Rwanda dreig Suid Afrika met Oorlog

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 3 фев 2025

Комментарии • 252

  • @elnalush2748
    @elnalush2748 2 дня назад +41

    Hoor my lied, NIEMAND van ons pa, mans, broers, seuns, sal in die anc se oorlog gaan veg nie! Ons bloed het al genoeg gevloei!

    • @andresmit9949
      @andresmit9949 2 дня назад +5

      Heeltemal waar

    • @paulap142
      @paulap142 2 дня назад

      Ek stem saam,hulle het mos ons weermag vernietig!!!

    • @catzzzvd2635
      @catzzzvd2635 18 часов назад +1

      AMEN 🔥✝️🕊🛐🙏🙌

  • @paulbeukes9137
    @paulbeukes9137 2 дня назад +56

    Wel, dit is tyd dat ANC and OUR PEOPLE, EFF en MK pakslae kry.
    Tyd om die VARK HOKKE skoon te maak! 😊

  • @jandoorn5385
    @jandoorn5385 2 дня назад +61

    SAL NOOIT OORLOG ONDERSTEUN OM DIE ANC TE BESKERM NIE! NOOIT!

    • @pagman1able
      @pagman1able 2 дня назад +2

      Jy sal moet betrokker raak seun, daar is nie `n situasie waar jy in a hok kan gaan sit en klaa nie. Suid Africa as `n eenuit moet betrokker raak om `n verandering te beforder. All communities must unit to to make a difference. Let us pray sanity shall prevail.

    • @johanmarais4059
      @johanmarais4059 2 дня назад +7

      ​@@pagman1ablesoo ek as die gehate witvel moet vir hierdie lot gaan veg. Nie ek nie maat ek veg vir my mense geen ander.

    • @davidstrydom9846
      @davidstrydom9846 2 дня назад

      Ek stem saam. Ek veg net vir my familie, om hulle te beskerm ​@@johanmarais4059

    • @PieterVanwyk-pt1xy
      @PieterVanwyk-pt1xy 2 дня назад

      O​@@johanmarais4059

    • @SouthernRockStudio
      @SouthernRockStudio 2 дня назад +1

      @@pagman1able nou praat jy stront

  • @Linda_D
    @Linda_D 2 дня назад +34

    Cyril can fight this one on his own….my family and I are busy!

    • @rodneymanwaring9396
      @rodneymanwaring9396 2 дня назад +2

      Exactly well said. The leadership of SA makes poor decisions.

  • @gertnel8478
    @gertnel8478 2 дня назад +27

    Mooi mag hulle die skuim in die ANC opfok

  • @grantvanrooyen1989
    @grantvanrooyen1989 2 дня назад +15

    I pray for all God fearing citizens

  • @ralph7676
    @ralph7676 2 дня назад +16

    Baie dankie vir u belange in ons volk.

  • @HenryGates-vr7fn
    @HenryGates-vr7fn 2 дня назад +16

    The world is laughing at us.

  • @LydenburgManor
    @LydenburgManor 2 дня назад +15

    About time. This country gave them a chance. We need a strong leader with strong morals who does not accept corruption as the norm. 30 years of corruption and enriching themselves and lying to their own people - well you do the crime you do the time. Thank you Lord.

  • @stoffel89
    @stoffel89 2 дня назад +12

    Ek hoop die anc gaan B-EEE toepas met die diensplig. As dit sou gebeur.

  • @BenitaElder
    @BenitaElder 2 дня назад +18

    Dis tyd vir die justice van God om ons terug te bring na die waarheid,vreg en geregtigheid. God help ons. Tyd om wakker te word en te roep na God.

    • @toyerdavids1993
      @toyerdavids1993 2 дня назад

      You were quite ok with segregation and now you invoke your God to assist in solving the countries issues.

    • @channelkaap
      @channelkaap 2 дня назад +1

      There were good reason for segregation, you proof it repeatedly.​@@toyerdavids1993

    • @arkangelsdaughter3983
      @arkangelsdaughter3983 2 дня назад

      @toyerdavids1993 God is for segrigation, making it clear in scripture to separate yourself from the heathan way to live, not like the world to be set apart to do His will live according to His laws, he does not say be racist against humans cause well humans are one race but he made isreal kill the hybrids cause the were an abomination on the world they were partly falen angel and evil to the core but to seperate from all who does not live according to His ways so yes indeed thats why the cristian church is corrupt and our land is a mess cause its run by heathans who serve satan and mammon has nothing to do with race though simply people who does not respect God or His laws in their own personal life but south africa will belong to God again

