Theuns Jordaan Ft. Juanita du Plessis - Ek Sal (LIVE)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 27 авг 2024
  • Stream nou - orcd.co/4z3wjwq
    Subscribe and ring the bel to get notified for new Uploads
    RUclips - / @theunsjordaan9907
    Facebook - / theunsjordaanpage
    Instagram - / theunsjordaan
    #TheunsJordaan #JuanitaDuPlessis #10JaarVanHoogtePunte
  • ВидеоклипыВидеоклипы

Комментарии • 89

  • @theunsjordaan9907
    @theunsjordaan9907  3 года назад +13

    Kry jou Theuns Jordaan T-hemp as ook sy splinternuwe album Agter Slot & Grendel nou aanlyn by - moue.online
    Ons kourier binne dae na jou deur toe!

  • @laudigerber9729
    @laudigerber9729 2 года назад +15

    Ja Theuns, n jaar gelede het ek gevra dat daar asb nog baie sulke duette moet kom, maar dit was jou nie beskore nie, ook nie die hoop op n lewe soos wat julle gesing het nie. My hart is stukkend, maar nou is jy weg van al die seer van die lewe op aarde. Rus in Vrede, dierbare Theuns 🙏🙏🙏

  • @mary-annbentley4998
    @mary-annbentley4998 2 года назад +9

    Ai Theuns Jordaan rus sag Mt die krag van Hom Daarbo Sal ons jou in ons Harte dra

  • @errolscheckle247
    @errolscheckle247 2 года назад +27

    I want to say this is an awesome performance but want to pay tribute to our South African song writers and our many talented artists.Many of them are world class.!!!!!!

    • @KuromixLara
      @KuromixLara Год назад

      This is true. I only know Afrikaans music, so I can't comment on other language groups, but they punch far above their weight. Flanders and Holland have more native Dutch speakers but their music is not nearly of the same level.

  • @annetjewn
    @annetjewn 3 месяца назад +1

    Jy soek 'n reënboog met 'n goudpot aan die einde
    'n Oase in die Namib lyn se duine
    In die winter kort jy somer
    En in herfs soek jy die bome groen
    Jy soek 'n glimlag wanneer dinge bietjie swaargaan
    'n Liefdes briefie as jy in die oggend opstaan
    Jy vra vir stilte in die donderweer
    En soene op 'n plek wat seer is
    Ek sal dit alles vir jou bou
    Sal al die dinge sê vir jou
    Ek sal dit elke dag en nag
    En elke oggend baie sag
    Terwyl jy droom vir jou belowe
    En met krag van Hom daar bo
    Sal ek jou
    Gelukkig hou
    Ek sal
    Ek soek 'n lewe vol geluk en vol van liefde
    Ek wil by jou wees deur gesondheid en in siekte
    In jou woorde soek ek waarheid
    'n Famielie wil ek daaruit kry
    Ek en Jy
    Ek sal dit alles vir jou bou
    Sal al die dinge sê vir jou
    Ek sal dit elke dag en nag
    En elke oggend baie sag
    Terwyl jy droom vir jou belowe
    En met krag van Hom daar bo
    Sal ek jou
    Gelukkig hou
    Ek sal alles vir jou doen
    Jou vashou en die seer wegsoen
    Ek sal daar wees om jou te dra
    Tot aan die einde van ons dae
    En ek kan nou aan jou belowe
    Met die krag van Hom daar bo
    Sal ek en jy
    Gelukkig bly
    Ek sal
    Ons soek 'n lewe vol geluk en vol van liefde
    Ek wil by jou wees deur gesondheid en deur siekte
    Deur alles bly dit ek en jy
    Ek sal dit alles vir jou bou
    Sal al die dinge sê vir jou
    Ek sal dit elke dag en nag
    En elke oggend baie sag
    Terwyl jy droom vir jou belowe
    En met krag van Hom daar bo
    Sal ek jou
    Gelukkig hou
    Ek sal alles vir jou doen
    Jou vashou en die seer wegsoen
    Ek sal daar wees om jou te dra
    Tot aan die einde van ons dae
    En ek kan nou aan jou belowe
    Met die krag van Hom daar bo
    Sal ek en jy
    Gelukkig bly
    Sal ek en jy
    Gelukkig bly
    Ek sal

