Hi Casper, ons wil baie baie graag ook US toe gaan en ons doen baie research oor waar ons wil gaan. Ons is hooked op Georgia Atlanta. Maar ons sal graag met iemand wil gesels wat al die roete gedoen het na die US toe. Laat weet asseblief as ons jou ’n luitjie kan gee en kan gesels :-) Ons sal dit so waardeer. Groete Chantelle en Nick Bekker :-)
Hi. Is jy permanent daar in America? Bly in SA wil ook vir n paar jaar oor kom om daar te kom werk. Is dit die moeite werd? Waar is die beste om daar te gaan werk vir n paar jaar?
Hoor watse mooi Afrikaans praat die klong daar in Yankeeland.....ek luister lekker!
Love jou flag
Hi kan jy vir my werk kry daar mnr
Ek love die videos chom jy klink na n awesome boer
Hi Casper, baie interesant
Hi Casper, ons wil baie baie graag ook US toe gaan en ons doen baie research oor waar ons wil gaan. Ons is hooked op Georgia Atlanta. Maar ons sal graag met iemand wil gesels wat al die roete gedoen het na die US toe. Laat weet asseblief as ons jou ’n luitjie kan gee en kan gesels :-) Ons sal dit so waardeer. Groete Chantelle en Nick Bekker :-)
Jy lyk soos daai ou in Spiderman movie sy opponent
Mooi flag .
LEKKA KASSII🔥👌👌👌
Mooi flag op jou stroper 👍👍
Wat se flag is daai
Like jou 3 kleur vlag baie
Nice buddy eke wil ook da werk wat kort eke wat moet eke doen
Hi.
Is jy permanent daar in America? Bly in SA wil ook vir n paar jaar oor kom om daar te kom werk. Is dit die moeite werd? Waar is die beste om daar te gaan werk vir n paar jaar?
Yis ou ek wil ook Amerika toe gaan as ek kla is met skool ma ekt nie regtig observing nie. En wats die pay
Lekker Cassie
Ek Sal net graag Wil weet wat is die regte stappe om te volg om in die USA te kan Boer?
Julle rock hou goeie moed dapper held
oranje blanje blou
Klinkt een beetje Nederlands dus kan het best goed verstaan.
Nee hou op kak praat. Praat afrikaans
Hello rick hier kan ek jou nom kry wil graag ook oor kom
Nee man kassi daai boer moet john deere stropers kry man, die jaar is my 11de jaar in amerika om te boer, die jaar gaan ek greencard doen verseker.