Vyfster Die Slot 1987 Afrikaanse Rolprent

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 28 июн 2023
  • Vyfster: Die Slot is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1985 vrygestel is. Die rolprent volg die suksesvolle TV-reeks Vyfster II op. Dieselfde regisseur, draaiboekskrywers en akteurs wat in die TV-reeks gebruik is, was ook by die rolprent betrokke. Baie mense was ontstoke oor die TV-reeks se stomp einde en die blatante advertering van die rolprent vir diegene wat wou weet hoe die storie ten einde loop.
    Hoofrolspelers
    George Ballot as Skollie
    Patrick Mynhardt as Pappa
    Emgee Pretorius as Priester
    Werner Roberts as Johnny
    Paul Eilers as Polka
    All Rights Reserved To Their Respective Owners! Copyright Disclaimer Under Section 107 of the Copyright Act 1976, allowance is made for "fair use" for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, and research. Fair use is a use permitted by copyright statute that might otherwise be infringing. Non-profit, educational or personal use tips the balance in favour of fair use.
    Please contact me if there is a problem with uploading this and I will delete, thank you.

Комментарии •