    • @nicolenepike7571
      @nicolenepike7571 2 дня назад

      ​​@@toyerdavids1993NO you fool. WE were NOT OK with this New Age BS. The problem was that some of our OWN people in conjunction with the British (not all), and other enemies of ours SOLD US OUT!!!! The rest of the world believed all the LIES with regards to SEGREGATION (as if they never did it too) and then the country got HANDED TO MANDELA and all the communist cadres on a silver platter!!! WE too had to endure SANCTIONS implemented by the USA, England and some Eupopean countries. But it was an INJUSTICE that was done to the Afrikaner nation, and NOW we WILL call on our GOD, like we were supposed to 30 years ago, and HE WILL HEAR AND HE WILL DELIVER US SHORTLY!!!!!!!!!!! And if you are afraid of Him, you should be, as there was a Battle of Bloodriver where we called on our GOD and He DID DELIVER US. He can and He will again.

    • @johanmarais4059
      @johanmarais4059 2 дня назад

      @@toyerdavids1993 well atleast you and l were save. Today this is gangster paradise.

  • @mikereddell6468
    @mikereddell6468 2 дня назад +17

    Ek hoor wat jy sê.... Jong manne oproep..... rêrig..... En met watter ondervinding gaan hulle na dertig jaar van géén diensplig..... Of is dit 'n geval van "stuur na die slagpale" en hordes kom in plastiek sakke terug..... Hiérdie is gevaarlike praatjies....

    • @true5188
      @true5188 2 дня назад +2

      Darem is die oud weermaglede daar wat opleiding en rigting kan gee. Die jongmense moet weet hulle sal moet besluit skiet of word geskiet ....maar nie tenkoste van die regering nie. So jongmense word wakker en wees voorbereid en paraat ....los die tik tok en ander webwerwe wat jou nie kan help om voor te berei nie..

  • @Ronster169
    @Ronster169 2 дня назад +21

    South Africa going to 'O-o-r-l-o-g'? VERY VERY FUNNY with what? sjambok and broom, all equipment stolen or broken :))

  • @Martin-jn5cv
    @Martin-jn5cv 2 дня назад +27

    Oproep ? Hulle moet maar hul affirmative action toepas

  • @Straightdeal
    @Straightdeal 2 дня назад +27

    Die SANDF is paraat! Met 2 werkende vegvliegtuie, 2 duikbote, en 'n weermag wat KFC en slaap prioritiseer.

    • @jaques875
      @jaques875 2 дня назад +5

      Duikbote met sifdeure ...lol

    • @jacquespotgieter7391
      @jacquespotgieter7391 2 дня назад +3

      En 'n minister wat geen ervaring het nie en alles net opfoeter waar sy gaan

    • @thysdevilliers5563
      @thysdevilliers5563 2 дня назад

      @@jacquespotgieter7391 2 Camo micro lights

    • @leonpostma5759
      @leonpostma5759 2 дня назад +4

      Geen vegvliegtuie met wapens nie en 1 duikboot wat nie kan duik nie

    • @SouthernRockStudio
      @SouthernRockStudio 2 дня назад

      @@Straightdeal menseregte beskerm hulle ook!! Mag nie PT doen as dit te warm is nie.....

  • @SouthernRockStudio
    @SouthernRockStudio 2 дня назад +22

    Hoe kan daar militere polisie wees as daar nie ń weermag is nie?

    • @jacquesvanderbroek7631
      @jacquesvanderbroek7631 2 дня назад +3

      Vra ek ook ....

    • @gladiators-den
      @gladiators-den 2 дня назад +4

      Ja ek lag ook daarvoor ek was in 61 Meg en het in SWA oorlog deelgeneem, siestog hy moet maar kom aanklop

    • @jimendaphkeet
      @jimendaphkeet 10 часов назад

      Presies, ek stem saam!!

  • @dirkvanrensburg7315
    @dirkvanrensburg7315 2 дня назад +8

    SA got no army that is worth one soldier

  • @nevillerichards7354
    @nevillerichards7354 2 дня назад +10

    I totally agree with you, it's very dangerous 💯

  • @LukasVanrooyen-ei7rn
    @LukasVanrooyen-ei7rn 2 дня назад +18

    Swart op swart . Gaan mekaar uitwis

    • @SilnaFourie
      @SilnaFourie 2 дня назад +3

      siener het destyds ook voorspel swart tussen swart

  • @Meraikie
    @Meraikie 2 дня назад +6

    Kan ons asseblief bid teen konflik en erger bid?
    Jy spreek woorde oor ons land uit wat nie positief is nie, al is dit miskien realistiese.
    Ons is nog al die jare n volk wat God dien... BID. God is in beheer. Hy is almagtig.

