Arno Jordaan
Arno Jordaan
  • Видео 1
  • Просмотров 8 229 541
Arno Jordaan - Jagtrip
Arno Jordaan - Jagtrip
Просмотров: 237 142

Видео

Arno Jordaan - Derde Wêreldoorlog
Просмотров 1,3 млн5 лет назад
Music video by Arno Jordaan performing Derde Wêreldoorlog. © 2019 Coleske Artist vevo.ly/04bEoJ
Arno Jordaan en Bobby van Jaarsveld - Dag 1 in Dubai
Просмотров 6 тыс.10 лет назад
Arno Jordaan & Bobby van Jaarsveld gesels vanaf Dubai
Arno Jordaan - As Jy Hier Is 2014
Просмотров 13 тыс.10 лет назад
Arno Jordaan se lang verwagte 2014 album sal binnekort op die rakke wees. Kyk uit vir A JY HIER IS by jou naaste musiek winkel. Die album sluit die RICHERSKAAL liedjie in.
Arno Jordaan - Richterskaal Voorsmakie / Teaser
Просмотров 8 тыс.11 лет назад
Vele feesgangers het reeds die Arno Jordaan se splinternuwe liedjie Richerskaal gehoor en die jaar deel Arno Jordaan weereens die verhoog met die talentvolle Afrikaans is Groot kunstenaars en sing vir julle sy treffer - Richerskaal. Geniet hom! Deel hom, sodat julle saam kan sing!

Комментарии

  • @veronicagouws2655
    @veronicagouws2655 Год назад

    EN as julle gedink het hierdie jag trip is kak moet julle daai ander belaglike doos ou pieter smit se wilemiena van gesina kyk

  • @phillipkoekemoer700
    @phillipkoekemoer700 Год назад

    Frhffjsddfc

  • @luanschmidt9161
    @luanschmidt9161 3 года назад

    lekker mense

  • @aliciaalberts30
    @aliciaalberts30 3 года назад

    vertel oons bietjie van koekepan in Rooiberg

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 3 года назад

    Awesome song ❤️❤️❤️

  • @wilmavanschalkwyk4915
    @wilmavanschalkwyk4915 4 года назад

    😂😂😂😂😂😂😂😂

  • @henrokriel5140
    @henrokriel5140 4 года назад

    😎🔫

  • @mariniquepieterse1827
    @mariniquepieterse1827 4 года назад

    Love dit

  • @xanderharris1336
    @xanderharris1336 4 года назад

    Lekker song manne*!

  • @marlouisefaber1775
    @marlouisefaber1775 4 года назад

    Jahh ne mis daai tye waar jy plaas toe kon gaan

  • @JFDSmit-rm6tw
    @JFDSmit-rm6tw 4 года назад

    Ek is dalk nie self 'n jagter nie, maar ek is lief vir die natuur en so af-en-toe gaan kamp. En ek het massiewe respek vir jagters - ek het nie die koördinasie vir skiet nie en sukkel om stil te sit en wag vir 'n prooi. Hierdie lied... Suig erg. En dit is ligweg gestel. Nee man, los hierdie gemors en gaan kyk na Appel se lied om te sien hoe 'n jaglied reg gedoen word.

  • @СофияСойко
    @СофияСойко 4 года назад

    انا اتكلام في سااك في يلام غب يلتم في ساام في كل علم我六与乱金额国united atijsоранизацияобеденвйгацмnavionrsunidas

  • @hestererasmus748
    @hestererasmus748 5 лет назад

    Leelik

  • @franzvanrooyen372
    @franzvanrooyen372 5 лет назад

    sies

  • @eddieventer2375
    @eddieventer2375 5 лет назад

    Ag asb man. Moet nie maak asof julle nie kuier as julle jag nie. Asb man. Lekker song

  • @whiteyengelbrecht9751
    @whiteyengelbrecht9751 5 лет назад

    Arno, groot fout met die vuurwapen wat geval het, want dit kos geld as die vuurwapen iets sou oorkom. Ek jag al 50 jaar, en nog nooit het daar meisies uit die bos uitgekom nie. Meeste van die mense is skynheilig want almal kuier lekker op 'n jagtrip. Veral die eerste aand. Ek is bly ek het nog nooit saam met 'n koffie grinder en beskuit bende gaan jag nie. Dit moet moer vervelig wees.

