Vat hom soos 'n Vrydag 'N Vrydag laat die goeie tye rol En laat daai worries, worries van jou rug af rol Verewig Vrydag, Vrydag maak die lekker in my los En skink daai voggies, daai voggies en gee minder om Tjop en dop, en kom sit terug Chill 'n bietjie stap stadig (Sit 'n, sit 'n, sit 'n, sit 'n, sit 'n, sit 'n, sit 'n, Sit 'n) ... tjopie op die vuur en ... (raak vir my rustig) ... (Raak vir my rustig, hey) ... Jy loop hier rond of dit jou plaas is Nee dis te veel vir my Jy maak of jy sommer die baas is Nee chill 'n bietjie uit (chill uit) Jy rol hier rond as if jy altyd laat is Nee raak 'n bietjie lui Geld jaag is laas jaar, raak rustig vir my As jy my, sien ek's altyd rustig Ja, ek's so rustig jy sal dink dis amper Chrismas So sit jou sonbrille op, en vat 'n breuk in jou kop, en hou kermis Vat hom soos 'n Vrydag 'N Vrydag laat die goeie tye rol En laat daai worries, worries van jou rug af rol Verewig Vrydag, Vrydag maak die lekker in my los En skink daai voggies, daai voggies en gee minder om Tjop en dop, en kom sit terug Chill 'n bietjie stap stadig (Maak jou, maak jou, maak jou, maak jou, maak jou, maak jou, Maak jou, maak jou) ... Bra bietjie los en ... (raak vir my rustig hey) Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig (Raak vir my rustig... hey) Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig Jy werk ook net asof die geld skaars is, nee dis nie nodig nie Jy trap die petrol asof jy kwaad is, nee trap 'n bietjie briek Jou suit en tie is styf, en dis gevaarlik Maak dit los asb (maak los) Rond jaag is laas jaar, ek skryf vir jou 'n brief As ek jou sien, jy's altyd haastig Jy's so haastig jy maak my ongemaklik So slaan jou kar se dak oop en laat die lang pad loop, en raak rustig Vat hom soos 'n Vrydag 'N Vrydag laat die goeie tye rol En laat daai worries, worries van jou rug af rol Verewig Vrydag, Vrydag maak die lekker in my los En skink daai voggies, daai voggies en gee minder om Tjop en dop, en kom sit terug Chill 'n bietjie stap stadig (Gooi 'n, gooi 'n, gooi 'n, gooi 'n, gooi 'n, gooi 'n, gooi 'n, Gooi 'n) ... klippie op die ys en ... (raak vir my rustig hey) Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig (Raak vir my rustig... hey) Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig (Raak vir my rustig... hey)
Mooi meisies, lekker trekkers...., mooi borste, en n lekker Ranger bakkie. I am English, but doesnt have same effect in English. Snotkop is befokte singer!
Altyd gedink hierdie is mos nou MY song. Toe kom ek agter SK sing 'raak vir my rustig' i.p.v. 'wag vir Mariska' 😂 hou nog steeds van die liedjie, al wag hulle nou nie meer vir my nie...
Lief vir snotkop en die lied Boere lewe is baie lekker want 7 redes 1. N plaasdam om in te swem 2. N lekker braai 3. Stilte op die plaas 4 . Kooie melk 5. N julle veld om op te speel 6. N lekker beer 7. En laste is om n stroper te ry
South African Boers and Afrikaners forever❤ 🐊!!!
Awe 😎😁
@@AnjeDeKoker-v2o Yuhhh 🇿🇦
Wie luister dit nie op n vrydag nie
tuesday
Ek
Ek😅
Nee ja ek doen Sommer net
Elke dag is Vrydag vir eimand 🍻
Die bass klinkt echt ziek via mijn 500 w subwoofer.. buren klagen zich een ongeluk. Dikke song! Groeten uit Nederland
Powerful song, shot on a very beautiful piece of land... OMG!!! THE LAND
Der Hammer big love from Germany. The opening! Lecker!
Ich bin auch aus deutsch land und liebe dieses Viedeo
Ik versta niet alles maar (do not understand all of it) het is te gek (AMAZING) om te horen. (to listen to it) Greetzzz from the Netherlands
Snotkop is the best ever in the world
This song just makes my day 😁 who else just loves the lady by the gate 😍
Lelaine Morley 🤬🤬🤬🤬🤬
Die. Jui. Poop. Keen💙💙
Dyf
Yes yes
Me
Choppy op die vuur en raak vir my rustig LEKKER MANNN!! DANKIE VIR DIE AWESOME song!!
Greetings from Aussie land. Good tunes. Goeie werk broer, hou so aan en wees net rustig
Ek wat skool dan rustig
Ek oooooooooooookkkķkkkkkkklklk
Vat hom soos 'n Vrydag
'N Vrydag laat die goeie tye rol
En laat daai worries, worries van jou rug af rol
Verewig Vrydag, Vrydag maak die lekker in my los
En skink daai voggies, daai voggies en gee minder om
Tjop en dop, en kom sit terug
Chill 'n bietjie stap stadig
(Sit 'n, sit 'n, sit 'n, sit 'n, sit 'n, sit 'n, sit 'n,
Sit 'n) ... tjopie op die vuur en ... (raak vir my rustig) ...
