Ek moes dit al lankal gesê het: my broer, my mag maar. Jy laat my huil, daar kom 'n hartseer in my op as ek hierna luister. Mag Onse Vader die kinders help. 🙏
Het hierdie liedjie gister vir die eerste keer gehoor, kan jy glo? Met my skoolkinders gedeel. Net jammer so min mense luister hierna. Dis woorde wat my diep tref. Riku is ongelooflik talentvol en een van die mees onderskatte kunstenaars van ons tyd. Churchil , jy MAG maar! "RESPECT..." (Barney Louw)
Baie goeie liedjie. Al wat my pla man, is dat die vel kleur weer opkom en dat dit natuurlik weer wys hoe sleg die wit mense is. Andersins is die liedjie baie baie goed. Dis net daai lyntjie wat my laat voel oor my vel kleur dat ek sleg is of duiwels is. Die uitverkorenes van die donker velle kyk ook neer op ligte velle, maar die naratief sê dit is net die ligte velle wat die neerkyk werk doen. Ek sou dink dat jy neerkyk op iemand as jy kan dink dat hulle vel nie goed genoeg is om te bestaan nie. Donkerder mense wat se wit mense hoort uitgeroei te wees is ook maar sleg.
Johr! Die is mos diep mahn. Eks gewoonlik meer in die harde technical ouens, soos Cream, Linkris, Jaak (rip), Chase Lutron, dai soort ouens. But ek moet se Churchill jys een van my favourite na die song.

Baie dankie Vir die boodskap jy is n yster
Het hierdie liedjie gister vir die eerste keer gehoor, kan jy glo? Met my skoolkinders gedeel. Net jammer so min mense luister hierna. Dis woorde wat my diep tref. Riku is ongelooflik talentvol en een van die mees onderskatte kunstenaars van ons tyd. Churchil , jy MAG maar! "RESPECT..." (Barney Louw)
Baie dankie dis pragtig
Hierdie is fantasties. Dankie Churchil dat jy jou talent met ons deel.
‘Miskien bid ek te sag’ - jy trek my hartsnare!
Diep, diep woorde. Sosiale kommentaar op sy beste.
Dis die eerste liedjie wat ek van julle hoor en dis regtig waar goed.
Wooooowwwwwwwww!!!!!!!
Baie goeie liedjie. Al wat my pla man, is dat die vel kleur weer opkom en dat dit natuurlik weer wys hoe sleg die wit mense is. Andersins is die liedjie baie baie goed. Dis net daai lyntjie wat my laat voel oor my vel kleur dat ek sleg is of duiwels is. Die uitverkorenes van die donker velle kyk ook neer op ligte velle, maar die naratief sê dit is net die ligte velle wat die neerkyk werk doen. Ek sou dink dat jy neerkyk op iemand as jy kan dink dat hulle vel nie goed genoeg is om te bestaan nie. Donkerder mense wat se wit mense hoort uitgeroei te wees is ook maar sleg.
Fantasties gedoen Eer-waardig Naude.. amen.
Treffende treffer! Dankie!
ons verstaan jou Naude! ons verstaan!
As ek my aalmoes moet gee in antwoord hierop sou dit bloot "Amen!" wees. Well done.
ONGELOOFLIKE SONG !!!!!!!!!! BEFOK !
Johr! Die is mos diep mahn. Eks gewoonlik meer in die harde technical ouens, soos Cream, Linkris, Jaak (rip), Chase Lutron, dai soort ouens. But ek moet se Churchill jys een van my favourite na die song.
This is great :))
As jy die Churchil Naude album wil hê, dit is beskikbaar by info@diewasgoedlyn.co.za
Die is kuns kêrels, beide van julle