Wynand du Toit: Raak weerbaar, die magte van wanorde is op ons

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 сен 2024
  • Ek gesels met Wynand du Toit oor die komende verkiesing en die risiko's wat hy in die aanloop daartoe identifiseer.

Комментарии • 100

  • @beatrixsirakis5356
    @beatrixsirakis5356 5 месяцев назад +33

    Isak, jy is baie bevoorreg om vanoggend vir Wynand op jou program te hê. Verseker is Wynand n Volksheld. Baie baie dankie vir hierdie spesiale uitsending.❤

  • @marthabooth4085
    @marthabooth4085 5 месяцев назад +10

    Naand Kolonel so bly Isak het jou hier met al jou ondervinding , kennis en wysheid op sy program. Ons baat baie by u oplossings. Ons respekteer u Wynand.

  • @AndriesDuToit-bs1nj
    @AndriesDuToit-bs1nj 5 месяцев назад +17

    Dankie vir jou poging om die volk te red.Kolonel. Ek versprei hierdie gesprek wyd en suid

  • @johanjordaan7205
    @johanjordaan7205 5 месяцев назад +8

    Dankie Isak , Ek geniet Wynand se insigewende wysheid. n Mens kan maar luister en ag slaan op wat hy se.

    • @user-ek9me2ov8m
      @user-ek9me2ov8m 5 месяцев назад

      Hy se nou al vir baie jare baie dinge. Waarop moet ons ag dlaan?

  • @vonrecht1236
    @vonrecht1236 5 месяцев назад +17

    Wynand is a dedicated and far-sighted person of great integrity.

  • @riaansmit3370
    @riaansmit3370 5 месяцев назад +9

    Izak wat n v.reg vir jou OM vir Wynand by jou te he. Baie dankie.

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 5 месяцев назад +7

    Dankie Izak. Wynand n goeie man

  • @jeannevanniekerk122
    @jeannevanniekerk122 5 месяцев назад +17

    Wynand is spot on

  • @bevanschwartz1875
    @bevanschwartz1875 5 месяцев назад +14

    I hope you offered him some captain moer coffee he likes it with condensed milk

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  5 месяцев назад +13

      Yes, we indeed had Kaptein se Moer with kondensmelk

  • @believe7088
    @believe7088 5 месяцев назад +6

    Lekker Wynand. Dankie Izak

  • @CasperLabuschagne
    @CasperLabuschagne 5 месяцев назад +11

    Ons is almal in ons m**r in, maar ons kan eenvoudig nie bekostig om daaraan te dink nie want vanaand moet kos op die tafel gesit word. Daar was nog altyd bedelaars, maar vir die laaste jaar is daar honger mense op straat wat smeek vir kos.

  • @joelo9546
    @joelo9546 5 месяцев назад +3

    Bly jy het vir Wynand ń platvorm gegee. Jy hoef nooit skaam te wees oor wat hy gaan sê of hoe hy dit sê.

  • @AndriesDuToit-bs1nj
    @AndriesDuToit-bs1nj 5 месяцев назад +9

    Dankie Izak. Uiteindelik het jy vir Wynand. Als wat hy daar sê is hoe ons almal dit moet sien. Dankbaar dat hy nie sy liefde vir Putin uitgespreek het en sy haat vir die Weste in toom gehou het. Mooi gesprek gewees.

  • @MarieGroenewald-eq6pk
    @MarieGroenewald-eq6pk 5 месяцев назад +2

    Spot on Wynand,alles wat jy praat is soo waar

  • @marthabooth4085
    @marthabooth4085 5 месяцев назад +5

    Netso...Victoria...vrou van moord en ellende.!!!!

  • @driesvanniekerk8613
    @driesvanniekerk8613 5 месяцев назад +9

    Wynand weet waarvan hy praat

  • @wow.sailor.
    @wow.sailor. 5 месяцев назад +4

    Saluut aan SBB,

  • @barbaralerm9310
    @barbaralerm9310 5 месяцев назад +1

    Baie dankie..

