Комментарии •

  • @marietjiedaffue2446
    @marietjiedaffue2446 Месяц назад +1

    Hoe bevoorreg is ons nie om Jesus die Koning van alle konings te ken en deel van ons lewe kan maak . Dankie Ivor, bid dat Vader God jou bediening seën🙌🙌🙏🙏

  • @AletLocke
    @AletLocke 6 месяцев назад +1

    Amen prys Die Here ons dien n God van wonders so bly God hey jou siel gered dis die moeite werd om God te dien dankie Koning Jesus👏👏👏

  • @MarleneIsaacs-e5o
    @MarleneIsaacs-e5o 6 месяцев назад +1

    Amen wat 'n kragtige bemoediging getuienis ❤ Love you IvOR met die liefde van die Here trots op jou ❤ mag die Vader jou elke seën amen jys so oop vol liefde

  • @stephanlatsky9097
    @stephanlatsky9097 Год назад +3

    Awesome! Dis al hoe ons SA kan red is deur God en Christene wat sy werk doen en ander sal volg

  • @AbigailParker-s6i
    @AbigailParker-s6i 6 месяцев назад +1

    Awesome testimony. May God use this youngman's testimony to free other young people.

  • @lorrettadevries2609
    @lorrettadevries2609 2 года назад +3

    Wat n geseënde getuienis. Bid asb vir my seun. Ek hlo dat Die Here Jesus vir hom ook sal verlos.

  • @salomievanderwesthuizen7392
    @salomievanderwesthuizen7392 Месяц назад +1

    Shoe jou getuie het my as moeder geroer
    So so dankbaar jy het gedraai
    Fantasties
    Well done
    God is groot

  • @mardiaadams3280
    @mardiaadams3280 3 года назад +3

    Whaw!! het hom op radio hoor peek vir n week het so gewens om hom te kontak/ontmoet...GOD Bless your work &PROTECT you Ivor Swartz!!🙏🙏🙏🙏

  • @andredebeer2971
    @andredebeer2971 Год назад +2

    Wat 'n getuienis van 'n pragtige jong man!

  • @leentjiemeyer
    @leentjiemeyer Год назад +1

    God seen jou my broer.ek het twee Seun bid aseblief Vir hulle.hulle lewe Ver van mekaar.

  • @ansieswanepoel5127
    @ansieswanepoel5127 3 года назад +3

    Baie diep het Jesus ons uitgehaal. Amen.

  • @canolsss7863
    @canolsss7863 3 года назад +2

    Om die getuienis te hoor van iemand van my gemeenskap ,dit het my inspireer om as n jongelinge n verandering in ander tieners se lewe te maak ❤ as n 17 jarige kan ek getuig om te se dus swaar as tiener .

  • @johannasmith2528
    @johannasmith2528 3 года назад +2

    Pragtige getuienis mag God jou seen op jou pad vorentoe

  • @marethabarnard7924
    @marethabarnard7924 4 года назад +3

    Baie dankie Ivor. 🙏

  • @Opendoordesignsonja
    @Opendoordesignsonja 10 месяцев назад +1

    Amazing!!!! ❤🙏🏻

  • @deanmiles9473
    @deanmiles9473 3 года назад +3

    Thank you for your testimony my brother you really blessed me. You’re a true blessing and keep on keeping. What a pity am not in SA would love to purchase your book.
    Revelation 12:11
    King James Version
    11 And they overcame him by the blood of the Lamb, and by the word of their testimony; and they loved not their lives unto the death.
    Shalom
    Dean
    England, United Kingdom

  • @ElizeJonas-l5r
    @ElizeJonas-l5r 21 день назад +1

    😢😢Mornings mornings jo ek wens die mense en kinders kan die broer se boodskap kan hoor in ons kerk in die kaap

  • @eddybezuid489
    @eddybezuid489 2 года назад +1

    Amen dienaar God se seën nog op Jou lewe

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 2 года назад +1

    Baie dankie vir die wonderlike getuienis.

  • @footcarefamily
    @footcarefamily 3 года назад +1

    So wonderlik wat Abba v jou gedoen het. Baie dankie dat jy dt deel. Mag Abba jou van d "hidden mannah" gee. Soene Arinda

  • @edgarkoopman9012
    @edgarkoopman9012 3 года назад +5

    Terwyl ek na hierdie getuienis luister het my trane gevloei,Sal graag hierdie jongman persoonlik wil ontmoet.

    • @deliabotha7187
      @deliabotha7187 Год назад

      Die dominee is by n gemeente in Pretoria

  • @nervotica7991
    @nervotica7991 4 года назад +2

    Uitstekend julle twee! Dankie. Maranata!

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis 4 года назад

      Baie dankie. Al die eer aan die HERE

  • @MarleneIsaacs-e5o
    @MarleneIsaacs-e5o 5 месяцев назад +1

    Amen IvOR

  • @nivenhendricks9747
    @nivenhendricks9747 2 года назад +1

    Awesome Ivor!!

  • @yvonnedevries5477
    @yvonnedevries5477 4 года назад +2

    Hartseer van die storie is, jy as kind en jongeling, dink dit is hoe die lewe moet wees... Jy Sal nooit weet as iemand nie kom en se dit wat jy doen is verkeerd nie...
    Dis my manier om n saadjie te saai in iemand se lewe... 🙏🙏🙏

  • @ElizeJonas-l5r
    @ElizeJonas-l5r 21 день назад +1

    Wees sterk my broer

  • @SaraGreef
    @SaraGreef Месяц назад +1

    Amen

  • @barbiebasson9385
    @barbiebasson9385 7 месяцев назад +1

    AMEN!!

  • @sienafortuin998
    @sienafortuin998 2 года назад +1

    Amen dnkie here 🙏 🙌 👏 ❤

  • @wendenejacobs2736
    @wendenejacobs2736 4 года назад +2

    Baie danki vir ju storie, di Here is goed😭

  • @canolsss7863
    @canolsss7863 3 года назад +1

    Well done ivor🙌

  • @marietjiedevilliers5538
    @marietjiedevilliers5538 4 года назад +2

    Wow!!!!!

  • @SelwynSlamdill-jk3eb
    @SelwynSlamdill-jk3eb Год назад +1

    Mag die Here geestelike vaders oprig

  • @tersiavandermerwe22
    @tersiavandermerwe22 3 года назад +1

    🙌😁