Terugkeer | Seisoen 2 Episode 4 | Mila Guy

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 окт 2024
  • Die aktrise Mila Guy en haar vriend Philip vat die pad Nelspruit toe - dáár waar Mila vandaan kom. Hulle gaan kuier by haar grootouers en wys ons waar sy haar vormingsjare as kind deurgebring het. Hulle sluit die kuier af met ’n ete by Letaba Junction. Kom kuier vanaand om 21:00 saam op #Terugkeer!

Комментарии •