Midweek Inspirasie - Stralend gelukkig en dankbaar?
HTML-код
- Опубликовано: 31 янв 2025
- Luister fyn na God se stem
16 Wees altyd vol blydskap. 17 Praat met die Here elke keer as julle die kans het. Moet nooit moeg word om te bid nie. Hy hoor! 18 Wees heeltyd dankbaar teenoor God, wat ook al met julle gebeur. Dan stap julle op die pad wat God vir julle beplan het toe julle in Christus Jesus begin glo het.
1 Tes 5:16-18 (Die Boodskap)