Die Kanaäniete: No 2 - Waar kom die Kanaäniete vandaan?

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 28 авг 2024
  • Die Kanaäniete, 'n reeks oor die werking van onreine of bose geeste. Mense gaan gebuk onder die las van onreine geeste soos ons dit in die Bybel aantref. Deur kennis kan ons daardie geeste identifiseer, hulle bind en kragteloos stel, en dan 'n vry en vol lewe lei in die heerlikheid van ons Verlosser, Jesus Christus.

Комментарии • 3

  • @mariannedippenaar8488
    @mariannedippenaar8488 3 года назад +1

    B b dankie. Hierdie boodskappe is nodig.

  • @desireuys2794
    @desireuys2794 3 года назад

    Waar is die eerste lesing van die Kanaaniete asb?

    • @farida7777777
      @farida7777777 3 года назад

      ruclips.net/video/yXBP6Dl2Vto/видео.html
      Eerste lesing.