LIED vir die week - LIEDBOEK 582 "Bly by my, Heer, terwyl die skemer daal."
HTML-код
- Опубликовано: 10 фев 2025
- Baie welkom by ons nuwe reeks: Lied van die week. 🎵
Episode: 24
In hierdie reeks deel ons elke week 'n kerklied wat inpas in die tyd van die kerklike jaar.
🙏 Ons hoop daarmee is dat jy die lied van die kerk beter sal leer ken en dit ook kan gebruik as deel van jou daaglikse tyd saam met God. ✝
👉 Geniet dit, "like" dit en "share" dit! 👍 📣😁