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 5 месяцев назад +8

    Wynand....man van inbors

  • @mathithomson3516
    @mathithomson3516 5 месяцев назад +5

    Anarchy, derived from a Greek word meaning "having no ruler," is a belief system that rejects governmental authority in favor of self-governing or community consensus, which should lead to peaceful co-existence. Paradoxically anarchy has become a synonym for chaos and the breakdown of civil order.

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 5 месяцев назад +1

    Baie dankie

  • @81005
    @81005 3 месяца назад

    Wynand se insig is gewoon BRILJANT!

  • @mariondeason1032
    @mariondeason1032 5 месяцев назад +3

    Seen aan Kolonel Wynand du Toit en sy gesin.

  • @juriegildenhuys4336
    @juriegildenhuys4336 5 месяцев назад +5

    Waar is die res van Wynand se gesprek?

  • @TienieDelaRue6315
    @TienieDelaRue6315 5 месяцев назад +2

    Baie goeie info en so waar...👌🌹🌹

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 5 месяцев назад +1

    Baie intressant

  • @boerseunvanmigdol1793
    @boerseunvanmigdol1793 4 месяца назад

    Insiggewend, baie dankie Izak. Doen so voort.

  • @gerhardlesch3615
    @gerhardlesch3615 5 месяцев назад +2

    Ek is bly jy kon eindelik die moed bymekaarskraap om dié video te plaas.

  • @sandraderoubaix734
    @sandraderoubaix734 4 месяца назад +1

    Our struggle us not against flesh and blood but against the rulers, against the authorities, against the power off this dark world and against and spiritual.forces of evil in the heavenly realms.
    One moet leer om hierdie geveg te veg!

  • @awiedempers2385
    @awiedempers2385 4 месяца назад +1

    Bakgat Izak, hierdie is ñ onderhoud wat Kahoenas nodig het om te doen, dit is noodsaaklik om te weet.
    Wie ore het........

  • @MarthaHavenga-ny9ip
    @MarthaHavenga-ny9ip 5 месяцев назад +2

    Ek hoop mense luister na Wynand

  • @christodebeer3645
    @christodebeer3645 5 месяцев назад +3

    Ek reken dat almal se oë gerig is op die Verkiesing en die gebeure daarna...dis iets wat niemand 100% kan voorspel nie? As Mense nie die moontlikke gevare sien, wat kan gebeur en jouself Voorberei nie, wel dan moet jy maar die Pyn vat wat kom.Daar gani hulp vir jou wees nie...😢

  • @user-qt4wi6hc8q
    @user-qt4wi6hc8q 5 месяцев назад +1

    Daarom het ek my kind gedwing om die la d te verlaat

  • @senseipaans
    @senseipaans 5 месяцев назад +4

    Uiteindelik!!!

  • @user-vr4vr3ou4z
    @user-vr4vr3ou4z 5 месяцев назад +2

    Kenhardt ook

  • @81005
    @81005 3 месяца назад

    Wynand, vorentoe salueer, Saluut...

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 7 дней назад

    Aag daar is in drie dorpe om ons nie meer poskantore nie kolonel

  • @kilian7865
    @kilian7865 5 месяцев назад +1

    Hoekom is die onderhoud kort geknip???

  • @esthersmith538
    @esthersmith538 4 месяца назад +1

    Isak, jy lyk effe oorweldig.😢

  • @wynandkershoff6250
    @wynandkershoff6250 5 месяцев назад

    Die feit dat Genl. In Izak se kantoor praat sê baie meer .

