God sê pleit die Bloed van Jesus

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 2 янв 2025

Комментарии •

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw6034 2 года назад +3

    BLEIT die BLOED VAN JESUS OOR JOU elke oggend en aand.
    Oor jou kindrs.
    Ek doen dt elke dag van 1997.
    JESUS se NAAM is ook powerful naam.🙏🙌🙏🙌🙌🙌🙌💕💕💕

  • @ronelbreedt7
    @ronelbreedt7 Год назад

    Wow! Amen, Hallelujah! Prys Die Here!! Pleit die bloed van Jesus 🙌❤️

  • @aninablaauw1144
    @aninablaauw1144 2 года назад

    Wow wow wow❣️ Dankie Jesus vir U kosbare bloed, U wysheid en kennis🙌🏻

  • @riascholtz3030
    @riascholtz3030 2 года назад

    Halleluja Raino wat 'n voorreg om jou getuienis te hoor en daai deel van jou te leer ken. Koningskind.

  • @empielouw5161
    @empielouw5161 2 года назад

    Maak tyd vir jou Skepper! Bid en vra Hom om jou hart en verstand oop te maak en ontvanklik te maak vir Sy Woord. Bou 'n verhouding met Hom. Wanneer jy beskikbaar word, is die Here beskikbaar. Wanneer jy oorgee en belydenis doen, vergifnis vra, vul Hy jou met Sy Gees. Die Woord gaan oop vir jou en jy raak so opgewonde dat jy meer en meer soos Jesus wil word en minder en minder wêrelds. Daar ontstaan 'n hongerte en dors in jou wat net Hy kan les.
    Moet sê ek wens dit was ook my skoolhoof.

  • @hannesvanniekerk499
    @hannesvanniekerk499 2 года назад

    Wonderlik. Baie dankie.

  • @nazzyv8748
    @nazzyv8748 2 года назад +1

    Voordat hy se, die Here het my n baie rustige mens gemaak,het ek vir myself gesê,hierdie man het n rustige gees. Ek wil ook n rustige gees hê Here.😔 Die wilde deurmekaar gevoelens in my binneste. Asseblief dierbares bid vir my en my seuntjie. Dankie.

    • @AduPlooy
      @AduPlooy 2 месяца назад

      Jesus ek bid dat hierdie mamma en haar seuntjie die vrede van God sal ervaar wat alle verstand te bowe gaan en dat die vrede hulle sal vergesel vir die res van hulle lewens. Dankie Jesus 🙏

  • @hannalizeweyers5044
    @hannalizeweyers5044 Год назад

    Wow ❤ hart v die kinners wens hy was my skoolhoof

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe6775 2 года назад

    Jesus is altyd in Sy kinders se harte.

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe6775 2 года назад

    Stop, Act and think!
    Call on the name off Jesus Christ,
    He will help you out and you will honour Him.

  • @meisiekleynhans7820
    @meisiekleynhans7820 Месяц назад

    Nerens in Woord staan dit dat ons die Bloed van Jesus oor ons pleit of oor enige iets.

    • @rosieB6760
      @rosieB6760 21 день назад

      Dan ken jy nie jou Bybel nie of v God intens nie...
      Wat het God vir die mense van Israel gesê om te doen, sodat die Engel van d dood moet verby gaan?? DIT is waar dit vandaan kom... Al verskil is na Jesus se kruisdood, waar Hy Sý bloed gestort het, het die Israeliete nie meer die bloed van lammers gebruik nie, want Jesus het gesê Hy het nou Sy bloed gestort. Dit is daar vir ons om mee te manifisteer vir beskerming, maar ook vir genesing ens. As die NAAM van Jesus die duiwels laat vlug (soos in baie skrifte bevestig word), wat dink jy kan die manifistasie van "DIE LAM VAN GOD" se bloed, teen alle demone beteken??

    • @rosieB6760
      @rosieB6760 21 день назад

      Die NG Kerk het deur al die jare heen nog nooit diepte gehad of die Heilige Gees persoonlik geken nie en met hul verdraaide leringe van God se woord, verlei hul baaaaaie siele. Die NG Kerk is dood in die gees en sal dus NIE hierdie Bybelse praktyke ken of leer nie!

    • @meisiekleynhans7820
      @meisiekleynhans7820 17 дней назад

      @rosieB6760 Jesus se bloed reining ons. Woord leer ons dat die Engele ons moet bewaar. Ek leef nie in die ou testament.

    • @rosieB6760
      @rosieB6760 16 дней назад

      @@meisiekleynhans7820 jy is veronderstel om in die hele Woord van God te leef! Net waar Jesus iets spesifiek verander het in die Nuwe Testament, kan ons dit só aanvaar en leef. Die HELE BYBEL is jou padkaart hemel toe...
      As jy nie in die Ou Testament glo nie, dan erken jy ook nie God se skepping of die 10 gebooie nie!

  • @dirkmoolman
    @dirkmoolman Год назад

    Sjoe