Die Boek van Galasiërs - Lesing 1 - Henco Kruger

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 апр 2016
  • In hierdie lesing behandel ek die boek van Galasiërs. Paulus het net soos ons in vandag se tyd, te doene gekry met valse leerstellings en valse predikers wat die geloof van mense wil omkeer om terug te val in Joodse kultuur en rituele en wette ens. In die boek van Galasiërs spreek hy dit aan en wys wat die ware evangelie is - Jesus Christus en HoM as gekruisigde

Комментарии •