  • @JohanKilian-fv8vp
    @JohanKilian-fv8vp 5 месяцев назад +2

    Danie Izak 👍😁

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 7 дней назад

    Kleinbegin na groot dinge Kolonel 50 duisend is volgende

  • @wernerswardt7512
    @wernerswardt7512 5 месяцев назад +2

    Dit kink amper vir my of Johanna Brandt se voorspellings waar word. ruclips.net/video/aLDImad_0Ow/видео.html

  • @saamstaan6540
    @saamstaan6540 4 месяца назад +1

    Sluit aan by sbb

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 5 месяцев назад

    Hi Izak

  • @valeriemendes9988
    @valeriemendes9988 5 месяцев назад +2

    Waar is die gebied?

    • @hermanfyfer5990
      @hermanfyfer5990 5 месяцев назад +9

      Sluit aan by SBB en jy sal weet.

    • @valeriemendes9988
      @valeriemendes9988 5 месяцев назад +2

      Wat is SBB?

    • @hermanfyfer5990
      @hermanfyfer5990 5 месяцев назад

      @@valeriemendes9988 Suidland burgerlike beskerming.

    • @tinusfourie
      @tinusfourie 5 месяцев назад +2

      Waar Bly jy Dan kan ek Jou se of jy in die rooisone is.maar my persoonlike mening.

    • @cornehuisamen8795
      @cornehuisamen8795 5 месяцев назад +2

      ​@@valeriemendes9988dit is n noodplan wat intree wanneer ons na veiliger area verskuif wanneer anargie uitbreek.

  • @combrutum
    @combrutum 5 месяцев назад +1

    Ek het nou net n k@khuis vol baked beans gekoop.

  • @tersiamarais5191
    @tersiamarais5191 5 месяцев назад +2

    Ai mense het jul sy videos tydens COVID gekyk. Regtig die man is vrek bang en sy verbeelding hol met hom weg. Hyt sy Venter wa gereed gehou vir vlug. Hy't nooit oor sy trauma gekom.

    • @user-ek9me2ov8m
      @user-ek9me2ov8m 5 месяцев назад +1

      Dank Vader vir jou. Ek het altyd gedog net ek dink die ou is van sy trollie af. Sy redes vir anargie verander soos die wind waai…Hy maak naiiwe oningeligte mense so bang, hulle bele al hulle spaargeld in boeliebief en baked beans.

    • @danielfourie9798
      @danielfourie9798 5 месяцев назад +2

      Jy het seker ook kommentaar gelewer voor jy die video klaar gekyk het.

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 7 дней назад

    Sowaar kolonel

  • @eddiecronje4798
    @eddiecronje4798 5 месяцев назад +2

    doomsday profit

    • @millerwtf
      @millerwtf 5 месяцев назад

      Interesting, what kind of "profit" can I make out of "doomsday" . ?

    • @eddiecronje4798
      @eddiecronje4798 5 месяцев назад

      @@millerwtf 🤣🤣 prophet

  • @Patshes
    @Patshes 5 месяцев назад +5

    Te veel doomsday prophecy's en conspiracy theories. Glad nie geintreseerd nie dankie.

    • @user-ek9me2ov8m
      @user-ek9me2ov8m 5 месяцев назад

      Hoor, hoor. Totale pot k@k…

    • @beatrixsirakis5356
      @beatrixsirakis5356 5 месяцев назад +9

      Nou sit af julle selfone, moet dan nie verder luister nie.

    • @user-ek9me2ov8m
      @user-ek9me2ov8m 5 месяцев назад +4

      Hierdie is soos 7de laan. Ons hou aan kyk om te sien hoe verregaande dit nog kan word.

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  5 месяцев назад +13

      Wat het van hou verby geword, hoekom moet ons nou ingelig word van jou afkeer?

    • @antonsmith5899
      @antonsmith5899 5 месяцев назад +8

      Maak my wonder, hoekom jou kommentaar? Hoekom nie maar net die praatjie verlaat nie? Miskien bietjie fundamentele negatiewe benadering? Wonder maar net.

  • @monrepos1001
    @monrepos1001 5 месяцев назад +3

    Israel the blessing unto the nations,lol!