  • @bekkerbosbeer3453
    @bekkerbosbeer3453 5 лет назад

    Awesome Baie nice

  • @wesselvandermerwe6586
    @wesselvandermerwe6586 5 лет назад

    So vir jou gaan jag oor suip, girls en bokke kwes. Die video sou beter wees as jy n paar van jou vriende gekwes het en hospitaal toe moes jaag. Uiters swak voorbeeld van jag die!!

  • @roysloandebruin157
    @roysloandebruin157 5 лет назад

    Baie baie swak, maak jagters se naam sleg!!!

  • @corneduminy9339
    @corneduminy9339 5 лет назад

    Gee ons jagters net n slegte naam!!!

  • @Neijtji
    @Neijtji 5 лет назад

    Maak my skaam om Afrikaans te wees.

  • @andrewsaunderson6610
    @andrewsaunderson6610 5 лет назад

    Flip, dis swak... As ek die film kyk raak ek naar. Nie net as n jagter nie, maar ook as n trotse Afrikaner en man. Sies vir al die ouens in die film, slegte voorbeeld van julle almal. DIE IS NIE JAGTERS NIE... GEEN RESPEK VIR DIERE!

  • @daigarreth
    @daigarreth 5 лет назад

    Van die bloedrivier tot die. Wat het met die afrikaanse volk gebeur?

  • @jacovanrensburg2362
    @jacovanrensburg2362 5 лет назад

    Arno. In Maroela Media raak jy kwyt: “Ons is almal pa’s van jong seuns en ons strewe daarna om hulle te leer dat jag en vuurwapens nie speletjies is nie” Maaaar dan gaan staan en maak jy so donnerse swak video wat HEELTEMAL teen dit indruis ! Hoe werk jou kop ou bul ?

  • @gerhardbrits8839
    @gerhardbrits8839 5 лет назад

    SWAK SWAK SWAK!!!!!!!!!!!!!!!

  • @chloestevens1374
    @chloestevens1374 5 лет назад

    Almal se nou so slegte goed oor dit video..dis net n video en dis nie tese hulle jag rrg so nie ...

    • @charmainebehr1061
      @charmainebehr1061 5 лет назад

      Dankie tog iemand wat breins het. Sies skaam my vir julle vieslike tale wat julle gebruik.

  • @martinlodewyks2574
    @martinlodewyks2574 5 лет назад

    Nice song Arno, hom het ek nou geniet!!

  • @karel297
    @karel297 5 лет назад

    Nee man, Hou jou by jou Love songs, jy is n donnerse poephol wat wil maak asof hy weet van jag en dan gaan maak jy net kak vir ander mense. Jy moet eerder uit die jagveld bly, jou satire en koemedies kan loop skuit, jy maak nie grappe soos daai van alcohol en wapens nie. Uiters SWAK!

  • @lynette599
    @lynette599 5 лет назад

    Gaan niemand praat oor Fatman wat 'n groot rol speel in hierdie 'produksie' nie?? Sy beeld by my is vir ewig geskaad. En Arno, om nou te skuil agter die holgeryde verskoning van 'satire' en 'komedie' t.o.v. baie sensitiewe kwessies in Suid-Afrika, nl. jag en vuurwapen-besit, dra nie water nie. Maak ons 'komiese' en 'satiriese' videos van plaasmoorde en vra dan "waar is jul humorsin" wanneer mense dit nie snaaks vind nie en aanstoot neem?

  • @liezel432
    @liezel432 5 лет назад

    Ek lag oor hoe die mans cover oor die girls in bikini's.... As hulle vrouens die video sien sal hulle nooit weer mag gaan jag nie. (tong in die kies)

    • @oomxena5355
      @oomxena5355 5 лет назад

      I want to see a hunting trip without dop.

    • @liezel432
      @liezel432 5 лет назад

      @@oomxena5355 Dit sal nooit gebeur nie. Lol

  • @Tanja-tp1yl
    @Tanja-tp1yl 5 лет назад

    Enigste keer wanneer daar vrouens by 'n jag is, is as die man sy vrou saambring want hy wil slaai saam met sy vleis eet.. daai man word nie twee keer genooi nie.

