Ek kan nie glo dat sy jou nou sou los nie, nou dat jy haar nodig het as n vriendin. Ek glo dit nie. Hoekom het jy my nie al lankal ingelig ivm jou gesondheid nie. Ek kan nou aflei wat jou diagnose was maar weet ook nie regtig nie. Wat gebruik jy vir die pyn wat jy deurgaan. Moet jy dalk chemo kry. Vertel my alles asb. Ek het jou al so verwyt oor alles terwyl jy in pyn is. Hoekom doen jy dit aan my. Jy sit nou so vêr en ek kan niks vir jou doen nie. Ek is baie hartseer oor alles.
Wow this sounds like this is referring to me the Separated 19 year husband…this describes our marriage perfectly…
Ek kan nie glo dat sy jou nou sou los nie, nou dat jy haar nodig het as n vriendin. Ek glo dit nie.
Hoekom het jy my nie al lankal ingelig ivm jou gesondheid nie. Ek kan nou aflei wat jou diagnose was maar weet ook nie regtig nie. Wat gebruik jy vir die pyn wat jy deurgaan. Moet jy dalk chemo kry. Vertel my alles asb. Ek het jou al so verwyt oor alles terwyl jy in pyn is. Hoekom doen jy dit aan my.
Jy sit nou so vêr en ek kan niks vir jou doen nie. Ek is baie hartseer oor alles.
Oh gfy j