  • @johandaniel6416
    @johandaniel6416 2 дня назад +10

    Gaan dit live op TV wees.

  • @ericschoeman6613
    @ericschoeman6613 2 дня назад +19

    Hulle Kan Nie eers mekaar raak pis Nie 😂😂

  • @mariakoudelka9937
    @mariakoudelka9937 2 дня назад +8

    Boodskap goed! Watervalletjie steurend

  • @billysmith3492
    @billysmith3492 2 дня назад +11

    D A SE MA SE ,,,,,,

  • @ellafaure8703
    @ellafaure8703 День назад +1

    Hoop daar is iemand wat in alle provinsies manne kan oplei vir oorlog, sien probleme vir ons geliefde Suid Afrika waar ons voorouers so vreeslik dood gemaak is. Tyd om op ons kniee te bid en smeek tot ons God om met ons te wees, bid sonder ophou

  • @seanmurphy637
    @seanmurphy637 2 дня назад +6

    What are they going to do. There are 4 countries between us and them and no roads. Also Rwanda is landlocked.

  • @corneliapeters7877
    @corneliapeters7877 День назад +2

    My family and I serve the Lord and will not fight for a destroying anc.

  • @paulap142
    @paulap142 2 дня назад +5

    Onthou,Anc,Eff en Mk sit almal in een kamp! almal deel vd (Anc)

    • @riaswart2088
      @riaswart2088 2 дня назад

      Moenie DA daar uitsluit nie zille is ń draadsitter, Like her brood albeikante gebotter en gejam

    • @maruisgreyling1941
      @maruisgreyling1941 День назад

      En DA

  • @AnnaDavids-fd5ze
    @AnnaDavids-fd5ze 2 дня назад +6

    Moenie dreig Nie. Die dit. Put Malema in the front row please. And dont forget Zuma. Keep Ram for last.

  • @arkangelsdaughter3983
    @arkangelsdaughter3983 2 дня назад +6

    Wel ons land moet eers lelik val voor hy uit di as uit op gebou te kan word ek staan by God, my werk is vir Hom in die gaos

    • @nicolenepike7571
      @nicolenepike7571 2 дня назад

      Nie lelik bedoel nie my vriend, maar hierdie land van ons is al die laaste 20 jaar in verval en die boerevolk word op elke terrein van die samelewing VERVOLG. Hoeveel slegter wil jy nou hê dit moet met ons volk gaan???? Is ons nie reeds verneder genoeg nie????? LAAT NOU MAAR DIE BESLUIT AAN GOD OOR ASB. Meeste van ons roep Hom al vir jare lank aan vir die uitkoms.

  • @shaunspies1108
    @shaunspies1108 2 дня назад +5

    Êk ruik sy vrees.........😉

  • @irenezovitzkey6444
    @irenezovitzkey6444 2 дня назад +6

    SA in groot moeilikheid anc kan nie oorlog voer nie kan nie eers dinge in sa reg doen nie behalwe??????

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 2 дня назад +6

    Da is n proksie agenda

  • @meadervanwyk4722
    @meadervanwyk4722 2 дня назад +5

    Het Ramaposa al sy onderbroeke vervang ?

  • @Thamas825
    @Thamas825 2 дня назад +6

    Ruwanda kan slegs a terror aanval loots op SA aangesien hulle te veel grense sal moet oorsteek voor hulle by ons kan kom . Die vraag is wat is ons verhouding met die grens lande .

    • @sion1677
      @sion1677 2 дня назад +2

      Via Mozambique.

  • @helenpietventer6929
    @helenpietventer6929 2 дня назад +2

    Dankie. Baie waar

  • @heliensnyman4886
    @heliensnyman4886 22 часа назад

    Hoe vinniger hoe beter. Dat die land weer n trotse land kan word

  • @HannaNaude-t6g
    @HannaNaude-t6g 2 дня назад +5

    Wel dis tyd dat iets goed gebeur in hierdie land dis in ruins die afgelope 30 jaar die ANC het hulle beurt gehad

    • @nervotica7991
      @nervotica7991 2 дня назад

      Die Volk kry die leiers wat hul VERDIEN.

