Semonkong Hospitaaltrust - ‘n uitreik met ‘n verskil

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 27 июн 2024
  • Die Semonkong Hospitaaltrust is 'n geloofsgebaseerde organisasie wat sedert 2006 'n jaarlikse weeklange veeartsuitreik in Semonkong, Lesotho aanbied. Gedurende hierdie week kom veeartse, studente en vrywilligers bymekaar om onder andere diere te behandel en vee-eienaars op te lei wat die versorging van diere betref. Solitha Kruger brei nou hieroor uit.
  • НаукаНаука

Комментарии •