  • @leehandrebrittz4915
    @leehandrebrittz4915 3 года назад +10

    Trou liedjie gewees 8 jaar getroud ken mekaar al 15jaar en still going strong 🙏🙏

  • @user-ci7co6mo8p
    @user-ci7co6mo8p 5 месяцев назад +1

    Theuns jou weggaan het 'n ruimte gelaat wat nie gevul kan word nie 😪

  • @ReinierSylvesterZeeman-xt7si
    @ReinierSylvesterZeeman-xt7si Год назад +1

    Uitstekende keuse van n liedjie vir n "commitment".Às die besluite van albei persone eerbiedig word sal dit verewig hou...!!! Net God mag dan dai verhouding skei.AMEN.

  • @nomalkr.daimari8064
    @nomalkr.daimari8064 3 года назад +16

    I don't understand your language but like everything. Excellent 👌

    • @lieselsmith4742
      @lieselsmith4742 2 года назад +1

      It very very romantic song. My husband I got engaged on this song.

    • @lieselsmith4742
      @lieselsmith4742 2 года назад +1

      Ek sal
      Jy soek 'n reënboog met 'n goudpot aan die einde
      'n Oase in die Namib lyn se duine
      In die winter kort jy somer
      En in herfs soek jy die bome groen
      Jy soek 'n glimlag wanneer dinge bietjie swaargaan
      'n Liefdes briefie as jy in die oggend opstaan
      Jy vra vir stilte in die donderweer
      En soene op 'n plek wat seer is
      Ek sal dit alles vir jou bou
      Sal al die dinge sê vir jou
      Ek sal dit elke dag en nag
      En elke oggend baie sag
      Terwyl jy droom vir jou belowe
      En met krag van Hom daar bo
      Sal ek jou
      Gelukkig hou
      Ek sal
      Ek soek 'n lewe vol geluk en vol van liefde
      Ek wil by jou wees deur gesondheid en in siekte
      In jou woorde soek ek waarheid
      'n Famielie wil ek daaruit kry
      Ek en Jy
      Ek sal dit alles vir jou bou
      Sal al die dinge sê vir jou
      Ek sal dit elke dag en nag
      En elke oggend baie sag
      Terwyl jy droom vir jou belowe
      En met krag van Hom daar bo
      Sal ek jou
      Gelukkig hou
      Ek sal alles vir jou doen
      Jou vashou en die seer wegsoen
      Ek sal daar wees om jou te dra
      Tot aan die einde van ons dae
      En ek kan nou aan jou belowe
      Met die krag van Hom daar bo
      Sal ek en jy
      Gelukkig bly
      Ek sal
      Ons soek 'n lewe vol geluk en vol van liefde
      Ek wil by jou wees deur gesondheid en deur siekte
      Deur alles bly dit ek en jy
      Ek sal dit alles vir jou bou
      Sal al die dinge sê vir jou
      Ek sal dit elke dag en nag
      En elke oggend baie sag
      Terwyl jy droom vir jou belowe
      En met krag van Hom daar bo
      Sal ek jou
      Gelukkig hou
      Ek sal alles vir jou doen
      Jou vashou en die seer wegsoen
      Ek sal daar wees om jou te dra
      Tot aan die einde van ons dae
      En ek kan nou aan jou belowe
      Met die krag van Hom daar bo
      Sal ek en jy
      Gelukkig bly
      Sal ek en jy
      Gelukkig bly
      Ek sal
      Translate to English

    • @mornedupreez8203
      @mornedupreez8203 2 года назад

      They sing in Afrikaans langauge

  • @elzethdisibioviljoen5984
    @elzethdisibioviljoen5984 2 года назад +10

    Theuns Jordaan; Your voice eternalize on 17-11-2021 .Eternal Nostalgia!!

