Hoe om teleurstelling te hanteer - 3 Lewensveranderende dinge wat jy kan doen.

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 дек 2024

Комментарии • 2

  • @priscillabuys8007
    @priscillabuys8007 3 месяца назад +1

    Goeie môre dierbares, dankbaar geseend en gesond.
    Dit is so waar, Ds. Ons moet God in Alles vertrou , wnr ons dinge in ons eie wil doen en d Here prbr vooruit hardloop, dan kom teleurstellings, want ons wil so in ons eie mag dinge doen, sooswat ons dit wil hê, en nie altyd God se tyd of plan nie, en dan as dinge skeef loop wil ons God blameer, en soos u sê Gehoorsaamheid in GOD verg die beste uitkoms,somtyds val alles nie inplek soos ons dit wou gehad omdat God weet wat ons nodig het nog voor ons vra, en om Absoluut Dankbaar te wees, in alle omstandighede deur d goeie maar ook die slegte tye, en nooit eie wys te wees in my eie oe nie. Baie dankie v d Kragtige Boodskap. Mag d Here u seen, en ook elke dierbare wat na d boodskap geluister het. SHALOM

    • @daniematthee
      @daniematthee  3 месяца назад +1

      Dankie Priscilla vir jou pragtige opmerking. Ek waardeer dit. Seën vir jou.