  • @francoisjordaan6061
    @francoisjordaan6061 2 дня назад +4

    Kom hulle hiernatoe of moet ons soontoe gaan?

    • @Gbforx4
      @Gbforx4 17 часов назад

      Funny...LOL

  • @LivingLife-cx9ed
    @LivingLife-cx9ed 20 часов назад

    Three bright lights are shining on the banks of a huge river in the land of the south. The three bright lights are protected and is itself protection.
    Nothing can extinguish it.
    Bright and shiny it is.
    Wealth and riches unknown.
    Fruitfully and prosperous.
    Is it the vaal or the orange.
    We don't know.
    Develop develop and don't hold back.
    Enter and join.
    Go and hold hands.
    The oranges are potatoes.
    The crops are beautifull.
    Thank you for your work.

  • @louiskok7018
    @louiskok7018 2 дня назад +2

    En ek het vir hoeveel jare betaal en streeks leiers ge kontak en wag nou nog vir hulle terug voering , toe ek die debiet order kanseleer is daar gou sms gestuur wat is fout waarmee kan ons help. En dan na als stuur julle dat ek niks voordeel het meer nie. Oplosing Jesus sal na my kyk nie mense nie my vertroue 8s op Hom en Hom alleen.

  • @dirkvanrensburg7315
    @dirkvanrensburg7315 2 дня назад +2

    En toe hasl ramapoesa dit op ons uit om te begin met loadshed, weg met die ANC

  • @toG-i9i
    @toG-i9i 2 дня назад +2

    As long as rwanda doesnt challenge SA on the sea,we will be ok.SA only has one navy ship that is operating.all of our best soldiers are old and white and they been replaced with less experienced soldiers.

  • @SelwynSlamdill
    @SelwynSlamdill 2 дня назад +3

    ons is alreeds in n oorlog...
    so watse verskil sal dit maak ...suid afrika benodig iets om mense wakker te maak

  • @shanaazabrahams1319
    @shanaazabrahams1319 2 дня назад +3

    Will this war take place in South Africa Rwanda or DRC

    • @Patshes
      @Patshes 2 дня назад +1

      😂😂😂😂😂

    • @jimendaphkeet
      @jimendaphkeet 10 часов назад

      Ek het ook al gedink daar sal n burgelike oorlog in ons land plaasvind. Een dragt maak magt

  • @coengroenewald1793
    @coengroenewald1793 День назад

    En waar Gaan hy n bevoegde Weermag kry ? Ons oumanne is reg om ons land te verdedig

  • @barriesbarnard7336
    @barriesbarnard7336 2 дня назад +8

    Ons is gef.k met die army wat ons het sal n regte oorlog binne eendag oor wees

    • @1974pieter
      @1974pieter 2 дня назад +1

      😂😂😂...presies...dinge gaan nie heeltemal uitwerk soos wat baie van ons dink nie...die einde gaan nie vir almal wees nie...gaan heelwat mense wees wat kwaad gaan wees....WWG1WGA....niks kan stop wat aan die kom is nie....❤

  • @CobusStrauss
    @CobusStrauss 2 дня назад +4

    Wat ek omtrent 30 jaar gelede al “ gesien” het; n swart beer jaag my ( swart kom) ek vlug in n gebou in en sluit die deur toe (beskutting) . Dit is nou baie donker en ek roep om hulp ; n stem antwoord met n amerikaanse aksent. Die deur gaan oop en dit is nou lig en daar staan mans met gewere langs hulle sye ( die geveg is oor) en wys ons ( SA) die pad is oop . Ek glo daar sal heelwat ander westerse nasies ook betrokke by wees maar ek probeer ook n bietjie hoop by vir ons mensevte gee . Hou die kruit droog.

  • @catzzzvd2635
    @catzzzvd2635 18 часов назад

    LIEWE HERE HELP ONS IN JESUS NAAM AMEN 🔥✝️🕊🛐🙏🙌

  • @louwrensduplessis5886
    @louwrensduplessis5886 2 дня назад +3

    Da baie jong jlipgooiers hulle maar oproep

  • @NombusoNyawose
    @NombusoNyawose День назад +1

    Way to go, " man "

  • @louwrensduplessis5886
    @louwrensduplessis5886 2 дня назад +3

    Oproep sonder opleiding .....?

