Wat onthou jy? (Erediens 29 Des 2024)
HTML-код
- Опубликовано: 17 янв 2025
- Geheue is eintlik maar ‘n snaakse ding… Dit kan selektief wees so ons onthou sekere tye/fases/gebeure in ons verlede in ‘n baie meer positiewe lig as wat dit in die oomblik was omdat ons die vermoë het om sekere negatiewe ervaringe uit te blok. Aan die ander kant onthou ons soms weer meer negatiewe ervaringe en vergeet die goeie… Wat onthou jy van God se werking in jou lewe? Onthou jy die tye waar God jou gekoester het toe jy swaargekry het en onthou jy toe Hy jou gebede verhoor het?