Комментарии •

  • @deliciahenkeman6172
    @deliciahenkeman6172 4 года назад +11

    Uniek en super talentvol. God bless you Tobie.

  • @engelasan
    @engelasan 4 года назад +9

    Tobie ek dink jy is legendaries! Ek waardeer jou, respekteer jou en Ek is baie lief vir jou! Feite!

  • @madeleineengelbrecht5569
    @madeleineengelbrecht5569 11 месяцев назад +1

    Hannes is die beste onderhoud voerder in die heelal.
    Aag en Tobie is die beste, beste, liefste akteur.
    Ek geniet julle so....

  • @claudettemoses9626
    @claudettemoses9626 4 года назад +6

    Wonderlike mens en akteur🙏😇🤗❤️

  • @leoniebotha122
    @leoniebotha122 2 года назад +1

    Ai Tobie....jy sal nie my onthou nie, maar ek was saam met jou in "Helspel" (Changeling) in Pretoria, Dink Teater in die 70's.....ek waardeer ook die Dalai Lama se wysheid!

  • @beverleyuntiedt1777
    @beverleyuntiedt1777 4 года назад +4

    What an incredibly special beautiful soul! I thank my lucky stars that he was part of my life for many good years. Bless you Tobie, you're one in ten million!

  • @dukepalatinemmxx2098
    @dukepalatinemmxx2098 4 года назад +5

    Beautiful person. Thank you for all the drama and laughs Tobie.
    Jy is "n Legend.

  • @pixie5444
    @pixie5444 2 года назад +1

    Grootste kunstenaar regdeur my lewe - letterlik magical en dit van 'n artist. En ek het eers bja laat in my lewe op hom afgekom omdat ek "ongelukkig" nie die kans gehad het om "afrikaans" grootgemaak te word nie. Maar ek is tog te bly dat ek hierdie stukkie van my afrikaans kon ontdek. Dankie Tobie

  • @nelladewaal1
    @nelladewaal1 2 года назад +1

    Ag, ons liewe Tobie!! ❤️❤️

  • @rohp1283
    @rohp1283 Год назад +1

    Thks so much for this.

  • @ingriddomingo7369
    @ingriddomingo7369 3 года назад +2

    Lief jou baie Tobie❤️

  • @karinbruwer7468
    @karinbruwer7468 4 года назад +1

    Love jou ! My dogter is 16, ek verjaar ook in November. Jy is inpirasie vir ons..

  • @stefandebruin8118
    @stefandebruin8118 2 года назад +1

    Lewende legende!

  • @vincentjfreeman2289
    @vincentjfreeman2289 2 года назад +1

    Ware legende

  • @rohp1283
    @rohp1283 Год назад

    Why is Wellem not on You Tube? Where can I get the box set?

  • @SuddenStorm982
    @SuddenStorm982 9 месяцев назад +1

    Gaan nou weer Joachim Verwey kyk 😅

  • @milmarQ
    @milmarQ 4 года назад +2

    Wonderful man, yet totally lost....my heart aches:(

  • @desvaldochristians5691
    @desvaldochristians5691 2 года назад

    Ek geniet 🤣🤣🤣

  • @gerhardswartz458
    @gerhardswartz458 7 месяцев назад

    So kosbaar

  • @PureWater-w7c
    @PureWater-w7c 4 года назад +3

    Jy is so oulik

  • @PureWater-w7c
    @PureWater-w7c 4 года назад +1

    Jy is veief op penny

  • @PureWater-w7c
    @PureWater-w7c 4 года назад +1

    Klik nes Giovanni