  • @nindymcmaster5400
    @nindymcmaster5400 2 года назад +11

    AWESOME & WOW!!!!!
    I LOVE THIS SONG & THE WAY THEY SAY SANG TOGETHER. THERE ARE FABULOUS, AWESOME & INCREDIBLE
    ❤❤❤❤❤❤

  • @jandredicks9952
    @jandredicks9952 4 года назад +7

    Was ons trou liedjie....os is vandag 3 jaar getroud... Ons kyk op na my ouma en oupa 40 jaar

  • @elmariegreyling8928
    @elmariegreyling8928 10 месяцев назад +1

    EK KAN NIE WAG ON JOU TE SIEN NIE.. DIE WOORDE IS SOOS ONS...SO LIEF VIR JOU ❤❤❤❤

  • @utehofert3899
    @utehofert3899 10 месяцев назад +1

    Fantastisch!! Super Stimmen von beiden.
    Theuns Ruhe in Frieden! Im Musikerhimmel sind schon viele gute Musiker. Auch mein Mann.

  • @annaprchalova9678
    @annaprchalova9678 2 года назад +2

    Bože můj, toto vystoupení až svírá u srdce, děkuji za něj, Theuns i Chuanita, denně mi zní v mém domě, děkuji, RIP Theuns Andeli můj, jsi stále v mém srdci 💋🥰❤️❤️❤️❤️🎧🎼🎵🎤🎶😇😇😇

  • @41bmc
    @41bmc 3 года назад +9

    Pragtige opvoering deur twee talentvolle kunstenaars

  • @kamilakamila1452
    @kamilakamila1452 2 года назад +4

    Zase krásná písnička.Smutné, že nás opustil, ale jeho písničky žijí pro mě napořád. Zdravím z České republiky.

  • @annaprchalova9678
    @annaprchalova9678 2 года назад +1

    Nadherna píseň, plna citu, i když vaši řeči, kterou jsem si zamilovala,jsem vdecna osudu, že mám tu možnost ,protivat denne, Vaše pisne i když R.I.P. Theuns, lásko má, ať bůh Te ochraňuje v lásce, v mem srdci,zůstal jsi napořád, andeli,můj.
    😇😇😇💖💝💘💋💋👄👑👑👑🎤🎶🎼🎹🎧🎸🎸🌗🌎🌍

  • @annaprchalova9678
    @annaprchalova9678 2 года назад +1

    Boze můj, Theuns, lásko má, už nikdy ,Vas spolecne neuvidím,😢😢😢 přesto dál mi Vaše pisne v mem domě znÍ, at Te bůh ochraňuje ve sve náručí a světlo vĕčne Ti sviti, andeli můj
    😇😇😇💋❤👄❤💝💘👑👑👑🎤🎼🎸🎻🎧

  • @anyasilka2325
    @anyasilka2325 Год назад +2

    Klasse pur. Weltklasse. Vielen lieben Dank, Deutschland. ❣💪🇩🇪

  • @annaprchalova9678
    @annaprchalova9678 2 года назад +1

    Boze můj, Theuns, lásko má, už Vás spolu nikdy neuvidím, 😢😢😢 přesto Vaše spolecne pisne, mi den v mem domě znÍ,

  • @jean-paulsermeus89
    @jean-paulsermeus89 Год назад +1

    Top nummer van het meeste succes duo van Zuid Afrika ❤❤❤ Rip Theus groetjes uit België

  • @yvetteharris7940
    @yvetteharris7940 2 года назад +6

    Pragtige liedjie

  • @hanoleemarais3248
    @hanoleemarais3248 4 года назад +7

    Baie baie mooi!!! Julle maak harte wakker!!!

