Die Vader (Deel 7) | Vita Dei 604

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 12 дек 2024

Комментарии • 10

  • @FriedaSlaghuis
    @FriedaSlaghuis Месяц назад +7

    The value of consistent prayer is not that He will hear us, but that we will hear Him.

  • @kobusbritz8530
    @kobusbritz8530 Месяц назад +4

    Dankie Riekert

  • @nicolaasburger1637
    @nicolaasburger1637 Месяц назад +1

    Sjoe, dis so gepak met kosbare waarhede..ek sal dit sewe maal moet luister om als te kan inneem..baie dankie Riekert!

  • @rachelmostert5982
    @rachelmostert5982 Месяц назад

    Baie dankie, dit is net so kosbaar.

  • @kobusbritz8530
    @kobusbritz8530 Месяц назад +12

    Dink net hoe kosbaar die stilte sal wees as ons net spreek wat ons Hom hoor sê.

  • @thanadevilliers7994
    @thanadevilliers7994 Месяц назад

    Eina, hy vat aan my. Dankie

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 Месяц назад

    Wow Amen!

  • @derrickerasmus9992
    @derrickerasmus9992 Месяц назад +3

    Hoe jammer dat die boodskap vreemd geword het, in die kerk van vandag. Ons het so nodig om dit by herhaling te hoor. Ons het so baie om by Jesus te hoor.

  • @adelelouw6290
    @adelelouw6290 Месяц назад

    Pastoor, verstaan ek dan reg. Indien jy nie bevestig het met Jesus eers of jy moet praat oor iets nie, of as dit nie eers vooraf vir jou uitgelig word nie, bly jy stil. Maw se nou jy stem nie saam met n optrede of aksie wat in die kerk gebeur nie, moet jy eers by die Here bevestig of jy daaroor moet praat?
    Waar pas Lukas 19:40 in? Of gaan dit net oor die disciples wat Jesus erken het as die Messias en die Fariseers wou he Jesus moes hulle still maak of bestraf daaroor?

    • @vitadei_africa
      @vitadei_africa  Месяц назад +1

      @@adelelouw6290 Adele, in die gedeelte waarna jy verwys, belet die Fariseërs die mense om Jesus te loof as Messias. JESUS se reaksie was die gedeelte wat jy lees. Dissipels van Jesus is gefokus op hul Meester. Hulle doen wat Hy sê. Hulle leef nie meer vir hulself nie (Rom 14:8-9)