Gé en Bles Bridges is die enigste Afrikaans wat ek sal luister ongelukkig. Anderstens luister ek net 70's, 80's en 90's (Engels). Ek sal liewers dood gaan voor ek luister wat vandag se tieners luister.
Serwee Spies Ag nee wat! Spoegwolf sing en skryf pragtige Afrikaans. Mens kan nie so beperk leef nie! Afrikaans lewe en ons sangers doen goed. Ek ondersteun so veel as ek kan! Karen Zoid, Steve Hofmeyer ... vele meer wat die taal laat blom met hul lirieke.
@@CarlaBotha Ek ken spoegwolf. My sussie-hulle is mal oor hulle musiek en meer spesifiek die mense van spoegwolf self. Hulle het selfs n foto saam Spoegwolf-hulle geneem. Maar alhoewel ek hulle ken is ek nie so mal oor hulle musiek of enige musiek wat vandag vry gelaat word nie.
Ek het altyd die lied vir my oorlede man gespeel. Dan het hy vir my gesê hy't my net genoeg lief.💋 my in sy arms vat en my op my kop gesoen. Die song sal altyd spesiaal wees. R.I.V. my lief.
Vasbyt Jen ! Dinge word beter. Ek kan eenvoudig nie sien hoe kan mens die werklikheid van vandag se S Afrika wil verruil vir die beskawing wat ons beleef hier in die buiteland nie, Sterkte vir jou!!
Stem saam ons hoor nie meer sulke musiek in SA❤❤❤❤❤❤❤
❤️
Die heel mooiste Afrikaanse musiek. Die musiek van vandag kom nie eers amper by hierdie beeldskone musiek nie.🗻⛰🏞🏝🌋❣❣❣❣❣😘😘😘😍😍🌞🌞🌞💞💞💞
Die man met die goue stem ❤ daar was en daar sal net een Gé wees 💞
What a gentleman, handsome and a voice better than anyone can which for. Rip my hero singer.
Wonderful song and voice, gone but not forgotten
❤
Gé is my sielsvriend. Dankie dat ons paaie kon kruis al het ons nooit ontmoet nie.
Sjoe hy gee mens hoendervleis met daardie goue stem van hom.♥️
He was the finest male singer ever from South Africa. I would place Bles Bridges at number two. We miss them both so much.
Bobby Angel at number 3.
🌟Gé jy het altyd soveel reg aan ons taal laat geskied. So pragtig en mooi elke woord wat jy gesing het. Dankie ek het die lied weer so geniet🌟🌹🌟
Dis die mooiste song om vir iemand te stuur hoe jy oor hom of haar voel love you my babes.
Aahhh my liefling! Dis beslis so - ek is lief vir jou soos die sterre wat aan die hemel hang - jy is beslis engel van my hart!!!
Ons sal lief bly vir jou !❣
Beautiful voice and song 🎵 ❤ gone but not forgotten ❤
Afrikaans het nog nooit so goed geklink nie!!!!
Gé en Bles Bridges is die enigste Afrikaans wat ek sal luister ongelukkig. Anderstens luister ek net 70's, 80's en 90's (Engels). Ek sal liewers dood gaan voor ek luister wat vandag se tieners luister.
Serwee Spies Ag nee wat! Spoegwolf sing en skryf pragtige Afrikaans. Mens kan nie so beperk leef nie! Afrikaans lewe en ons sangers doen goed. Ek ondersteun so veel as ek kan! Karen Zoid, Steve Hofmeyer ... vele meer wat die taal laat blom met hul lirieke.
@@CarlaBotha Ek ken spoegwolf. My sussie-hulle is mal oor hulle musiek en meer spesifiek die mense van spoegwolf self. Hulle het selfs n foto saam Spoegwolf-hulle geneem. Maar alhoewel ek hulle ken is ek nie so mal oor hulle musiek of enige musiek wat vandag vry gelaat word nie.
So ein großartiger Stimme! Schönes Lied! Das ist so schön. Udo Jürgens hat dieses Lied gesungen! (Griechische Wein)!
I just love this song 🎵 ❤
Dit was een van Gé se beste songs...wow
Ek het altyd die lied vir my oorlede man gespeel. Dan het hy vir my gesê hy't my net genoeg lief.💋 my in sy arms vat en my op my kop gesoen. Die song sal altyd spesiaal wees. R.I.V. my lief.
Mooiste mooi mens gewees
Beautiful song! xx
JJ
Hy is die beste.
Ek sal áltyd na jou musiek verlang! Daarby ook nog die JINTELMAN met ñ skoon suiwer look lewe...💖
Ge se tenoorstem was mooiste.
Beautiful
He was the best
Egte musiek, pragtig!
Hy het daardie outydse sjarme gehad wat nie meer vandag bestaan nie ❤❤😢
Ge, het iemand gesoek om hom lief te he, net soos jy is...
Mooi verby!!!!!
Best ever
Gooi Mielies Ge'.❤
PRAGTIG 2024 GRIEKELAND IN 2012 WAS SO PRAGTIG VERNAAM THESSANOLINKI ❤FROM SOUTH AFRICA 🇿🇦 🙌🇮🇱🌍🌎🌏🇿🇦🙌
Onthou hom van die 60 en 70 toe hy nog u jong man was Een van my gunstelinge
♥️♥️
❤
Wonder of die in dieselfde tydperk as Mooi Griekeland geskiet is. Lyk soos Griekeland in die agtergrond
Ma siia jääks in Estonia
BOETA SMAAK VERSKIL EN ONGELUKKIG DIS BAIE NICE JY SAL SIEN AS JY OUER WORD
trane van verlange, Immigrasie is nie vir sussies nie :(
Vasbyt Jen ! Dinge word beter. Ek kan eenvoudig nie sien hoe kan mens die werklikheid van vandag se S Afrika wil verruil vir die beskawing wat ons beleef hier in die buiteland nie, Sterkte vir jou!!
Nou 2023,nagmerrie op nagmerrie!!
Liefdeslied
I did not know, that there was an Afrikaans version, i only knew the german one
Sjoe hy mag maar gesing het.
Pragtig maar so hartseer