Ons Lieflinge - Slaan My Asem Weg

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 20 окт 2024

Комментарии • 70

  • @annettesebastiani4539
    @annettesebastiani4539 3 года назад +6

    Wunderschön Grüsse aus Deutschland Annette ♥️♥️♥️ ich höre sie gerne und schon lange

    • @simonebecker1636
      @simonebecker1636 10 месяцев назад

      Ich wohne ebenfalls in Deutschland- und solche Stimmen gibt es hier gar nicht. Die Musik ist so wundervoll.

  • @karenp8557
    @karenp8557 Год назад +1

    Stunning!!!

  • @slapfaan
    @slapfaan 3 года назад +2

    By far the best song of the 21st century!!

  • @ObelixBarbatus
    @ObelixBarbatus 2 года назад

    Hoeveel talent het Rudi nie! Ongelooflik. En die onpretensieuse skoonheid van Charne se stem...suggg... wonderlik!

  • @phyllisjohst6481
    @phyllisjohst6481 3 месяца назад +1

    Julle is twee pragtige mense en julle sing so mooi ❤

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 2 года назад +1

    Sooooo mooi.

  • @anirwucher1330
    @anirwucher1330 3 года назад +2

    Pragtige song! Ongelooflike stemme. Afrikaans bly pragtig.

  • @lindadebruin781
    @lindadebruin781 6 месяцев назад

    Amazing stemme so pragtig. Moet nooit ophou liedjies skryf..Gift from above. Blessings❤

  • @Bernadette.freyer.swartz
    @Bernadette.freyer.swartz 7 лет назад +6

    Daar is maar niks so mooi soos Afrikaanse musiek nie! Stunning!

    • @ronellolivier364
      @ronellolivier364 6 лет назад

      Stem heeltemal saam, hoendervleis mooi!! Rudi nog altyd mal oor jou! Charne wat 'n pragtige mens!

    • @abeekmans01
      @abeekmans01 6 лет назад

      Geweldige muziek Afrikaans

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 Месяц назад

    Sjoe dis soooo mooi.🎉🎉🎉🎉

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 года назад +1

    So pragtig, ek het hierdie lied so nodig in hierdie moeilike tye, in trane, ja woorde kan nooit vir n mens se

  • @ronniebezuidenhout6875
    @ronniebezuidenhout6875 Год назад

    Love di lied so bje. Rudi ek hoop en bid dat dt beter ga mt jo

  • @lorettavanwyk8246
    @lorettavanwyk8246 7 лет назад +2

    SHOE DAAR DOEN JULLE DIT WEER !! UIT DIE HART EN SIEL MUSIEK Baie geluk julle dit is ongelooflik mooi

  • @francoisswart9600
    @francoisswart9600 7 лет назад +5

    Ongelooflik mooi! Dit gaan 'n grote wees! Beautiful!

  • @annetjiejoubert4038
    @annetjiejoubert4038 7 лет назад +4

    Wow wat n awesome liedjie....julle rock

  • @jancavojsky387
    @jancavojsky387 4 месяца назад

    Fantázia, krása. Jano Slovensko

  • @roseboschilia3468
    @roseboschilia3468 2 года назад +1

    Você é tão linda, cantando fica mais ainda!!!

  • @treffersradio9874
    @treffersradio9874 7 лет назад +14

    Kwaliteit musiek gesing deur twee van die beste sangers van Suid Afrika. Komplimente met julle pragtige musiek video dit gee jullie liedjie sommer lewe.. !

    • @lieflinge2603
      @lieflinge2603 7 лет назад +2

      Baie dankie Treffers radio vir julle ondersteuning!!

  • @marnaeilerd1513
    @marnaeilerd1513 7 лет назад +5

    Pragtige song. En twee pragtige mense!

  • @thaniaeilerd-nel8418
    @thaniaeilerd-nel8418 7 лет назад +6

    Ek sal bank toe moet gaan om nog baie meer geld te kry om al die cd's te koop, sal dit vir almal uitdeel wat van pragtige musiek hou, dis die mooiste woorde, dit raak die hart so diep soos jul tereg sê, mag God jul loopbaan uitbundig seën!!!! Voorwaar ongelooflik pragtig kan amper nie my werk doen nie, wil net die lied en musiek oor en oor luister, weet julle wat julle aan mense doen? - God se pragtige spannetjie, kyk na bo, Hy het jul geseën met hierdie pragtige stemme, onthou dit, bly nederig, met God aan jul sy, sal jul nog tot jul oudag aanhou sing, en ek sien die pragtige oê van Charné en die wye glimlag en ek weet dis 'n diep mens, sy gaan nog haar beloning ontvang, wees net geduldig, God het met elkeen van ons 'n plan en weg. Hou so aan. Jesus Liefde....

  • @elizaduplessis4469
    @elizaduplessis4469 4 года назад

    Jul is pragtig. En baie mooi musiek

  • @johan1944
    @johan1944 7 лет назад +3

    FANTASTIES👍

  • @rikamynhardt3330
    @rikamynhardt3330 4 года назад

    Baie mooi liekie ... lyster hom during the lockdown

  • @nabbaclassic
    @nabbaclassic 7 лет назад +3

    Stem saam met jou Danie...Pragtige liedjie

  • @Katoeka1
    @Katoeka1 5 лет назад +2

    Elke keer as ek luister na julle word ek liewer vir die Lieflinge

  • @esnaclaasens1535
    @esnaclaasens1535 6 лет назад +2

    Amazing....

