Esegiël: " 'n Boodskapper van God" | Uit die Woord - Digitaal.

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 сен 2024
  • Boodskap deur ds. Adriaan Swart.

Комментарии • 7

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 2 месяца назад +4

    Dankie ds Adriaan vir die mooi boodskap met sulke ware woorde. Ons land het vir Jesus regtig so nodig. Ons land is so in sonde dit is nie waar. Die land moet weer terug draai na God. Baie Jesus liefde en seen ❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 2 месяца назад +5

    Dankie vir hierdie uitstaande boodskap. Ons land is so in sonde vasgevang. Ons het God se genade so nodig. Dankbaar dat geen sonde te groot is om vergifnis te ontvang.

  • @louisvannieuwenhuizen2021
    @louisvannieuwenhuizen2021 2 месяца назад +2

    Baie dankie Ds Adriaan vir n uiters inspirerende boodskap.

  • @magdapretorius5451
    @magdapretorius5451 2 месяца назад +1

    Baie dankie ds Adriaan vir hierdie mooi boodskap!

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 2 месяца назад +1

    Dankie vir boodskap vandag, AMEN 🙏

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 2 месяца назад +2

    Halleluja Jesus Amen!

  • @christinepieterse8072
    @christinepieterse8072 2 месяца назад +1

    Uiters kosbare boodskap 🎉❤😊
    Baie dankie Ds Adriaan
    Ryke Seen 🎉🎉