  • @annelizebuitendach7523
    @annelizebuitendach7523 2 года назад +1

    Dit is treffend. Dit is baie, baie mooi. Tydloos. Dit sal altyd mooi wees. Kan oor en oor en oor hierna luister. 🎶❤️🎶

  • @annaprchalova9678
    @annaprchalova9678 2 года назад +3

    Boze můj, jak ja Vás milujií, 💖💖💗💝💘👏👏👏

  • @marinanpkbutingbatanatosob6475
    @marinanpkbutingbatanatosob6475 2 года назад +6

    I love all the songs even i dont understand..i just love the melody of the songs,makes me feel so in love the world....

    • @mariekruger39
      @mariekruger39 Год назад +1

      Daar sal nooit weer n Theuns en Juanita gesien op verhoog en konserte wat saam optree nie Mis jou Theuns met daardie pragtige stem .👏👏👏

  • @niklaasdon5147
    @niklaasdon5147 2 года назад +1

    Hierdie lied praat net die waarheid my traan loop as ek elke keer die video kyk, dis mooi

  • @bobbymckinney4351
    @bobbymckinney4351 9 дней назад

    Love these two wish I could met them sooner

  • @grahamabbott2270
    @grahamabbott2270 4 года назад +13

    Love these 2 artists ...my favourites....beautiful song

  • @BIGMAMAUSA1
    @BIGMAMAUSA1 Год назад +1

    Beautiful… love from Brasil 🇧🇷

  • @beitskevanderlaan2219
    @beitskevanderlaan2219 Год назад +2

    Zo prachtig🌺🌹❤️

  • @janclaassen8060
    @janclaassen8060 4 года назад +6

    Hoendervleis mooi, 2 awesome kunstenaars wat'n wenner saam sing

  • @janicewright9952
    @janicewright9952 2 года назад +1

    Fantastic music and a beautiful duo.which will always be remembered because.we love you forever

  • @laudigerber9729
    @laudigerber9729 4 года назад +8

    So mooi !!! Twee stemme wat volmaak by mekaar pas. Asb laat daar nog baie sulke duette wees.

  • @user-xh6kf4rr1f
    @user-xh6kf4rr1f 2 года назад +1

    My best favorite singer is Juanita Du Plessis.
    Powerful and beautiful voice.

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 года назад +7

    Stunning mooi👌

  • @erespetar
    @erespetar 2 года назад +1

    Rest in peace Theuns

  • @dantheascharneck648
    @dantheascharneck648 2 года назад +2

    Pragtig! RIP Theuns

  • @davidhuntley9314
    @davidhuntley9314 2 года назад +3

    I LOVE this duet!! Both of you are fantastic vocalists. I live in New Jersey and wish you would come to America....I would love to attend one of your shows!

    • @elsacoetzee511
      @elsacoetzee511 2 года назад

      Sadly Theuns has passed away 3 months ago from leukemia.He was only 50

  • @paolopenzo2368
    @paolopenzo2368 2 года назад +4

    Splenddidi, una canzone cantata con il ❤ cuore

  • @chantelleswart9505
    @chantelleswart9505 3 года назад +3

    Dis my trou liedtjie 2018 gewees

  • @Galaxy-ho2pk
    @Galaxy-ho2pk 2 года назад +1

    Theuns jy bly die beste ❤

  • @terrikelley7443
    @terrikelley7443 2 года назад +3

    So many beautiful songs. Love all of them💕🙏

  • @meisiesmit4112
    @meisiesmit4112 2 года назад +1

    Ons mis jou Theuns 😪

  • @muhammadashar1003
    @muhammadashar1003 Год назад +1

    Ich Muhammad Ashar s love hurt to theouns Jordan and Juanita Couse they vote very melodious and unwild as an other vocalist his gotture ,Danke .

