M y hartjie huil nog , dankie Keagan jys n yster vir ons almal gewees en Manie ek weet jou hart huil elke dag soos myne , jy het n goeie maaitjie en kind verloor . Dankie vir jou en dankie aan sy ouers ook hy was n Engel vir ons almal .
Dis so pragtig en dierbaar lief dit baie by sing so pragtig met gevoel Manie Jackson jyt n liefde volle hart vir die ou kleintjie ook dankie ek loved it
ai my hart ek was in snot en trane na dat ek dit gekyk kyk het. ai seuna jy is geseen die LIEWE JESUS HET JOU VIR N REDE VIR JOU MAMMA EN PAPPA GEGEE. ek hoop almal help om jou droome waar te laat word,
ABSOLUTELY PERFECT thank you manie jackson😁👍👍👍❤
M y hartjie huil nog , dankie Keagan jys n yster vir ons almal gewees en Manie ek weet jou hart huil elke dag soos myne , jy het n goeie maaitjie en kind verloor . Dankie vir jou en dankie aan sy ouers ook hy was n Engel vir ons almal .
Manie Jackson jy is een helse legend wat jy daar gedoen het. Respek vir jou👏👏👏
Wunderbar schön Grüsse aus Deutschland Annette 🤗🤗💞
Manie jy is ons hero dankie wat jy vir die kind gedoen her
Keagan, jy was ń reuse Engel hier op aarde. Jy moet die Engele in die hemel mooi afrig om te sing hoor!
Heng die kind kon sing. Manie 2de Bles. Mooi jy ook Legende Manie. Maatjie rus by Jesus sing in die hemele ❤
Dis so pragtig en dierbaar lief dit baie by sing so pragtig met gevoel Manie Jackson jyt n liefde volle hart vir die ou kleintjie ook dankie ek loved it
Mmhdadvbb
Dankie Here vir die liefde pragtige.
Ek kan hierna oor en oor kyk. So pragtig. Baie liefde hier uit Windhoek.
Rus sag Keagan. Jy was ‘n legende! Sterkte aan die familie. My innige meegevoel.
So mooi ❤
ai my hart ek was in snot en trane na dat ek dit gekyk kyk het. ai seuna jy is geseen die LIEWE JESUS HET JOU VIR N REDE VIR JOU MAMMA EN PAPPA GEGEE. ek hoop almal help om jou droome waar te laat word,
Mamie Jackson end Keagen e. She begrafnis
Glo Keagan en sy Sussie rus nou saggies in Jesus se arms.
sjoe dam altyd lekker om iemand se hart bly te maak.jy is dam n rolmodel vir baie
So mooi
Waaragtig mooi
Ongelooflik mooi
Brilliant.
Awsome voice.
Hy was seker bly om hom te sien.
Pragtig my song
JAmmer om te hoor jys oorlede
my h3eart too bobby rout new zealand
Die kind sing met sy hele hart. Waaraan is hy oorlede?
Mis jou keagon jy is n Angel
Thaliza moller
Thaliza mollr
comments
Bly net die beste
ek huil elke keer as ek hierna kyk
Dvmduf