Gewoonlik hou ek niks van die voorgeskrewe boeke van die skool nie maar ek love hierdie boek, dis die beste boek wat ek nog ooit in my skool loopbaan gelees het! Baie dankie oom en dankie vir hierdie videos, dit help so baie!
Hierdie is nog die beste voorgeskrewe boek wat ek ooit in my skoolloopbaan gelees het! Baie dankie vir die video, oom. Dit is baie helpvol💛Ek skryf my V2 vandag
Yes we definitely need a film it will be so much better to understand and for learners who it's better watching something then reading it Also it will give learners much more confidence in reading the book as a matric student myself many learners does not want to read the book but would really appreciate a film version
Oom kan altyd help met die memo😂😂 Nee ek grap net, die boek is bae goed en ek het alles gelees maar daai krismas van map jakops nee daai is outjie wat weird is, ek sal mar map se konteksuele vrae doen en onderweteld se lang vraag
Ek weet julle is onder baie stres, maar byt nog net so 'n bietjie vas. Kyk weer na die video's, maak vir jouself 'n paar notas, al is dit net so 5 goed wat jy moet weet van elke onderwerp. Dit help ook om die onderwerpe met 'n vriend te bespreek. Praat 5 minute oor konflik, 5 minute oor karakters, ens. So steek die inligting in jou kop vas. Komaan, probeer.
class of 2024 here for Monday 🤝
Good luck!
Laaste een💪 sterkte!
Maandag is die laaste van die onderwereld, kom ons sluit hom goed af
Baie sterkte!
Aight boys, dit is nou 00h06. Hoop julle geniet die video 😂 en geniet die vraestel môre😅😂
Sterkte!
Hierdie video alleen is my enigste voorbereiding vir more se V2, matriek kan nou maar kla kry🎉😂
Sterkte!
Facts bruh
ek voel die pyn 😭😹
Ek voel jou pyn
Gewoonlik hou ek niks van die voorgeskrewe boeke van die skool nie maar ek love hierdie boek, dis die beste boek wat ek nog ooit in my skool loopbaan gelees het! Baie dankie oom en dankie vir hierdie videos, dit help so baie!
Dankie, Cristabelle.
Dis official, ek gaan druip 😂 nogsteeds n alright boek 👍
Big facts
skryf jy ook more?
pieter is green guy?
Nope
Na uh
Hier gat ons weer. V2 more.
Ek hoop dit het goed gegaan.
More maak ons geskiedenis, class of 2024 😩🔥!
Yessir 🔥
Dis die beste boek wat ek gelees het in my skool loopbaan ,sal dit vir altyd onthou❤.
Dankie, Nino! Lees ook die vervolg "Donker Web".
Hierdie is nog die beste voorgeskrewe boek wat ek ooit in my skoolloopbaan gelees het! Baie dankie vir die video, oom. Dit is baie helpvol💛Ek skryf my V2 vandag
Baie dankie! Ek hoop jy vaar uitstekend in die vraestel.
Ek sit en kyk na video 21h30 die aan voor die matriek eindeksamen toets na ek net die eerste 10 hoofstukke die hele jaar gelees het
Sterkte. Jy kan die ander hoofstukke die vakansie gaan lees. 😂
Dis waar al die manne en dames opeindig wat hierdie boek tot die laatse minuut gelos het, sterkte
Jy weet mos
Gonna ace this tomorrow 🔥
More slat ons die eindeksamen boys😂
Lyk my ons het dieselfde idee🤣
@@miekeduvenage939 ek hoop jyt geleer😂🫡
Lyk my ons almal begin maar eers vanaand met die boek😂
@@zandregerber en dan moet ons nog mis ook doen💀🤣
@@zandregerber Jy kan hom die vakansie klaar lees. 😂
Hey, hey. Waar is die 2024 matrieks. More Junie eksamen. Dis n flippen goeie book. Ken die boek redelik goed. Sterkte vir all die nag apies.😊😊
Matriek 2024 is hier ek het sopas hierdie video gekyk en dis die eerste keer wat ek weet wat regtig aangaan in hierdie boek 😂
@@FranciscaOlivier-dx3zm Skryf jy ook more V2😂
Sterkte! Ek hoop dis 'n maklike vraestel.
Dis 4:00 ek skryf half 9, niks hersiening ek yolo hierdie vraesrel loll
Ja wat gents😂
Hallo oom. Vir oulaas hier by die video. Al n paar keer voor n toets moes deur kyk. Maar nou ja, vir die laaste keer!
Sterkte met die eksamen!
Matrieks van 2024... ons is in dieselfde bootjie😂
Julle is amper klaar. Sterkte.
Ughhh ek skryf more oor die boek die Here alleen weet hoe ek gaan deur kom 😭
ek sit op die selfde booitjie
Same bra😥
Dis darem amper verby. Sterkte. Kyk al die video's en kyk die opsomming 'n paar keer.
@@celiacalitz3630 Sterkte! Jy kan dit doen.
