTML-код
- Опубликовано: 12 ноя 2024
- Aanbieders: Jaco de Beer, Marnix Boersema, Gerhard van Rhyn
In hierdie sewende episode van Scriptura se gebedsreeks word die derde bede van die Onse Vader bespreek. Wat beteken dit as ons bid “Laat U wil geskied”? Waar soek ons die wil van God? Moet ons onsself verloën om God se wil te vind? Wat is die Bybelse begrip van ons roeping, en die roeping van die kerk binne die koninkryk van God? Ons is gered om sout en lig te wees as individue en as die kerk.
00:40 Gebed: Laat U wil geskied
03:30 Bid vir krag om die self te verloën
07:48 En bid ook vir die kerk
09:40 Wat beteken dit om jou kruis op te neem?
11:53 Waar vind ons die wil van God?
13:18 Wat is my roeping en die roeping van die kerk?
17:17 Ons is uitverkies en gered tot goeie werke
23:16 Watter rol speel ek en die kerk teenoor die regering?
25:10 Onderskeid tussen staat/regering en kerk
27:34 Jesus Christus is ons voorbeeld en vryheid
29:40 Ons is lewende en heilige offers, welgevallig vir God
Skrifverwysings:
Matt 7:17-24, Heidelbergse Kategismes Sondag 49 vr en antw 124, Luk 9:23, 1 Kor 12, Ef 2, 1 Tim 2, Rom 12.
Maak gerus 'n donasie via SnapScan: pos.snapscan.i...
Teken in op ons RUclips kanaal - / scriptura
Luister na Radio Scriptura op Apple Podcast - podcasts.apple...
Besoek ons webblad - www.scriptura.co.za
Like ons blad op Facebook - / scripturaweb
Epos ons, of stuur jou vrae na - info@scriptura.co.za
Scriptura is 'n Gereformeerde blog & podsending, met 2 Timoteus 3 v.16, 17 as ons fokus: "Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus."
Kyk hier vir meer inligting, vrywaring & ons privaatheidsbeleid - www.scriptura.c...