  • @nivek5031
    @nivek5031 2 дня назад +1

    I did my SADF coin-ops duty over 12 years and it was near the Angolan border, around 1976 that I lost my religion, forever. Nothing will convince me that any God of any description in any religion has anything to do with mankind, let alone their military conflicts. Other than that, many of us have been waiting for 'the writing on the wall'. 😑

    • @shannondevoy1614
      @shannondevoy1614 2 дня назад

      WELL YOU'VE MADE UP YOUR MIND , I GUESS THERE'S NOTHING MORE TO SAY. !!!!

    • @nivek5031
      @nivek5031 2 дня назад

      @@shannondevoy1614 Is shannon devoid of tolerance & understanding?

    • @shannondevoy1614
      @shannondevoy1614 2 дня назад +1

      Nevek5031 YOU MADE THIS STATEMENT " NOTHING WILL CONVINCE ME THAT ANY GOD OF ANY DESCRIPTION IN ANY RELIGION HAS ANYTHING TO DO WITH MANKING,LET ALONE THEIR MILITARY CONFLICTS".......AND YOU SAY I'M DEVOID OF TOLERANCE AND UNDERSTANDING !!! BY THE WAY I ALSO SERVED. " THE FOOL HAS SAID IN HIS HEART THERE IS NO GOD".!!!

    • @nivek5031
      @nivek5031 2 дня назад

      @ 🤫

  • @southafricanprepper6799
    @southafricanprepper6799 2 дня назад +2

    Moenie bang wees nie. As jy nie deel is v anc weermag sal jy nie gaan baklei nie. As jy gaan is dit net om cyril se mynbelange te beskerm

  • @eldredbutler7851
    @eldredbutler7851 2 дня назад

    Yes , we met at a meeting in Hogg's Back .

    • @mikereddell6468
      @mikereddell6468 2 дня назад

      Would be interesting to know what the meeting is about...

  • @jessicakoks4939
    @jessicakoks4939 2 дня назад +1

    These warlords must stop using civilians to fight their battles for them.

  • @Thamas825
    @Thamas825 2 дня назад +4

    Maar Gustaf is reg wees gereed ten alle tye want as jy jou oe knip is dit verby

  • @babsiewessels5768
    @babsiewessels5768 2 дня назад +1

    Stuur ons onopgeleide jongmanne na die oorlogsveld, soos wat nou gebeur het?

  • @paulkristiansen3450
    @paulkristiansen3450 2 дня назад +4

    Maybe he wants to be the next Zelenski - I wouldn't look for trouble with Ruwanda

    • @channelkaap
      @channelkaap 2 дня назад +1

      😂😂😂😂 why not?

    • @nicolenepike7571
      @nicolenepike7571 2 дня назад

      ​@@channelkaapDIS die gesindheid wat ons nou moet inneem, my vriend. Nou moet ons as volk sterk staan en ophou agteroor buig. Meeste van ons bid alreeds vir jare lank dat GOD ons genadig moet wees. Nou terwyl hy ons vyande in ons hand gee moet ons nie twyfel nie en met oortuiging en geloof die pad vorentoe aandurf. Dit gaan virseker nie maklik wees nie maar dit gaan die moeite werd wees.

  • @louisegilbert2713
    @louisegilbert2713 2 дня назад +1

    Love your fish

  • @AlbertusMBezuidenhout
    @AlbertusMBezuidenhout 2 дня назад +2

    ...dis nou so seker soos ver af donderweer!

  • @jacquespotgieter7391
    @jacquespotgieter7391 2 дня назад +5

    Jou fontein is
    1: Steurend en
    2: Skeef

    • @dieterhoffman188
      @dieterhoffman188 2 дня назад

      Dis nou tipies...
      Ons sal nooit kan saam staan nie... Jou fontein is steurend en skuif... So sal ons met nekaar stry😂

    • @michaelsteyn5325
      @michaelsteyn5325 2 дня назад +1

      Shame. Laat die water jou wil piepie maak? Moenie die pot mis soos jy die boodskap gemis het nie. Fokus...

    • @Meraikie
      @Meraikie 2 дня назад

      Kritiseer jy?
      Dis is nie toepaslik nie.

    • @charlesmyburgh
      @charlesmyburgh День назад

      Hou op kyk

  • @ck2384
    @ck2384 2 дня назад +2

    As n wit man steun ek enige groep of land wat teen die ANC veg. Selfs die M23

  • @liseb777
    @liseb777 2 дня назад +1

    Ek kan nie wag vir die oomblik van waarheid nie!

  • @vhallovanlill6905
    @vhallovanlill6905 День назад +1

    Mag ek vra waarom SBB en Suidlanders geskei het asb?

