Vir enige iemand wat in n rush is en net die Annalise soek want jy skryf die V2 die volgende dag. Die Annalise begin 11:28 Voor dit gee dit n Beskrywing van Susan Boyle en Ander terms.
Baie dankie Jandre. Thuma Mina Teaching is 'n nie-winsgewende organisasie en is dus uitgelewer aan befondsers om ons videolesse te kan vervaardig. Ons hoop en vertrou dat meer befondsers na vore sal kom, sodat ons juis geld aan bemarking en die uitrol van meer lesse kan bekostig!
Vir enige iemand wat in n rush is en net die Annalise soek want jy skryf die V2 die volgende dag.
Die Annalise begin 11:28
Voor dit gee dit n Beskrywing van Susan Boyle en Ander terms.
my goat
ongelooflike goeie video, julle benodig meer mense om dié tipe kwaliteit videos te sien, dalk bietjie begin kyk vir groter vorme van bemarking?
Baie dankie Jandre. Thuma Mina Teaching is 'n nie-winsgewende organisasie en is dus uitgelewer aan befondsers om ons videolesse te kan vervaardig. Ons hoop en vertrou dat meer befondsers na vore sal kom, sodat ons juis geld aan bemarking en die uitrol van meer lesse kan bekostig!
Amazing video!! 👏
wat is die met afrikaans te doen
Ek Wens Ek Kon jou antwoord maar nee
Ek Moet dit leer🥲🤣
Die gedig ghn oor haar
Dankie❤
Noice