  • @Adonellowings
    @Adonellowings 7 лет назад +4

    Uitstekend !!!!!

  • @mariaerasmus6530
    @mariaerasmus6530 4 года назад

    Julle twee is vir my ń lente briesie. Mooi gesing.

  • @ElesiaSmuts
    @ElesiaSmuts Год назад

    Pragtig

  • @johnlangenhoven5554
    @johnlangenhoven5554 2 года назад

    Yes

  • @dirkrossouw1709
    @dirkrossouw1709 7 лет назад +1

    Dis my gunsteling tans. Kan dit nie sag luister nie. Awesome lied. Ag wens jul kan die jaar by Afr is Groot wees.

  • @tmbalfour
    @tmbalfour 7 лет назад +3

    Ongelooflik mooi..

  • @loretamartin8591
    @loretamartin8591 7 лет назад +2

    pragtig die woorde so mooi

  • @mornebellingan5834
    @mornebellingan5834 7 лет назад +1

    Beautiful julle

  • @lizavandenberg294
    @lizavandenberg294 7 лет назад +2

    pragtige song. net hartseer om te sien dat hulle iemand anders in Corlea wil verander. nie dat ek iets teen die dame het nie. sy sing pragtig en is pragtig.

  • @AnnaMari41
    @AnnaMari41 6 лет назад +1

    STUNNING, JULLE MAG MAAR

  • @renette390
    @renette390 6 лет назад +1

    pragtig verby julle twee Rhudi jy het nou die regte girl gekry om saam met jou the sing. better kan jy nie wees nie.

  • @flippiekotze1718
    @flippiekotze1718 7 лет назад +8

    Rudi di vermoë om altyd talent uit te snuffel.Uitstekend mal oor Rudi

    • @lieflinge2603
      @lieflinge2603 7 лет назад +1

      Baie dankie Flippie xx

    • @saffasaffa5084
      @saffasaffa5084 4 года назад +1

      Ek stem totaal saam. Ek kan dag en nag na rudi luidter. Definitief een van die beste kunstenaars in sth africa. So talentvol. Ek lief charne. Trots op haar.

  • @JanHough-im8qy
    @JanHough-im8qy Год назад

    Soe julle sing pragtig

  • @olafduijverman4016
    @olafduijverman4016 4 года назад +1

    krachtig nummer. goede samen zang

  • @2009Burger
    @2009Burger 6 лет назад +2

    💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖

  • @daniegv1
    @daniegv1 7 лет назад +5

    Nie woorde om die liedjie en video te beskryf nie. 'n Wenner verseker.

  • @mariannavanrooyen2651
    @mariannavanrooyen2651 5 лет назад +2

    Dag as ek weer trou sing ek dit vir my man

  • @sharonlouw7609
    @sharonlouw7609 6 лет назад +1

    O dis so pragtig

  • @elsapetersen7944
    @elsapetersen7944 7 лет назад +2

    ♥ xo

  • @hesterdupreez730
    @hesterdupreez730 6 лет назад +1

    O genade julle is goed..ek kan nie genoeg na julle luister nie

  • @gertcoetzee1820
    @gertcoetzee1820 7 лет назад +4

    Puik,ek het al Rudie en Corlea se cd s en nou ook Rudie en Charne se cd s die mense is fantastiese kunstenaars. Ek voorspel as hulle Engelse opnames maak vir die Europese mark,sal hulle net so sukselvol wees. PUIK

    • @saffasaffa5084
      @saffasaffa5084 4 года назад +1

      Gert ek stem saam. Twee wonderlike mense. Ek is mal oor al rudi se werk. Hou aan Rudi, jys die beste

  • @amandahall6840
    @amandahall6840 4 года назад

    Baie Baie mooi rudi ek is mal oor jo

  • @lawiedebeer-jq1su
    @lawiedebeer-jq1su 4 месяца назад

    Julle sing pragtig hou so aan asb!!!!

  • @ElesiaSmuts
    @ElesiaSmuts Год назад

    🎉🎉🎉🎉

  • @loukiesmith5393
    @loukiesmith5393 6 месяцев назад

    Rudi...julle is net wonderlik.....
    pragtig

  • @gerrykock8838
    @gerrykock8838 7 лет назад +1

    Treffer!

  • @janvorster4694
    @janvorster4694 Год назад

    Asemrowend .....jul twee kan maar. Haar stage act, gesigs uitdrukking so gevoelvol hou dit so

  • @urnushuman9499
    @urnushuman9499 2 года назад

    Baie mooi song julle. Julle mag maar sing!!

  • @janwesselo4912
    @janwesselo4912 6 лет назад +2

    Sal tot die dood toe vir julle luister 😂😂😂😂

  • @boerqwhaas
    @boerqwhaas 2 года назад

    Nee wat. Ou Rudi moet eerder met Andre Swartz ophoek. Dan hulle hulle mekaar sommer op die verhoog bykom. Ten minste sal dit nie onoorspronklik wees nie.

  • @roro9179
    @roro9179 3 года назад

    Sy het n beaut8ful stem maar sorry hy kan nie sing nie. Corlea het hom ook doerie tyd laat goed klink.

  • @ElizabethWessels-b7e
    @ElizabethWessels-b7e 2 месяца назад

    Corlea was better

  • @adelefourie2446
    @adelefourie2446 7 лет назад +2

    ongelooflik mooi!!!