    • @louki998
      @louki998 День назад

      geld en mag😊

  • @tersiaraath799
    @tersiaraath799 День назад

    Nee wat, daar is genoeg swart soldate, laat hulle gestuur word, alles sal in plek val. Ons mense gaan nie opgeroep word nie, daar is tonne van die ander elemente, goed so.

  • @henniestander7542
    @henniestander7542 День назад

    Waar maak die Bybel hierdie voorspellings?

  • @spacemuis
    @spacemuis 2 дня назад +2

    Siener SIEN moeilikheid vanuit die NOORDE....?

    • @amandadassonville4043
      @amandadassonville4043 День назад

      😂 Ek dink Siener het Meer raak gevat as die Bybel wat mense so aan klou. Nes kinders met hul sprokies.

  • @mankaner
    @mankaner 2 дня назад +5

    Hoe weet die ou trump het nie vir Cyril gegroet nie?

  • @chrisels7418
    @chrisels7418 2 дня назад +8

    Nee Ramaphosa het hom gedreig,,nie hy vir Ramaphosa nie

  • @louwrensduplessis5886
    @louwrensduplessis5886 2 дня назад +1

    Onthou die sterker groen nasie is verde noord as SA want swakstes het in geskiedenis af gevlug suid na die gevegte van dai tye 4:06

  • @jackiedeswardt589
    @jackiedeswardt589 2 дня назад +2

    Francois de Wet, Jan de Villiers, Rebeckha Erlank, ens ens

  • @ThePretender47
    @ThePretender47 9 часов назад

    Gee my die nodige en ek sal voor in die geveg teen die ANC!!!!

  • @salomonandreoosthuysen6310
    @salomonandreoosthuysen6310 2 дня назад +2

    Watse oorlog? Hulle Kan net instap en vat...

  • @chrisroos6270
    @chrisroos6270 2 дня назад

    Die jong mense het geen ondrrving vsn oorlog nie

  • @Michael-hm8cs
    @Michael-hm8cs 2 дня назад +1

    How does Hersov know Trump called cyril before he went to Davos? How does Hersov know the contents of the conversation (which would have been a private call)? I think Hersov is engaging in wishful thinking. As for Rwanda v SA war - where? Rwanda and SA govt. showing what fools they are.

  • @pagman1able
    @pagman1able 2 дня назад +1

    Nee fok. Ramaposa het die mag om Africa te domineer. Met sy blou lig utility convoy , hy kan Africa oorneem. Hell ye his actions are going to
    destroy his A-TEAM but sadly destroy South Africa in the process. Trust me his couch money is going to increase as he sees the international
    doors close. However the destruction of his country, as history has confirmed, is never a consideration for these corrupt people.

  • @WyBez
    @WyBez 2 дня назад

    SA people(so called soldiers) fighting over therrrrrreeee don't have proper food, no backup and are cornerd, only time will tell, south Africa is doing what north korea are doing, sending untrained fighters to a country not knowing the battlefield surroundings, rather use these fighters in SA to fight crime, they might succeed😢

  • @chrispitrakkos8925
    @chrispitrakkos8925 2 дня назад +2

    Siener het gesê: 2 swart magte gaan teen mekaar optree, een sal die ander uitwis. Duitsland sal SA kom help en die swartes en indiërs sal Engeland toe vlug

    • @QUINNEETHLING
      @QUINNEETHLING 2 дня назад +1

      Watter duitsers praat hy van? Het jy al gesien wat maak die duitsers as hulle in die RSA of Zimbabwe kom vakansie hou? Ek vra maar net ek is nie n siener nie maar ek kan sien.

    • @rynomellet4852
      @rynomellet4852 2 дня назад +2

      Dalk bedoel hy "Duits Wes Africa" ??

  • @johanvlok5947
    @johanvlok5947 2 дня назад

    Ooo Mufasa😊

  • @Kemu912Aroha-NZ_gaming
    @Kemu912Aroha-NZ_gaming 2 дня назад +1

    Breek hier n oorlog uit wat beteken dit?? Dit beteken niks want die land beteken niks. Wat kan ek wys van my lewe wat ek al bereik het?? Niks want niemand het my eers n kans gegee nie. So dit wat jul gegee het is dit wat ek terug gee. Ek gaan nie die land ondersteun maar die mense in die land kan my nie ondersteun nie. Dit was mos n grap so ons sal sien wie gaan nou lag vir my as hier werklik n oorlog kom. Nou is dit revenge tyd ek gaan lag vir jul raasers wat wou lag toe ek niks gekry en niks gehad het nie. Tata Suid Afrika.

