Bertha is big petrol engine kinda terrain, 4 litre straight six or a burbly V8. 4 cyl turbodiesels aren't really designed for that, yet they don't shy away. 4x7 also works. 😊
Baie interessant, baie dankie. Ons beplan om die roete DV Okt 2024 te doen. Wil net sê julle is baie gelukkig om plek by Rooiputs te kon kry. Dit en Polentswa is twee van ons gunstelinge.
O julle gaan dit gate uit geniet , ek hoop julle is ‘n lekker groep. Ons was gelukkig om plek te kry by Rooiputs. Het baie mooi gevra, ons het die “overflow” staanplek gekry.
Oom Ryno en tannie Kriekie, dit was regtig lekker om julle vandag in persoon te kon ontmoet het. Dit was n vinnige geselsie maar baie lekker. Baie dankie vir al die video materiaal. Ek geniet dit regtig baie. Geniet julle volgende trippie saam julle klein dogter en ek kannie wag op die videos te sien nie. Groete Arno & Murrie
Hallo Arno en Murrie, dit was vir ons net so lekker om julle te kon ontmoet, wat ‘n verrassing was dit nie! Dankie dat julle na ons videos kyk en ek is bly julle geniet dit. Ons kan self nie meer wag om die pad te vat vir ons volgende video materiaal nie. Baie groete en dankie vir die kom hallo sê vanoggend.
Its always bittersweet when an amazing experience comes to an end
This looks like an exciting x adventure!
I feel inspired to get out there and explore the beauty of nature after watching this
I can only imagine how thrilling it must have been to see her up close
This is definitely an experience that I would love to have one day
I love how theyre showcasing the beauty of nature in this video
Ill definitely be adding the Nossob x Eco Route to my bucket list
This video really makes me want to go on a similar adventure
The nerves are definitely running high, I can feel the tension
Olibele is such a beautiful name for a leopard
Im glad they were able to secure a spot at Rooiputs for their last night
The footage is so well shot, it feels like Im right there with them
That leopard sighting must have been incredible!
The sense of adventure and excitement is contagious
Bertha is big petrol engine kinda terrain, 4 litre straight six or a burbly V8. 4 cyl turbodiesels aren't really designed for that, yet they don't shy away. 4x7 also works. 😊
Baie interessant, baie dankie. Ons beplan om die roete DV Okt 2024 te doen. Wil net sê julle is baie gelukkig om plek by Rooiputs te kon kry. Dit en Polentswa is twee van ons gunstelinge.
O julle gaan dit gate uit geniet , ek hoop julle is ‘n lekker groep. Ons was gelukkig om plek te kry by Rooiputs. Het baie mooi gevra, ons het die “overflow” staanplek gekry.
Oom Ryno en tannie Kriekie, dit was regtig lekker om julle vandag in persoon te kon ontmoet het. Dit was n vinnige geselsie maar baie lekker. Baie dankie vir al die video materiaal. Ek geniet dit regtig baie. Geniet julle volgende trippie saam julle klein dogter en ek kannie wag op die videos te sien nie. Groete Arno & Murrie
Hallo Arno en Murrie, dit was vir ons net so lekker om julle te kon ontmoet, wat ‘n verrassing was dit nie! Dankie dat julle na ons videos kyk en ek is bly julle geniet dit. Ons kan self nie meer wag om die pad te vat vir ons volgende video materiaal nie. Baie groete en dankie vir die kom hallo sê vanoggend.
Ongelukkig het jy die Gemsbokkomkommer en Tsamma omgeruil, maar ek jul video baie geniet. Dankie
O genade ek sien nou ek het dit omgeruil! Ai toggie, baie dankie vir die laat weet. Kan nie glo ek het dit aangevang nie….
Oh no, they got stuck? I hope they can find a way out of this situation
Stunning soos altyd, deur wie julle toer gedoen ?
Ons het die gewone kampe deur Sanparke geboek. Ons het die Eco Roete bespreking deur Ian Heyns geboek. Hy is ian.heyns@sanparks.com