(Raak vir my rustig, hey) ...
Jy loop hier rond of dit jou plaas is
Nee dis te veel vir my
Jy maak of jy sommer die baas is
Nee chill 'n bietjie uit (chill uit)
Jy rol hier rond as if jy altyd laat is
Nee raak 'n bietjie lui
Geld jaag is laas jaar, raak rustig vir my
As jy my, sien ek's altyd rustig
Ja, ek's so rustig jy sal dink dis amper Chrismas
So sit jou sonbrille op, en vat 'n breuk in jou kop, en hou kermis
Vat hom soos 'n Vrydag
'N Vrydag laat die goeie tye rol
En laat daai worries, worries van jou rug af rol
Verewig Vrydag, Vrydag maak die lekker in my los
En skink daai voggies, daai voggies en gee minder om
Tjop en dop, en kom sit terug
Chill 'n bietjie stap stadig
(Maak jou, maak jou, maak jou, maak jou, maak jou, maak jou,
Maak jou, maak jou) ...
Bra bietjie los en ... (raak vir my rustig hey)
Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig
Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig
(Raak vir my rustig... hey)
Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig
Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig
Jy werk ook net asof die geld skaars is, nee dis nie nodig nie
Jy trap die petrol asof jy kwaad is, nee trap 'n bietjie briek
Jou suit en tie is styf, en dis gevaarlik
Maak dit los asb (maak los)
Rond jaag is laas jaar, ek skryf vir jou 'n brief
As ek jou sien, jy's altyd haastig
Jy's so haastig jy maak my ongemaklik
So slaan jou kar se dak oop en laat die lang pad loop, en raak rustig
Vat hom soos 'n Vrydag
'N Vrydag laat die goeie tye rol
En laat daai worries, worries van jou rug af rol
Verewig Vrydag, Vrydag maak die lekker in my los
En skink daai voggies, daai voggies en gee minder om
Tjop en dop, en kom sit terug
Chill 'n bietjie stap stadig
(Gooi 'n, gooi 'n, gooi 'n, gooi 'n, gooi 'n, gooi 'n, gooi 'n,
Gooi 'n) ... klippie op die ys en ... (raak vir my rustig hey)
Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig
Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig
(Raak vir my rustig... hey)
Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig
Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig
(Raak vir my rustig... hey)
GOED GEDOEN
Dankie
Amazing song can’t stop listening (I know Afrikaans) Dankie snotkop vir alis
Correction alles not alis
Mal oor jou musiek (Alles!!) Gee mens woema op die werk!! Groete uit Nederland ♥
ek is ook in naderland
Mooi meisies, lekker trekkers...., mooi borste, en n lekker Ranger bakkie. I am English, but doesnt have same effect in English. Snotkop is befokte singer!
Mooi liedje en een dikke vette beat chill !!!!
Je muziek is echt machine !
🤔🤔🤔🤔🤔🤔🤔🤔 wat?🍳🍳🍳🍳🍳🍳🍳🍳🍳🍳🍳🍳🍳🍳🍳
jy is soo reg wat bedoel hy.
Awesome video Snotkop!!! Altyd lekker om jou videos te sien. Baie cool.
Ja
My eerste "Vrydag" in amper 2 maande...ek raak nou rustig. Tjop en dop...
Music has no black or white 🔥 I’m Tswana but I can say I’m proud to listen to awesome songs like this
Me too i love to listen to Mendoza
I headed it at school at assembly today and I loved it
Don't know Afrikaans so well but still love the song
*heard
This video made my day, So funny.
Mooi. Groeten uit Nederland
Lekker snotty. I know its not Friday but i listen to it to many times i can't count. Stotty rak vir my rustig
I feel like this stage persona suits him more than when he was doing Kwaito. But either way, love his music. Good job Snotkop ❤️
Dit is Vrydag 18 November 2022. Ek het somer rustig geword en my Vrydag geniet.
Gooi hom Snotkop what a boykie feel good Saffer song yebo!!! 🇿🇦
EVERYTHING AND EVERYONE ONLY AND COMPLETELY EXPRESSES THEIR HEART AND MIND INSIDE AND OUT INSTANTLY COMPLETELY FORCEFULLY AND FOREVER!!!!!
Ek hou van die liedjie. Groete uit Duitsland.
awe di skool snot kop love jou music dit is vreeslik kool jy moet nog baie baie meer maak
Ahhh i love You snotkop i love your songs im a proud south afriacn after hearibg this song
Afrikaans is sexy. Geen negativiviteit en gewoon plezier. Me like!
Snotkop!!!!!!!!!!! I love this song 💓💗💗💗💗💗💗💖💖💖💖💞💝
Geewiz wat n lekker liedjie! Was my Desember vakansie se anthem!