    • @sion1677
      @sion1677 2 дня назад

      Los die gaming en maak vir jouself opportunities.
      Hoekom verwag jy ander moet dit vir jou doen?

    • @Kemu912Aroha-NZ_gaming
      @Kemu912Aroha-NZ_gaming 2 дня назад

      @sion1677 nee nee nie los die gaming nie. Daar is 5 dae in die week vir werk. Hoekom moet ek alles los om ander te plesier??? Jul het jul kans gehad. Jul verdien my nie as n citizen nie en jul kak is geboek. Mos lekker om jul ANC nag skaapies werk te gee en wit mense te laat vrot. Sies!!!! Ek gaan jul los in oorlog. Moenie dan kom huil nie want jul kan nie jul eie mense ondersteun nie. Maar jy verwag ek moet goed wat ek probeer los? Se gat man ek al hoeveel goed probeer en hoeveel mense het my ondersteun in die land??? N volle 0 want dis lekker om Ramaphosa se klein kinders die job te gee mos.

    • @sion1677
      @sion1677 2 дня назад +1

      @Kemu912Aroha-NZ_gaming speel dan jou games, maar hou dan net op om in die publiek te huil en te voel dat die wêreld of ander mense jou iets skuld. Jy moet groot word en besef hoe die wêreld werk, jy sal goed doen vir jouself as jy die games los en 'n man word. Dit maak nie saak waar jy in die wêreld gaan alles werk dieselfde, ek was vir 10 jaar oorsee, en daar gaan dit ook moelik met die mense wat dink hulle word iets geskuld. Jy dink dalk jy is spesiaal, dat 'n land jou nie verdien nie, maar die waarheid is dit gaan nie oor wat jou land vir jou kan doen nie, maar wat jy vir jou land kan doen.

  • @wijpke
    @wijpke 2 дня назад +2

    Ramafosa is baie lelik😂

  • @VDMerwè-c7n
    @VDMerwè-c7n День назад

    Ek is n enkel 68 jarige vrou, moeder, ouma en n grootouma van n 2 jarige seuntjie. Wat staan my te doen? Ek vertrou op my Here God . Waar gaan ons heen?
    Kan iemand vir my n weg wys asb?

    • @VDMerwè-c7n
      @VDMerwè-c7n День назад +1

      My seun het my aangesluit by Suidlanders.

  • @Thamas825
    @Thamas825 2 дня назад +1

    Ek was n SL lid en hy weet waarvan hy praat

  • @Patshes
    @Patshes 2 дня назад +2

    Wat n pot kak!

  • @leonbosch9649
    @leonbosch9649 2 дня назад +1

    die bybel in die hand gaan jou red ai mense ek lees almal se stories as jy kanker het en jy lees die bybel en jy hoop dat jy ok sal wees nadat jy bybel gelees het en gebid het het ek vir jou nuus jy gaan steeds kanker he. Die donker mensies is soos onkryt jy kan hom uithaal maar more oor n week is hy weer terug lees maar alles oor wat gebeur in die wereld dinge gaan nie regkom nie want ons wag tot iemand iets doen wie is die iemand wat iets gaan doen dit is nou meer as 30 jaar jy kan maar praat en videos maak so veel as wat jy wil. Die mense wil oorlog maak met bybel in die hand jammer maar god gaan nie afkom en se stop alles lewe in vrede. Suid Afrika word wakker en begin om aksie te neem gelukig is my tyd nie ver nie maar dink aan die jonges wat dit moet deer gaan. As ons nie begin aksie neem nie kan ons maar by die kantlyn staan en wag tot jy uitgehaal word. Want dit gebeur alreeds. Lees jou Bybel Bid Elke Dag dis reg ek doen dit ook maar ons moet aksie neem om dinge te laat gebeur. Jy gaan nie jou grassnyer op gras stoot en bybel lees en verwag die gras is gesny as jy hom daar los nie. Jy moet hom stoot om jou gras te kan sny.

    • @amandadassonville4043
      @amandadassonville4043 День назад

      Presies. The hand that does is always better than the hand that prays.

  • @pieterhodgman5946
    @pieterhodgman5946 2 дня назад +1

    Ja dis tyd 😂

  • @louhenry3127
    @louhenry3127 2 дня назад

    WDD! Kyk in HAT wat beteken "toepassend," en vergelyk dit dan met "toepaslik."