  • @jan20014
    @jan20014 5 лет назад

    Swak

  • @ruansmit250
    @ruansmit250 5 лет назад

    ek hoop safari & outofstock is trots op hulle deelname in hierdie bol stront! verwyder die video asseblief..... dit is om van naar te word.

    • @michielnel88
      @michielnel88 5 лет назад

      Ag gaan vlieg in jou moer man!! Jy was nog seker nooit op 'n boys jag trip nie!

    • @prinsespoplappoppie4516
      @prinsespoplappoppie4516 5 лет назад

      @@michielnel88 jy soek net kak poepol

  • @fcvdbergh2037
    @fcvdbergh2037 5 лет назад

    Dit is uiterse swak smaak en vereis dat die video verban word. Arno jy behoort van beter te geweet het.😡

    • @michielnel88
      @michielnel88 5 лет назад

      Ag gaan vlieg in jou moer man!! Jy was nog seker nooit op 'n boys jag trip nie! Jy mis uit!!

  • @danbezuidenhout1125
    @danbezuidenhout1125 5 лет назад

    Jou lewe begin seker waar die teerpad eindig? Ek hoop iemand vat jou ordentlik aan oor die belaglikheid.

  • @stevedeklerk9948
    @stevedeklerk9948 5 лет назад

    In the best way I know how to express Myself... You sir,,, are a #@^^# disgrace!!!!!!!!!!!!!!! This is in such poor taste!!! We as Hunters are already permanently under the knife and spotlight with the anti hunters and bunny huggers etc, and now you bring shit like this out!!!!!!!!!! where the hell is your brain situated???? Its because of assholes like YOU that this Country is in turmoil!!!! You ONLY thinking of your selfish greediness, be it at the expense of US People who Spend Millions to sustain these animals by Hunting and conservation. SIS!!!! I sincerely hope your families hold Their heads down in shame!!!!!!!

  • @abrepio3263
    @abrepio3263 5 лет назад

    Uiters swak Arno. 'n regte pot gemors. 'n mens kan sien jy het nie 'n idee waaroor jag gaan nie. Jy moet maar eerder by die watergat in die dorp bly.

  • @ebenbotha3036
    @ebenbotha3036 5 лет назад

    Oom Arno ,as n trotse junior lid van SA hunters (SAJWV) en met die min ervaring wat ek in die bosveld het, stel dit die swakste leun van n bosveld ervaring wat ek al ooit in my lewe gesien het,dit skep vir mense wat nie baie van jag kennis het nie, die verkeerde voorbeeld.Dit skep die voorbeeld dat jagters dronkies is en dronk vuurwapens hanteer,en is oneties ,ek is bly die video is gemaak dat geregtigheid gegee word aan jou 1.Nog elke keer wat ek in die jagveld was ,was die geweer dadelik veilig gemaak en gebêre ,en die eerste bier gewoonlik gedrink wanneer die vuur aangesteek is met die geweer in die kluis 2.Ek weet nie van een jag waar daar agter op die bakkie gesit het met onveilige gewere en biere in die hand nie!Dit het my tot in my diepste wese gegrief 3.Firearms act 60 of (2000)No firearm shall be operated when under the influence of alcohol, as jagters met lesensies moes hulle dit geleer het . 4.Ek was al op talle plase en nog nooit vrouens met bikinis gesien nie ! 5.Al wat in die jagvideo verskyn is die onverskillige drinkery ,onveilige gewere en onveilige "jagters" As ñ junior die negatiewiteit kan raaksien is dit n klug Ek is bly ek was op die etiese manier grootgemaak ,EN DAT JY NIE BOKKE OM N WATERGAT JAG NIE Ek hoop julle lisensies word teruggetrek ,en dat julle nie meer bevoegd sal wees om n vuurwapen te hanteer nie. Swak.dit gaan heeltemal teen my beginsels,dit gee my n naar kol!

    • @stevedeklerk9948
      @stevedeklerk9948 5 лет назад

      Arno, here is a Junior future Champion Hunter and Shooter, even He sees the utter disgrace you are by making this shit song!!!!! I have more Respect for this Young Boy than what all your so called fans have for you combined!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    • @aidandye8033
      @aidandye8033 5 лет назад

      Geagte Eben Botha Ook as 'n trotse lid van die SA Jagters staan ek vierkantig agter jou en steun al jou punte hierbo teen volle. Dit wat hier vir ons uitgebeeld word is totaal en al onaanvaarbaar. Hierdie is 'n uitstekende voorbeeld van hoekom vroue hulle mans belet om te gaan jag, agv hiedie dink die vrouens alle mans gedra hulself as diere! Geagte Arno... Sê my net gou waar is dai watergat asb man...