Great song, super girls and a beautyful tractor!
this song rock like so good and i am a og fan i love you snot kop
Raak vir my rustig AWESOME
Al wat ek like van di song is "chop en dop" en dan daai beat is oook dit... snotkop raak nu te vinnig chill namy sin
100% happy dis VRYDAG!!!!!! 🎉🎉🎉
Hello I like all of you're songs
fok.. dis nou n poes lekka liedjie.....shoutout from despatch..
Ek hoorde deze digitaal in de auto via RSG. Baie lekker! Groet, Ruud uit Amsterdam, Nederland...
Nee
When you discover a song 3 years after its released and then your whole hometown is in the music video😂🤭
💞💞💞💞🐰🐰🐰🐰🐰🐇🐇🐇🐇🐇😍🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸🐸
@@allisondaniels6868 vbnb
Fyhgkth
Vhvvvb
Jy is die beste snot kop 😁
The most beautiful woman in the world ever!!!!!!!!
Franco Fourie
Cool song ek like jou songs
Thanks vir Al jou songs Snotkop
Hello Snotkop ek luister al jou liedjies nou al vandat ek 5 was en ek is nou 11
Jou musiek is awesome
This was in an African Mix of videos. This was not the type of African music I was looking for!
This sounds so cool!!!
I just came here because I noticed that this song is trending. Have no idea what this guy is saying, but I just became a fan!!!!!!
I do something about your so up tite . Im so chil like chrismas . My mom is afrikaans
Love die song en ek is n baie groot fan van snotkop
Snotkop jy is flippen cool hou aan met jou gesing ek love die liedjie so cool soos kooskombuis
I love your musik snotkop🙌🙌🙌
snotkop jou songs is die osemste
This is hilarious 😂😂😂😂 Like this is you're Proudly South African!
Love👄💋💋❤👄💋💋
Sees
Ja
I cam her just to find other outs African
Hello
Hierdie is die beste vryday afrikaans lietjie daar is
Great Video
Twanett Maree ek love die songs❤😊
Jy is so original met jou songs
Ek love al jou songs❤
Cool snotkop love you song
guys I love the song it's so cool if and I don't speak Afrikaans I learn Afrikaans it's cool so I like I understand half the things
everyday I take it like a Friday every single day of my life I take it like a Friday
This song is very good Snotkop
dis die beste liedjie ever
Dit is 'n ongelooflike liedjie wat ek nog nooit so iets gehoor het nie
Altyd gedink hierdie is mos nou MY song. Toe kom ek agter SK sing 'raak vir my rustig' i.p.v. 'wag vir Mariska' 😂 hou nog steeds van die liedjie, al wag hulle nou nie meer vir my nie...
I love it
Love you Snotkop
Lief vir snotkop en die lied
Boere lewe is baie lekker want 7 redes
1. N plaasdam om in te swem
2. N lekker braai
3. Stilte op die plaas
4 . Kooie melk
5. N julle veld om op te speel
6. N lekker beer
7. En laste is om n stroper te ry
Damn....ek luister nie afrikaanse music nie ma snotties jy mag maar hoor!
My father's favorite 🎵
DIT IS MY 2 BESTE LIEKIE VAN SNOTKOP
Ek love hierdie song
Vra dit
Love this song
U are apselotly right
beste
cool bra jy is cool jy is die coolste vandag is vrydag cool mooi song
cool song
Cool Zandri😎😎😎😘😘
Lekker snotkop!!! Hoop daar kom nog
Love this song it makes me feel good 💗
My snotkopppppppp
Amazing
Het eer in my hart vir die kleurling dametjie.
jy mag maar snotkop. dit is n amazing liedjie
Notice gou die Tannie wat Buite staan!! Nooi die VROU IN😂😂😂😂
Sy staan net daar buite en sê raak vir my RUSTIG!!
Kom so agter
Wow ek is lekker so baie
Wow.???
Lol boet😂😂
@@morganbricknell5010 hi
Love song makes my worrys disappear.
Dis n baie cool song......!!!!
That moment when your afrikaans teacher tells you to listen to Afrikaans music and then you bump into this...
Oh yeah yeah, that's so relatable
That's what I'm doing right now 🤣🤣
Joe gat
@@johankunneke6616 jy hou jou bek
love video 😍😀😃
Well done snotkop nog been volledige liedkie nice beat !!
Love jou songs!!!!!!
Is ek die enigste een wat dink Dis nie kak nie!! Ons het maar volkak mense hier!
Dit is ook vir my ook so baie vol kak
😣😚😙😄😃😍😘😇lol!!!!!!!!!!!!!?
Xx Moreo Xx
Hou op soon floek oor
Is ek die eenge been eat van him hou-29
Ne
Mir egal was du sagst es ist Donnerstag aber geile Party
Dis n mooi liedjie
Best song in South Africa raak vir my rustug
Hi snotkop love jou songs
Love this song.big van
Jou liedjies is the best
I love Afrikaans culture
awesome snotkop
loving it ou di is cool