@@epicgamer4124 Baie sterkte. Ek dink aan julle matrieks en hou duim vas. Kyk net die video's 'n paar keer.
Jys my hero
Dankie oom Fanie!!🙈
Beste voorgeskrewe boeke, my juffrou het gesê as ek die tweede boek gaan lees voor die eindeksamen, gaan sy oor ons ry 😂😂. Rekord 2024
Dankie, Marjonelle! Jou juffrou klink cool. Geniet die tweede boek na die eksamen.
Dit is interessant om te sien hoe Eckardt Greg oplei om 'n 'hacker' te word, maar terselfdertyd gebruik Greg taktieke dié van 'n 'cracker.'
Hier gaan ons nou bois !!!
Lekker skryf.
Okay, dankie 👌
Kan ons n rolprent van die boek kry asb!?
Ek sal dit ook graag wil sien. Daar is 'n pilot vir 'n reeks geskryf. Hou duim vas!
Ek skruif oor 45min😂 trust boys trust
Sterkte!
Ek kyk die vid Nou hoef ek nie eers om die boek te lees nie
Ek hoop die opsomming help.
@@FanieViljoenFilms baie dankie dit sal werklik help
right bulle sterkte vir more
Lekker skryf.
man verstaan ons pyn hierso :')
Daar vat hy ons skryf vandag
Hi Zander, ek hoop dit het goed gegaan.
Lyk báie interessant!
Meneer, gaan daar nie dalk n Film gemaak word van albei die boeke nie?..
Ek hoop ook iemand wil dit doen. Daar is 'n loodsepisode vir 'n reeks geskryf.
😂skryf more nss laaste vraestel try nou eers uitfigure wat in die boek aangaan
Wat is Greg se pa se naam??
Chris Owen, maar dit staan nie in Onderwêreld nie. Sy naam verskyn eers in Donker Web.
Hallo Meneer
Wat is die Regter se naam?
@@LizaStoltz Regter Gericke
Gaan daar n opvolg na donker web wees oom fanie ?😁
Kelly, ek het nie op die oomblik planne daarvoor nie. Sal jy nog een wil lees?
@@FanieViljoenFilms ja asseblief oom fanie 😁
Dit sal amazing wees as daar n opvolg sal wees ek lees nou die boek en ek is mal oor die boek
Demmit! Jy't gemaak dat ek altwee weer gaan lees.
Geniet dit, Hannes!
Miskien dalk vir die matric leerling n movie skiet net om te hersien
Dit sal lekker wees! Daar is 'n loodsepisode in Engels geskryf. Ons soek 'n filmmaker.
Yes we definitely need a film it will be so much better to understand and for learners who it's better watching something then reading it
Also it will give learners much more confidence in reading the book as a matric student myself many learners does not want to read the book but would really appreciate a film version
Hehehe where the impaq students
Albei boeke was vreeslik opwindend en vol draaie. Skryf asseblief nog een😃
Oor Valkyrie?
Oom kan altyd help met die memo😂😂
Nee ek grap net, die boek is bae goed en ek het alles gelees maar daai krismas van map jakops nee daai is outjie wat weird is, ek sal mar map se konteksuele vrae doen en onderweteld se lang vraag
Baie sterkte! Hoop jy skryf lekker.
Matriek 2024 kom Ons beryk ń persentasie wat nog nooit behaal was ni.
Sterkte!
Awe
Een van die beste boeke wat Ek gelees het
Dankie, Keanu!
Ek was nooit so erenstig en fasinerend oor n buk ni😂😂
Dankie, ek is bly jy geniet hom!
Fanie, ek, as volwassene, kon die boek en "Donker web" nie neersit nie.
Dankie, Heleen!
Saluut oom ek die gekort
Sterkte met die eksamen, Franna!
Renting Baie lekker boek
Eks Gatvol vir die blerrie boek rerig waar gee Gr12 kinders iets beter om te lees
Watter boek sou jy eerder sal wou lees?
@@FanieViljoenFilms Net iets beter wat mens nie 'n kopseer gee nie
Gisteraand die boek klaar gelees.
Praat van ñ plot-twist😂😂😂
Dankie! Probeer ook die vervolg Donker Web.
@@FanieViljoenFilms klaar besig met hom😂😌
Die red my gat vir more 👀
Sjoe, sterkte!
More
Sterkte!
Matriek 2024 gather here🤣
Good luck!
Neewat ek druip
Ek weet julle is onder baie stres, maar byt nog net so 'n bietjie vas. Kyk weer na die video's, maak vir jouself 'n paar notas, al is dit net so 5 goed wat jy moet weet van elke onderwerp. Dit help ook om die onderwerpe met 'n vriend te bespreek. Praat 5 minute oor konflik, 5 minute oor karakters, ens. So steek die inligting in jou kop vas. Komaan, probeer.
Ag nee 😂 v2 pyn in die gat
Eina!
Ek dog ons skryf oor di more ek dog ons doen oor taal
Sterkte!