  • @andrebotha3744
    @andrebotha3744 5 лет назад

    My Fk Arnolize

  • @andrevanschalkwyk1212
    @andrevanschalkwyk1212 5 лет назад

    Watse nonsens is die??? As kind was ek elke vakansie op n jagters vereeningings kamp. Die belangrikste tema van elke kamp, was jag etiek... lyk my safari het nie daai memo gekry nie. Safari, ek stel voor julle maak n kroeg oop met baie goeie pryse, gesubsidieer deur julle belaglike pryse in die winkel. Op daai manier, kan ons manne soos die in die video weg hou van jagplase, en ons jagters se name weer bo kry. Groetnis

  • @Toxxyc
    @Toxxyc 5 лет назад

    Look, I enjoy a cold one after a long day in the veld, but that's with firearms locked away. Goodness man, we already have SO much negative publicity regarding firearms in SA that we're struggling to even get licences. Falsehoods, incorrect information and "willy nilly" decisions are made the way they are. We have the minister of police openly stating they want to disarm South African citizens. We have the president saying the same. In the meantime, we have organisations like Gunowners Of South Africa (GOSA) and SA Hunters and Game Conservation Association (SAHGCA) fighting very, very long and expensive battles to make sure we can actually keep our firearms, and not walk the same road as New Zealand a month or two ago, and most recently Canada as well. And then you go and make a video like THIS? You are disgusting and a disgrace to the name "hunter". This is unethical, idiotic and above all illegal. Go read the Firearms Control Act 60 of 2000 (which you should know). It's illegal to operate a firearm while drunk. I hope you and everyone involved in this video lose your licences and are declared unfit to possess firearms. At least then you won't cause more damage to the rest of us. Nee SIES man! As jy skrik, skrik wakker!

    • @michielnel88
      @michielnel88 5 лет назад

      Ag gaan vlieg in jou moer man!! Jy was nog seker nooit op 'n boys jag trip nie! Jy mis uit!!

    • @ebenbotha3036
      @ebenbotha3036 5 лет назад

      @@michielnel88 as dit n jag is waar vuurwapens onveilig met drank hanteer is,wil ek nie saam met julle jag nie ,en op die boys jagtrip was daar seker vrouens in bikinis ook

    • @michielnel88
      @michielnel88 5 лет назад

      Ja jou girl en suster was saam!!

    • @ebenbotha3036
      @ebenbotha3036 5 лет назад

      @@michielnel88 wow dit sou so snaaks gewees het as ek n sister gehad het

  • @rowanzerf
    @rowanzerf 5 лет назад

    Safari and Outdoor and SAB should be put to task. They are promoting the combination of Alcohol and firearms by association with this video. Besides the fact that it depicts such a bad image for the true hunters out there, it makes it even more painful to watch with such a kak song accompanying it.

    • @Toxxyc
      @Toxxyc 5 лет назад

      Safari and Outdaar have apparently distanced themselves from this video already. They are NOT condoning it. EDIT: I have seen their "distancing". It's not very convincing. In short they say they hope it "blows over". Disappointing, really.

    • @riaanleroux_za
      @riaanleroux_za 5 лет назад

      @@Toxxyc Where did they respond?

