Jinne ek geniet RSG hoor! Annette Pienaar Vosloo so bietjie gesels oor haar kasteel in Frankryk. Ja tussen die lande. Cool. Sy het my laat lag. Haar eie chanel fonds. Sy spaar op vir n chanel handsakkie. Tong in die kies moet jou nie vervies. Nice om na jou te geluister het. Dit klink ongelooflik nice daar❤
Goeie kwaliteit reekse gewees.👏👍
Nice om weer daarna te kyk. Dankie
Jinne ek geniet RSG hoor! Annette Pienaar Vosloo so bietjie gesels oor haar kasteel in Frankryk. Ja tussen die lande. Cool. Sy het my laat lag. Haar eie chanel fonds. Sy spaar op vir n chanel handsakkie. Tong in die kies moet jou nie vervies. Nice om na jou te geluister het. Dit klink ongelooflik nice daar❤
Ek geniet dit
Is mooi
Ek wil kom kuier!