Lewenswetenskappe GR11 Ekskresie by die mens Deel 2

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 18 окт 2024

Комментарии • 17

  • @annalievanderschyff1191
    @annalievanderschyff1191 2 года назад +1

    Dankie meneer

    • @LWonnie
      @LWonnie  2 года назад

      Altyd welkom. :)

  • @lilylouw8937
    @lilylouw8937 2 года назад +1

    Meneer is amazing!! Dankie Baie vir hierdie videos. Dit help!

    • @LWonnie
      @LWonnie  2 года назад

      Waardeer die mooi terugvoer. Baie bly as ek kon help.

  • @stephanraimond9303
    @stephanraimond9303 2 года назад +1

    dankie mnr baie gehelp🙏🏻

    • @LWonnie
      @LWonnie  2 года назад

      Altyd goeie nuus as ek hoor ek kon help.

  • @scott3938
    @scott3938 11 месяцев назад

    Vandag vraestel 1 geskryf...baie dankie meneer, dit baie goed gegaan 😄!

    • @LWonnie
      @LWonnie  11 месяцев назад

      Mooi so .... dit sal ook Maandag goed gaan.

  • @pieterdewit9587
    @pieterdewit9587 2 года назад +1

    Dankie Meneer!!

    • @LWonnie
      @LWonnie  2 года назад

      Altyd welkom. :)

  • @elzaankoorts4206
    @elzaankoorts4206 2 года назад

    Mnr is my superman,batman,iron man en somma my spiderman ook.Mnr red my van bio pluk

  • @Moegoe
    @Moegoe 2 года назад +1

    Hos ja, Mnr se videos is noggals kwaai 🙌

    • @LWonnie
      @LWonnie  2 года назад +1

      Bly jy vind dit van waarde.

  • @isabelswart2659
    @isabelswart2659 2 года назад +1

    Cool video meneer!!

    • @LWonnie
      @LWonnie  2 года назад

      Bly jy het daarvan gehou.

  • @elzaankoorts4206
    @elzaankoorts4206 2 года назад

    Mnr dis 5 uur in die ogend. Die lewe van a bio student is moeilik maar mnr Se videos maak dit beter

    • @LWonnie
      @LWonnie  2 года назад

      Beindruk met jou dissipline tot my vak. :)