Ek het al gewonder oor sekere kwessies wanneer die grens van Heiligskennis geskend word Hoe moet ons oor hierdie saak dink om nie Heiligskennis te pleeg wat sonde is.
Hier is God se baie spesifieke tyd profesie aan Daniel om die Messias se koms baie perfek te voorspel: "Sewentig sewetalle is oor jou volk en jou heilige stad bepaal, om die goddeloosheid te voleindig en om die maat van die sondes vol te maak en om die ongeregtigheid te versoen en om ewige geregtigheid aan te bring en om gesig en profeet te beseël en om wat hoogheilig is, te salf." Daniel 9: 24
SO PRAGTIG BAIE Dankie
Ek het al gewonder oor sekere kwessies wanneer die grens van Heiligskennis geskend word Hoe moet ons oor hierdie saak dink om nie Heiligskennis te pleeg wat sonde is.
Amen. Baie dankie.