Kersfees sê: Wees Nie Bevrees Nie!

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 19 дек 2018
  • In hierdie boodskap bemoedig Pastoor Hannes ons met die woorde van die engel aan Josef: "Moenie bevrees wees nie!" Daar is soveel verwarring in die wêreld, veral rondom die rol van die kerk, die werking van die Heilige Gees, die eindtyd en wat met ons as boerevolk gaan gebeur. Die Bybel is egter duidelik oor hierdie dinge. Ons moenie 'n beter Suid-Afrika verwag nie, ons moet Jesus verwag, wat gaan kom om ons uit hierdie bose wêreld te verlos. Is JY gereed?!

Комментарии •