  • @DwaineVanstaden
    @DwaineVanstaden День назад

    Ma se poes man

  • @Straightdeal
    @Straightdeal 2 дня назад

    Ek is volgende maand 70. My kinders is uit die huis en relatief veilig.
    Hulle kan my maar 'n R5 gee, maar ek twyfel amper of die militere polisie op my nommer gaan druk.

  • @ToastSoon4808
    @ToastSoon4808 2 дня назад +1

    En hoe gaan hulle hier kom? BS.

  • @SandraMukona-s3m
    @SandraMukona-s3m 2 дня назад +1

    2😊

  • @rd1509
    @rd1509 2 дня назад

    It's a long way for them to walk😅. Which one are they again? Are they now in Mozambique? Everyone could go to war with us. Is it because we cut their electricity? It's called load shedding.
    God help us. Please 🙏 or not.

  • @ChadBezuidenhout-w5c
    @ChadBezuidenhout-w5c 2 дня назад

    Hoe sluit mens aan

  • @Outlaw-of2lt
    @Outlaw-of2lt 2 дня назад +2

    Rhamapoes is very stupid

  • @francouisvanwykbreedt5271
    @francouisvanwykbreedt5271 2 дня назад

    Ben Sirag 36'1-17'

  • @notsosilentmajority1
    @notsosilentmajority1 2 дня назад +1

    Trump sal hulp nodig hê, maar hy ken die werklikheid

  • @armandcronje2181
    @armandcronje2181 2 дня назад +10

    Onthou net een ding, Trump is nie ons vriend nie.

    • @bsleds4585
      @bsleds4585 2 дня назад +6

      Anyone with similar standereds and morality is our friend

    • @arkangelsdaughter3983
      @arkangelsdaughter3983 2 дня назад +7

      Well, hy is n beter friend vir ons as rusland, iran en china , en north korea

    • @arkangelsdaughter3983
      @arkangelsdaughter3983 2 дня назад +5

      Maar eks n Kind van God en ek het net drie vriende in wie ek vertou met my lewe Yeshua YHVH end die Huilige gees, as God trump will gebruik om ons land uit hierdie evil reshime te kan red so dat Ons land weer aan Hom Kan behoort, dan vat ek dit

    • @pietmuskiet5586
      @pietmuskiet5586 2 дня назад

      Ek kyk maar die youtube manne( redders) uit en dan lees ek Mat 10:7 en ek wonder.😢

    • @arkangelsdaughter3983
      @arkangelsdaughter3983 2 дня назад

      @pietmuskiet5586 moet nie mense vertrou nie daar is geen redders as God nie die aarde moet verwoes word die wereld se leierskap behoort aan satan daar is nie een leier wat nie aan satan onderdanig is nie maar of die persoon Goed of sleg is en sy plane goed of sleg is maak nie saak nie want God gebruik alles vir die goed van sy mense God is die eenigtse een met die hele alomvattende prentjie Hy weet hoe om elke ding te gebruik tot sy doel so al wat jy moet doen is in jou bybel bly en seker maak jy lewe om in God se wil te bly om te weet Hy is al wie jy op kan vertrou, om jou self van sonde en wereldse dinge af te hou en te lewe om hom te dien en te leer om op hom te vertrou en minder op geld te vertrou want ek weet hier kom groot dood in onsland voor dit beter gaan raak in eendag gaan daar baie dood wees maar dan verander alles daarnae vir die beter en al wat jou Gan red is jou vertroue in God en sy beskerming want as Hy sy engele maak jou omsingel is daar geen mens wat aan jou kan raak nie

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 2 дня назад +1

    Jy moet daai video sien van M23 bevelvoerder wat hy se hy gaan kinshasa binne mars en drk oorneem en baie regering soldate het oorgegee

  • @baptizedbyjonah
    @baptizedbyjonah 2 дня назад +1

    Die water is eeriteerint maar goeie fliek. 😂

    • @ettiennefaure6229
      @ettiennefaure6229 2 дня назад +1

      *irriterend

    • @annavermaak-b8l
      @annavermaak-b8l 2 дня назад

      Nog nooit van daai woord gehoor 'eeriteerint'

    • @baptizedbyjonah
      @baptizedbyjonah 2 дня назад

      @annavermaak-b8l Daardie woorde. Maar dankie. En waarom kan Suidlanders en SBB nie saam braai? Boere haat mekaar. The EFF are united. 👀