Pinkster Koortjies-Ek gee jou my Woord reg

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 окт 2024
  • Die Pinkster Koortjies is vir almal om te luister en die woord van god te verspry na almal God seun almal

Комментарии • 13

  • @alecdevries1776
    @alecdevries1776 3 месяца назад +1

    Dankié Vir U Woord Heer Jesus.❤

  • @christelleisaacs1676
    @christelleisaacs1676 Год назад +5

    Hierdie lied stig my vanaand so, ek skep opnuut moed in die Here... Die woord van Here is lewe

  • @ludeneyon7713
    @ludeneyon7713 2 месяца назад +1

    Ai di lied stig my bring sommer n traan,danki vr u woord

  • @letitiaoswald1160
    @letitiaoswald1160 Год назад +2

    😇🎶🎵dit is my God dankie

  • @janinepieters478
    @janinepieters478 Год назад +3

    Dankie Here vir U belofte 👏

  • @frederikkasper9070
    @frederikkasper9070 Год назад +3

    Kom ons vertrou op Hom want as dit nie so was nie sou Hy ons gese het.Trust and believe

  • @attaotta7419
    @attaotta7419 Год назад +6

    Ek skep so moed om elke aand na die gospel songs te luister

  • @lizeboshoff9380
    @lizeboshoff9380 3 месяца назад +3

    Pragtig lewende water my siel het so dors na die lewende water meer van U my KONING❤❤❤❤

  • @SurprisedAtv-pm2ev
    @SurprisedAtv-pm2ev 3 месяца назад +2

    ❤❤

  • @vivirantsch5941
    @vivirantsch5941 Год назад +2

    dankie my Jesus!!.. Ek prys U my alles!!

  • @shannonbjulies718
    @shannonbjulies718 Год назад +3

    Wie is die sangers/groep van hierdie pragtige lied?