My Pieter!! ek is so trots op jou... dit lyk fantasties! lol het nou lekker gelag vir daai tandarts! hehe mis julle en kan nie wag dat julle kom kuier nie!!!!!! Nicky
Liewe genade dis nou eg afrikaanse musiek wat nou so na aan my Hart le ja eks jonk maar ek love afrikaanse musiek en eks trots daarop danq Pieter Mohr dis n lekker boere jol braai song
Knap gedaan Pieter Mohr! Hou die KOMMIN kant bo!!! Ek wonder soms of ouens wat hierdie tipe twak vervaardig net so min intellek het, as die mense wat daarna luister.
Hi Renier, dankie dat jy vra. Ja om jou vraag te beantwoord, Pieter het toestemming om Afrikaanse weergawe te gebruik. Al die krediet gaan aan Blake Shelton se skrywers, dit staan duidelik op sy cd gestipuleer....maar dis goed jy vra.
Aan die begin van die video vra hulle om nie die video af te laai nie , want hulle het kopiereg ,en ek stem saam. Wil net weet of Pieter en sy mense kopiereg van Blake Shelton gekry het om die musiek van sy liedjie Some Beach te gebruik. Vra maar net.
Hoe meer ek hieraan dink en die oorspronklik sit en luister hoe meer die m*&^*%r in raak ek... jy het seker ook afgekyk op skool en ander mense se werk gecopy...
BAIE MOOI LIEDJIE.EKS NOU NIE EEN VIR SULKE TIPE SONG NIE,MAAR EK GAAN LIEG AS EK SE' EK HET DIE SONG NIE GELAAIK NIE.EK LUISTER,MAAR SO AS EK STAAN EN SKILDER.DIT NEEM DIE STRES SO BIETJIE WEG.WANT EK MOET HARD WERK OM SKILDERY BETYDS KLAAR TE MAAK.EN JA WAT DIE KOPIEREG BETREF AS ONS ALMAL NET WIL KOOP EN NIE COPY NIE SKEP ONS WERK VIR ONGELOOFLIK BAIE MENSE,MAAR NOU JA DIE ARME STOMERRIKE VRA..HAAI HOEKOM HET MUSICA TOEGEMAAK,HAAI HOEKOM HET LOOK EN LISTEN IN P.E. TOEGEMAAK,MAAR HUL DINK NIE DIT IS OOR DIE COPY STORIE NIE.,MAAR DAAR IS IETS OP PAD.
Deze mijnheer heeft géénszins een mooie stem. Verder is er natuurlijk niks mis met ijskoud bier. Maar de melodie is cliché, stelt niks voor. Dat compenseer je niet met een paar lekkere wijven.
Beste liedjie ooit
Dis n lekker tune, speel hom elke keer voor ek braai... Maak nog lekker songs soos die Pieter!
Hierdie lied is mooi. Vriendelike groete uit Parys, Frankryk. Belle chanson en langue afrikaans (Afrique du Sud).
Excellent! I am amazed
Pieter dis 'n wonderlike liedjie, hou so aan, kannie wag vir 'n volgende blitsverkoper nie.
Pieter as jou CD uitkom gaan dit verkoop soos soetkoek, ek dink dit is uitstekend!!!!!! Gaan groot ons het meer van die liedjies nodig!!!
Piter Mohr jy was ok in Otavi dit was lekker om jou music te luister jy moet rooi lip stivie op RUclips sit
My Pieter!! ek is so trots op jou... dit lyk fantasties! lol het nou lekker gelag vir daai tandarts! hehe mis julle en kan nie wag dat julle kom kuier nie!!!!!! Nicky
Liewe genade dis nou eg afrikaanse musiek wat nou so na aan my Hart le ja eks jonk maar ek love afrikaanse musiek en eks trots daarop danq Pieter Mohr dis n lekker boere jol braai song
Hoogtyd dat jy weer in Langebaan kom draai Pieter! :-)
pierter jy is awesome
Knap gedaan Pieter Mohr! Hou die KOMMIN kant bo!!!
