Hoe Blus Jou Grondvoer?

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 14 окт 2024
  • As daar maar nou eenmaal 'n produk is wat kan sorg vir baie gestryery, dan is dit grondvoer. Elke hengelaar het sy persoonlike voorkeur as dit kom by die koop en aanmaak van voer, maar is die regte voer aangeskaf en aangemaak op die regte manier om die beste resultate te verkry?
    / foranglers
    Check out our online platform at foranglers.co.za
    Get your shirts here: foranglers.co....
    And find us on Facebook.
    Die Oewerhengelaar: / thebankangler.dieoewer...
    Carp Angler: / thecarpangler
    Stywe Lyne: / stywelyne
    Bass Angler: / thebassanglermagazine

Комментарии • 20

  • @nico.van.der.westhuizen.863
    @nico.van.der.westhuizen.863 2 года назад +1

    Baie goeie inligting baie dankie

  • @riaanvisagie8618
    @riaanvisagie8618 Год назад

    Baie nice video nou my ander vraag is hoe gaan jou blus van voer verskil as jy net beging met vars gemaakte voer teen oor voer wat al 2 tot 3 ure in emertjie is. Asook verskill tussen sagte voer en harde voer

  • @robertbester5873
    @robertbester5873 3 года назад

    GREAT VIDEO OOM🎣💪VIDEO MAAK BESLUS SIN.

  • @ahmadseepye5745
    @ahmadseepye5745 5 лет назад +1

    Awesome video

  • @jpjansenvannieuwenhuizen3456
    @jpjansenvannieuwenhuizen3456 3 года назад +1

    Netjies maak baie sin kan julle die aas in die voer sit en dan sien wat gebeer met die aas

  • @janslamdilljanslamdill3247
    @janslamdilljanslamdill3247 2 года назад

    Awesome

  • @imhookedtv7365
    @imhookedtv7365 5 лет назад

    very cool video!

  • @ryankeys3312
    @ryankeys3312 5 лет назад +1

    Awesome!

  • @donovanpurchase4368
    @donovanpurchase4368 5 лет назад

    Great maak goeie sin dankie

  • @marcopotgieter1007
    @marcopotgieter1007 3 года назад +1

    Maar as die wind waai wwat gebeur dan

    • @ForAnglers
      @ForAnglers  3 года назад

      Daar is komponente wat op die bodem agterbly maar dit is raadsaam om gereeld op dieselfde plek te gooi om voer agter te los.

  • @Anglinks
    @Anglinks 5 лет назад

    Nice! Baie interesant.

    • @ForAnglers
      @ForAnglers  5 лет назад

      Hi Anglinks. Please check out www.foranglers.co.za if you enjoyed this. There's a lot more great content there and it will be updated regularly!

    • @Anglinks
      @Anglinks 5 лет назад

      @@ForAnglers Nice looking site! We will be following you guys from now on.

    • @ForAnglers
      @ForAnglers  5 лет назад

      So glad to hear that. We already have some great trips and content planned for the following months!

  • @faniecoetzer2009
    @faniecoetzer2009 5 лет назад

    Great!

  • @ronaldgovender3398
    @ronaldgovender3398 4 года назад +1

    Doe

  • @maartinkarpkoning4647
    @maartinkarpkoning4647 5 лет назад

    Dit help ni julle toets so in n tenk ni ni sodra daai voerbal die water tref teen n taamlike spoed is hy ni meer so rond soos jy hom daar INI tank wys ni.ini dam of rivier gan ou strome kry so ja hellp ni jy wys vir di kykers jy sit hom mooi ne'er in n tank ni.want Dus ni wat gebuer In werklikheid ni.

    • @ForAnglers
      @ForAnglers  5 лет назад +3

      Goeie dag. Dankie vir jou comment. Ons is wel bewus van die feit dat die voerbal nie so rond gaan bly sodra hy water tref in 'n dam nie, en ook sal die deeltjies vinniger afbreek weens onderwater strome en beweging. Hierdie video is om te wys wat met verskillende tipes voer gebeur onder water, en hoe die verskillende bestandele in verskillende voere ander uitwerkings het om sodoende die hengelaar te help met sy volgende voer keuse as hy weer voer moet aanskaf, sodat hy die regte voer sal kan kies wat by sy hengelmetode inpas. Stywe lyne!