IN;spireer | Sy was 'n ware vriend... | 22 Junie

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 20 июн 2024

Комментарии • 1

  • @louisebritz6000
    @louisebritz6000 18 дней назад

    Iemand het hierdie boodskap vir my gestuur vir wie ek baie goed gedoen het. Gedink sy is n vriendin maar toe kom ek agter ek is net n vriendin as sy iets nodig het. Nodeloos om te sê ek het dit stop gesit. Hoekom sy vir my iets stuur oor vergifnis wil ek nou weet hoekom preek teoloe nooit oor hoe jy iemand anders moet behandel sodat dit sodat dit nooit nodig is om n mens te vergewe nie! Wat sê die Bybel oor hoe mens ander mense moet behandel en nie misbruik nie?