    • @dieseldog1100
      @dieseldog1100 5 лет назад

      @@riaanleroux_za Ons het ‘n hele paar navrae gehad oor ‘n musiek video wat die Safari handelsmerk vertoon en die indruk skep dat dit ‘n Safari Outdoor produksie is. Daar het ‘n amptelike navraag van SA jagters gekom wat ou vriende en ondersteuners van Safari is vir etlike jare al. Hieronder die geskrewe antwoord van Outdoor Investment se Hoof Uitvoerende Beampte: Hallo Fred, Dankie vir die lekker gesels vroeër en vir die goeie oop verhouding wat ons met jul kan hê. Ons het op geen manier iets te doen met die produksie of storielyn van Arno se video nie. Ons bemarkings afdeling het hul toestemming gegee om in ons winkel video te skiet en die handelsmerk te vertoon, maar ons het self eers die video gesien na hy vrygestel is wat moontlik ‘n oorsig was in retrospeksie. Ek dink Arno se video is tong in die kies en oordrewe soos sulke produksies maar is. Of dit wel snaaks is, is ‘n debat wat die ouens gerus met Arno kan hê. Op geen manier is dit hoe ons, ons handelsmerk posisioneer nie en dit is ook nie hoe ons jag sien of probeer uitbeeld nie. Ons het, soos ek gesê het, niks te doen gehad met die produksie nie. Arno is wel ‘n ou kliënt en op professionele vlak ‘n vriend van ons besigheid en derhalwe het ons hom ondersteun. Ek is jammer om te hoor daar is ongelukkigheid. Ek hoop maar almal kan ‘n groot asem vat en die kwessie kan oorwaai. Vriendelike groete, _________________ SAFARI OUTDOOR Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)

    • @michielnel88
      @michielnel88 5 лет назад

      Fuck yeah! Love me some guns and beers! Stop being a little bitch!!!

  • @jacovanrensburg2362
    @jacovanrensburg2362 5 лет назад

    Jis pella ! Ek het lanklaas, indien ooit iets so swak gesien. Ek weet nie wat jy probeer bereik het nie, maar ek dink jou poging om op die “boer/jag/afrikaner” bandwagon te spring het LELIK misluk. As jy enigsins iets voel vir jag en die jag kultuur, gaan sit en dink jy mooi oor wat jy hier gedoen het. Gaan vra ook vir Bok van Blerk/ Adam Tas en die ouens wat jy probeer na aap wat hulle hiervan dink. Om die minste te se PATETIES

    • @michielnel88
      @michielnel88 5 лет назад

      Hou op so negatiewe ou poes wees man!!!

    • @jacovanrensburg2362
      @jacovanrensburg2362 5 лет назад

      Well. Met so vuil bek. Verstaan ek hoekom jy so baie van hierdie song hou. Kan seker goed vereenselwig met dit.

  • @gillie24
    @gillie24 5 лет назад

    Swak swak en nogmaals swak...

    • @michielnel88
      @michielnel88 5 лет назад

      Thanks moffie!!

    • @gillie24
      @gillie24 5 лет назад

      @@michielnel88 wow! Wat 'n volwasse antwoord!

  • @gerhardvanderwesthuizen1238
    @gerhardvanderwesthuizen1238 5 лет назад

    Swak! Jy maak jou naam gat Arno!

  • @doomslayer1164
    @doomslayer1164 5 лет назад

    Jissie praat nou van jagters in 'n slegte lig plaas.... Dop in die hand in die jagveld saam met vuurwapens... Dronk rondval met 'n geweer... Dronk rondspeel met geweer om die kampvuur... Wat de f%^&$k!!! Nie eers op die ergste jagtrip waarop ek al was gaan dit so nie... Dis eenvoudig: 1. As jy wil drink is jy welkom, maar dan skiet jy nie. 2. As jy wil begin dop in die oggend, dan jag jy nie verder vir die dag nie. 3. Vuurwapens is dodelik as respek verdwyn. Geen hantering en spelery met gewere as die blikbekers uit kom om die kampvuur nie. 4. En dan praat ek nie eers van die dames in bikinis nie ... rerig??? Ek kan nie glo dat Safari en Outdoor hulle so vereenselwig en hierdie klas van onverdunde bobbejaandrolle finansier en ondersteun nie!!! Hel dis nou 'n lelike slag vir ordentlike jagters - en daar is baie van hulle. Al die harde werk van al die jagverengings en vuurwapenverenigings ongedaan in 2:52...

  • @Trompie321
    @Trompie321 5 лет назад

    Julle straal ‘n swak en vals beeld van ware jagters uit. Swak styl!

  • @seanjohnson2829
    @seanjohnson2829 5 лет назад

    Well said Diesel. Hierdie is KK middel A

  • @harryz450f4
    @harryz450f4 5 лет назад

    Pot. Kak

  • @robdef9369
    @robdef9369 5 лет назад

    Waar is die jagsplaas waar daar girls met bikinis rond loop.. Blerrie clowns!