Nogals mooi - ek verkies die oorspronklike een - maar baie goed gedoen. Nogal snaaks hoe die stemme nie lekker in sync is nie, haha, maar ok. die begin van die koor is baiE laag haha, knap gedaan nogtans!!
Technically not "founded" , the Portugeuse first discovered South Africa (as far as the western world was concerned). The Dutch was the first to officially start a colony.
9 jaar later en sit en miss SA musiek vibes in Aus.
Dankie tog vir RUclips.
Die song het my laat terug dink aan my troudag, trane het by my afgeloop, baie mooi gedoen!
2009 en 2010 het die best afr songs ooit gehaat. Mis die dae op skool ....
Fuzyball199 Jy se ons.Vok ek haat die nuwe lewe.wil weer in matric wees.😐
Fuzyball199 selfde
gehad*
Luister nog op 2024
Verseker
Sjoe, Traan ek nou soos ek hier in die UK sit. My
dit gee my hoender vleis elke keer as ek na dit luister!! pEaCe!
Bly na al die jare nogsteeds n stunning song ...*
Rerig n great song. Bouwer. jys n held. :)
Geweldig nummer en
Afrikaans is een baije mooie taal!
dankjewel :) ik hebt echt een mooie taal. maar ik bedankt voor het stelen van je taal context
wow. amazing hermaak van die liedjie
die oulike dame het my laat kliek op die video,en toe luister ek 'n great song ,wel gedaan
...hoendervleis!! regtig awesome!! maak my dag!! thanks guys!! :)
In Australia... Mis nie SA nie... Maar mis dit om te braai... Mis my family, en vriendinne en vriende baie.
jy mis uit na ons 2k19 rugby beker gewen het
Ek maak foute nou,maar ek bly lief vir jou.
Ek love dit!
mooi song !!!!!!!! mooi girl !!!!!!!
Crazy hoeveel mense die musiek luister wat ge immigreer het.
lekker man SA wees 'n straat ligkind
Sit hier in Japan en mis Afrikaans. : )
Gesondheid SA
Light Japan Mag jy darem braai saam die Japanese?
+Light Japan Sit ook hier in Korea...
+GT OLI4 Ek sit ook in Korea :)
Light ライト lol lekker man
Light ライト Ek sit nogsteeds in africa😑
Goeie werk dis freakin awsome!
Legendaries!
Bouwer Bosch you rock!
Bouwer jou Legend!
Nee bouwer....jy kan nie met my dans nie.... want ek is 'n man
😂😂
mis SA baie gelukkig is hier baie mense wat afrikaans kan praat, hier in New Zealand!
Draai om , sy staan agter jou
Awesome song is ons trou song 10/10/15 kan nie wag nie☺👍
Baie mooi
beautiful song, thank you.
Dis freaken Amazing !!
Afrikaans Taal is n Baie Lekker Taal ja mann!!! Afrikaans is Lekkerding!! Ja
Ek will Leer Afrikaans ja mann!! Aweh my bru!!
ek love hieri song mwa dt awe
@SeetherFrenzy vokn pragtig!
Fav song
I want this as my wedding song
Wow Almarie is beeldskoon.
Liefde Wen
Liefde wen ❤
beautiful
Flippiiiinnng Epic!
stem saam @refreshsvv.. love die editing. soos rerig rerig love dit &was pleasantly suprised om dit op MK te sien (:
haha ai bakagajin, lag ek nou lekker :)
Love it!!
Dit is pragtig
die song is net vr jou my Engel nog 2 weke Dans j in my arms
Cool song
@MrStonecamp hoekom het jy jou comment remove?
Dankie wat jy vir ons taal, musiek en land doen Bouwer.
@MrStonecamp wat is jou regte naam? online skuilname is 'n easy manier om mense sleg te sê.....wees jouself broer :) #liefdewen
jis maar Almarie het nou vir jou n stem!!!
hoekom is daar nie enige videos van haar op you tube nie?
eerste comment 2016 jus ek mis daai musiek
Afrikaans is like Dutch from a parallel universe, I love it!
Awesome Song Dude! seriously nice! [=
Is dit dalk moontlik dat julle hierdie weergawe van die liedjie op iTunes kan laai?
Well, I would hope so as it derived from Dutch :)
Hoekom het ek nou eers die weergawe ontdek? Ek het nog die oorspronklike EP gekoop met die song op!?!?
Mal daaroor, well done!
@MakingSense101 dude hulle live shows is fkn awesome uit watse boom het jy geval?
@SeetherFrenzy Man ek stem. Flippen beeldskoon!
Ek wil graag weet wat is die betekenis hieragter?
Of is dit soos die lyrics sê?
Ek kom nog steets trug vir die song
10/10 vir die song, mis sulke afrikanse tunes
ek hu gldni vn afr rock ni ma hule is rerig gud
is dit net myne wat nie gesync is nie? hy sing 5sek voor die woorde kom?
wat is liriek?
kan mens di song erns DOWNLOAD????????????
@bookface04 Waarom weer huistoe gaan? Ik zou liever met haar huistoe gaan, of bedoelde je dat? Lol
awe soutie
Kan 'n mens moeg raak vir die song?
Jake Pieterse Nee,jy kan nie.
Nogals mooi - ek verkies die oorspronklike een - maar baie goed gedoen. Nogal snaaks hoe die stemme nie lekker in sync is nie, haha, maar ok. die begin van die koor is baiE laag haha, knap gedaan nogtans!!
Watse chords kan ek gebruik om dit op n guitar te kan speel ??
almal
Here because of the Switch energy drink advertisement 😅
dis wat hy se haha
Technically not "founded" , the Portugeuse first discovered South Africa (as far as the western world was concerned). The Dutch was the first to officially start a colony.
MnrBloemie okay en?
fuckin awesome
Jis, ek mis SA julle. Wens ek kon 'n meisie hier in die US kry wat Afrikaans kan praat!
Waldo _ Jy sal haar kry Waldo ;)
Dis nou vyf jare later, het jy haar al ontmoet?
@@jancovanderwesthuizen8070 seker nie :(
Sjoe maar ek miss afrikaanse musiek. Of met iemand in afrikaans te praat :( #feelinglonelyinthePH
Fucked up Gay... Bring Kobus!! V.O.D forever SA.. 8-)
Die Sker is reg, behalwe dat sy meer Base het as n taxi
VERLIEF OP DIT!!! LIEF VIR AFRIKAANS
plastiek
Bouwer ek haat jou
Aweh ivvies ons moet bietjie kuier as ek terug is in JHB