Ek wonder soms of ouens wat hierdie tipe twak vervaardig net so min intellek het, as die mense wat daarna luister.
Gaan praat jou kak op 'n ander plek.Hy kan sing en jy nie.
Ek stem dis baie cringe 😂, maar dis wat dit snaaks maak.
So Baie mooi hierdie , groetnis van Canada 💕🇨🇦
Amazing song
The best is that they ask not to copy or download the video or its content - HILARIOUS
hey stop it pls its nice
nee dit is nie
Weirdoxify ja dit is lekker.
It’s so cringe but that’s what makes it fun 😂😂
Dit is a awesome song net wat n mens nodig het op n vrydag
hoe mis ek nou die tye wat ek saam Pieter Mohr gekuier het Jan Kemp mis jou Pieter
Beste musiek. Afrikaans
Luister die song nou vir die eerste keer en dis n koppie van blake Shelton se song.... 3:35 Blake Shelton - Some Beach
Daar is plek vir ons almal.
Dit is n baìè mòoì song
Ek love die song.
Eks mal oor blake shelton en al sy musiek, en hierdie is baie goed gedoen, Trots afrikaans.
Pietie, jy's ougat! Jy maak my dag sexy!!!! Luv Ya Priscilla....
Lekker musiek !!!! Kan ek dalk in kontak kom met die agent of die sanger asb het n baie goeie voorstel.
Baie mooi. Ek hou da van
Blikskommel! Daai cherries sal darm lekker naai na so braai.
Hey , is eddy hier ek wil net weet hoe gaan jy van braai op 'n plaas tot blouberg strand? mis ek iets
Jy is nou regtig kleinlik as jy 'n storie daarvan wil maak
A LEKKER LIKE
☺☺☺☺
☺☺☺☺☺
😎😎😎😎
☺☺
Hel ou maat!! Watter mooi musiek. Hoekom is jy nog nie op BAKRADIO????
Briljante musiek Pieter. Jou hou ons naam hoog
ag fokof man
Is jy gesuip?
Hi Renier, dankie dat jy vra. Ja om jou vraag te beantwoord, Pieter het toestemming om Afrikaanse weergawe te gebruik. Al die krediet gaan aan Blake Shelton se skrywers, dit staan duidelik op sy cd gestipuleer....maar dis goed jy vra.
❤
man almal wat so moan oor die copy right is net jaloers dit klink moerse lekker kort net n braai vleis vuur en laeveld son ondergang !!
Pragtig
lekker man
Ja my braai
Piss Cool! Dis nou shap music die hoor!
ek sien uit na die sequel 'Clitskottel'
L E K K E R !
Hoekom sal enige regdenkende mens dié kak wil download?
Want dis fokken snaaks. Hulle neem hulself ernstig op en daars mense wat na die luister en dink dis regte musiek.
BLIKSKOTTEL!!!!
Desmond Wells jy kan en mag maar,het jou geniet hier by Inniebos. Blessings.
die song liuster ek altyd as ek braai
Lekker liedji
Clasic rock
dit was nou oulik!
Pieter jy so regte country boy.Man jy mag maar.Kom kuier in NZ ook asb!!!
SHARE DIE DING! Blikskottel man!
Blake Shelton - Some Beach (Official Video)
Pieter wees verseker, jy hoef nie daai warning voor op die video te sit nie. Ek gaan verseker dit nie aflaai nie..
baie cool
Aan die begin van die video vra hulle om nie die video af te laai nie , want hulle het kopiereg ,en ek stem saam. Wil net weet of Pieter en sy mense kopiereg van Blake Shelton gekry het om die musiek van sy liedjie Some Beach te gebruik. Vra maar net.
Ek like !!
Puik hou so aan!!!
😂😂😂👌
check Frikkie Visgat..very good! Tappitssss
dis 'n song van Blake Sheldon wat die blikskottel probeer vertaal het kak gedoen
hou glad nie van die song nie,het dit op kyknet musiek gesien en dis bad!