  • @jamesandersonanderson5325
    @jamesandersonanderson5325 2 года назад +2

    I agree. Great music

  • @rosareisbosamartins6901
    @rosareisbosamartins6901 2 года назад +6

    Linda canção

  • @gerhardmeyer5801
    @gerhardmeyer5801 3 года назад +5

    onbeskryflik mooi

  • @laetitiadeutschmann8100
    @laetitiadeutschmann8100 11 месяцев назад +1

    Pragtig

  • @jeanbuelens4442
    @jeanbuelens4442 2 года назад +5

    You are looking for a rainbow with a pot full of gold at the end
    An oasis in the dunes of the Namib line
    In winter you need summer
    And in autumn you look for green trees
    You're looking for a smile when things get a little difficult
    A love note when you get up in the morning
    You ask for silence in the thunderstorm
    And kisses where it hurts
    I'll build it all for you
    Will tell you all those things
    I will do this every day and night
    And every morning very softly
    While you dream for your promises
    And with the power of Him up there
    I will keep you happy. I will.
    I am looking for a life full of happiness and full of love
    I want to be with you through health and illness
    In your words I seek truth
    I want to get a family that way
    Me and you
    I'll build it all for you (……)
    I will do everything for you
    Hold you and kiss the pain away
    I'll be there to carry you
    Until the end of our days
    And I can promise you now
    With the power of Him up there,
    you and I will remain happy. I will.
    We are looking for a life full of happiness and full of love
    I want to be with you through health and through illness
    Through it all, you and I remain
    I'll build it all for you (……..)
    I will do everything for you (………)

  • @rikaniemand9013
    @rikaniemand9013 2 года назад

    My lief jy is weg met my hart hou dit tot ek jou weer sien my engel dan bind ons dit saam

  • @janinas5342
    @janinas5342 2 года назад +2

    Piękna piosenka. 🥰😍❤

  • @annaprchalova9678
    @annaprchalova9678 2 года назад +1

    Nadherneeeee😍😍😍🙆💑💖💖💖💚👏👏👏👍👍🍀🍀🍀🌹🌺🍁🌻

  • @laurenhouston-mcmillan1231
    @laurenhouston-mcmillan1231 2 года назад +1

    Rest in peace our darling theuns

  • @marybrandle991
    @marybrandle991 3 года назад +4

    Awesome

  • @gabrielcosobea8941
    @gabrielcosobea8941 11 месяцев назад +1

    ❤😥

  • @carlosmorais5917
    @carlosmorais5917 2 года назад +2

    Muito lindo adorei..

  • @user-jl3xw6uz5svfk
    @user-jl3xw6uz5svfk 7 месяцев назад +1

    🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 2 года назад +1

    Beautiful ❤️❤️❤️❤️

  • @nivaldomangueiradiniz140
    @nivaldomangueiradiniz140 2 года назад

    Esteja feliz em sua eterna morada.

  • @amandajonck7341
    @amandajonck7341 4 года назад +2

    Wow

  • @carlosmorais5917
    @carlosmorais5917 11 месяцев назад

    Canta muito esses dois

  • @samanthalouw870
    @samanthalouw870 2 года назад +1

    Would like to see juanita and Celine dion do a song together

  • @liabosebatana6169
    @liabosebatana6169 2 года назад +1

    💝💝💝

  • @marialeunissen852
    @marialeunissen852 2 года назад

    Maria maria

  • @MariaLucia-tw9co
    @MariaLucia-tw9co 2 года назад +2

    😇😇😭♥️♥️♥️♥️🇧🇷🇧🇷

  • @awfelia
    @awfelia 4 года назад

    💯💖

  • @karinharmse2156
    @karinharmse2156 3 года назад +1

    Teens

  • @tinkakruger7642
    @tinkakruger7642 4 года назад

    Prie?

  • @nonjabulohlongwa1258
    @nonjabulohlongwa1258 2 года назад

    Shit. 😢❤️

  • @ilsekruger603
    @ilsekruger603 4 года назад

    Qauiok Mut
    Huiaoiz.