Anne-Marie Nagel not at all! But your opinion
lekker zef!
wat is??
So zef bra dis wat dit snaaks maak
Goed soos die laat my skaam kry om Afrikaans te wees.
Bra ek stem dis baie cringe, maar dis wat dit snaaks maak
nee jeesh ou jy moet eerder maar terug kantoor werk gaan doen of iets
As jy so kon sing sou ju nie so n aanmerking gemask hey nie.😂😂
Nee jis NO "Mohr" !! Ek verstaan hoekom die ou in die Citi Golf jou gevloek het!!
Roche Channing jy is n vark hoe dink jy moet die arme man voel
@@chereseburger743 😈😈😈
Gesteelde song (Sumebeach) is die origina song maar afriekaans klink beter
Hoe meer ek hieraan dink en die oorspronklik sit en luister hoe meer die m*&^*%r in raak ek... jy het seker ook afgekyk op skool en ander mense se werk gecopy...
Ek stem - goeie comment - hoe het jy dit opgetel?
Ek ken die oorspronklik baie goed.
KC Gericke joh hierdie dude het nie eers proebeer om dit darem n bietjie anders te laat klink nie
Ja nee.. dis agv sulke musiek dat niemand Afrikaans wil luister nie... net n klomp copy cats....
Ek het sopas gekots in my mond...
Jy het gekots van die kak wat jy praat
Bra dis so cringe maar dis wat dit snaaks maak 😂😂
Jou poes dis lekker
Dis veronderstel om 'n snaakse lied te wees meneer. Cheer bietjie op.
Nee jy mis.
Hoekom
This is bad!!! Some Beach opge--- wat `n gemors!!
ESDURAND kjsjdhdjdihdid
Help jou met road rage hahahahahaha
Annake. is. 9. haar. out
Not bad at all! Its fun!!! A fun song..... Geezus people need to relax ffs
Blake Shelton some beach
African American op n hele nuwe vlak!
Oops ek dog dis Some Beach, Blake Shelton
.....
Wat 'n pot stront!
X
BAIE MOOI LIEDJIE.EKS NOU NIE EEN VIR SULKE TIPE SONG NIE,MAAR EK GAAN LIEG AS EK SE' EK HET DIE SONG NIE GELAAIK NIE.EK LUISTER,MAAR SO AS EK STAAN EN SKILDER.DIT NEEM DIE STRES SO BIETJIE WEG.WANT EK MOET HARD WERK OM SKILDERY BETYDS KLAAR TE MAAK.EN JA WAT DIE KOPIEREG BETREF AS ONS ALMAL NET WIL KOOP EN NIE COPY NIE SKEP ONS WERK VIR ONGELOOFLIK BAIE MENSE,MAAR NOU JA DIE ARME STOMERRIKE VRA..HAAI HOEKOM HET MUSICA TOEGEMAAK,HAAI HOEKOM HET LOOK EN LISTEN IN P.E. TOEGEMAAK,MAAR HUL DINK NIE DIT IS OOR DIE COPY STORIE NIE.,MAAR DAAR IS IETS OP PAD.
Trying too hard to be American Country . . . we have our own country, why try be someone else :/
Deze mijnheer heeft géénszins een mooie stem. Verder is er natuurlijk niks mis met ijskoud bier. Maar de melodie is cliché, stelt niks voor. Dat compenseer je niet met een paar lekkere wijven.
Who asked your opinion,cheesehead?Why don't you watch black south african music vids?
Hierdie is ongelooflik cringe en dis wat dit snaaks maak 😂😂. Mens kan net lag dat mense dit ernstig opneem. Dis catchy though, ek sal dit luister.
Die kak maak my naar
Nee SERIOUSLY! Dis faaaaaaact Uuuuup Shit? Verskoon my ek gaan gou KOTS! Blllaaaahhhhhhh!!!!!
Ja die song is kak, maar ek was by die afterparty met die 3 girls...dis die een met die silwer beltjie se hoed wat ek dra.
xSAner not k@k at all but that's your opinion!
Pragtig
baie cool