- Видео 535
- Просмотров 10 479
Al Ain Afrikaanse Kerk
Объединенные Арабские Эмираты
Добавлен 14 сен 2018
Bullebak van Betlehem
AL AIN AFRIKAANSE KERK
BULLEBAK VAN BETLEHEM - Herodus sal onthou word vir die slagting van die onskuldiges, die man wat kersfees probeer stopsit het. Die skrifgeleerdes sal onthou word vir hulle traakmynieagtigheid, terwyl die wyse manne onthou sal word vir wat hulle gedoen het, hoe hulle al die pad gereis het om hulde te bewys aan die Messias wat gebore is. Wat doen jy met Jesus? Is jy vyandig teenoor hom? Roer sy koms en daarwees vir jou? Of buig jy neer in aanbidding soos die wyses? Mattheus2
BULLEBAK VAN BETLEHEM - Herodus sal onthou word vir die slagting van die onskuldiges, die man wat kersfees probeer stopsit het. Die skrifgeleerdes sal onthou word vir hulle traakmynieagtigheid, terwyl die wyse manne onthou sal word vir wat hulle gedoen het, hoe hulle al die pad gereis het om hulde te bewys aan die Messias wat gebore is. Wat doen jy met Jesus? Is jy vyandig teenoor hom? Roer sy koms en daarwees vir jou? Of buig jy neer in aanbidding soos die wyses? Mattheus2
Просмотров: 5
Видео
Geluk versus vreugde
День назад
AL AIN AFRIKAANSE KERK GUNSTIGE GELUK OF VREEMDE VREUGDE - Sou jy jouself bestempel as 'n gelukkige mens? Wat gee vir jou vreugde? Die hart van die engele se boodskap aan die herders het gepraat van vreugde of "joy" wat vir die hele wêreld bedoel is. Hoe kan ek dit beleef? Vreugde wat nie van omstandighede afhanklik is nie. Lukas 2
Verwagtings
Просмотров 4День назад
AL AIN AFRIKAANSE KERK VERWAGTINGS - Wat verwag Jesus van my? Watter verskil maak my verwagtings aan ander rondom my? Hoe kan ek iemand word wat ander aanspoor om al meer soos Jesus te word? Wat maak ek as my verwagtings teleurgestel word? Hoe beinvloed my verwagting my kerk belewenis?
Expectations
День назад
AL AIN AFRIKAANSE KERK EXPECTATIONS - What does Jesus expect from me? How do my expectations of others influence them? What can I do to make people around me grow spiritually? What do I do when my expectations are not met? Do I live with unrealistic expectations? How do my expectations influence my experience of church?
Lig vir die nasies
Просмотров 6День назад
AL AIN AFRIKAANSE KERK LIG VIR DIE NASIES - Kersfees beteken verskillende dinge in verskillende lande. Dis geen wonder mense is so verward nie. Waar kom dit vandaan, en waaroor gaan kersfees eintlik? Hoe kan ek kersfees vier vanjaar? Jesus is die lig van die wêreld. Sy lig skyn en woon in my. Kan ander dit sien?
Tiener dilemma
Просмотров 614 дней назад
AL AIN AFRIKAANSE KERK TIENER DILEMMA - Tussen al die mense wat 'n rol in kersfees speel, verdwyn Josef so tussen die karakters. Tog het hy 'n groot rol gespeel om die aardse pa te word van God se seun. Waarskynlik was hy nie veel ouer as die tiener Maria nie, maar sy karakter kom tog duidelik na vore. Ons het invloed, en word soos n boek gelees deur die mense rondom ons. Watter storie vertel j...
Die grootste storie ooit
Просмотров 6Месяц назад
AL AIN AFRIKAANSE KERK DIE GROOTSTE STORIE OOIT - Ons almal hou van stories. Die bybel is seker die grootste storie wat nog ooit vertel is, n verhaal van God se liefde en interaksie met die mens. Wat is God besig om die laaste tyd vir jou te se? Hoor jy nog sy stem? Is jy besig om die regte storie te lees? Watter storie vertel jou lewe vir die ander rondom jou?
Het ek 'n fout gemaak?
Просмотров 16Месяц назад
AL AIN AFRIKAANSE KERK HET EK N FOUT GEMAAK? - Soms wens ons dat ons kon teruggaan in die verlede om sekere besluite of foute uit te stryk. Soms wonder ons of ons ooit die regte besluit geneem het deur God se stem te volg. Wat maak jy as dinge nie uitgewerk het soos jy verwag het nie? Abraham het sekere dikwels gewonder of die kool die sous werd was nadat hy gehoorsaam was aan God se stem. Glo ...
As jy misverstaan word
Просмотров 14Месяц назад
AL AIN AFRIKAANSE KERKAS JY MISVERSTAAN WORD - Dit maak seer as mense aannames omtrent jou maak wat nie waar is nie, jou misverstaan, of verwerp weens hul eng siening van die waarheid. Paulus het dit beleef met sy gemeente in Korinte. Hoe reageer mens daarop, en wat kan mens doen as jy misverstaan word deur ander? 1-2 Korintiers.
Ongewilde keuse
Просмотров 5Месяц назад
AL AIN AFRIKAANSE KERKONGEWILDE KEUSE - Josua het doelbewus gekies om die Here te dien, ongeag watter keuses ander mense gemaak het. Die afgode van sy tyd was net so volop as die afgode waarmee ons onsself vandag besig hou. Josua het groot invloed op sy gesin gehad. Ouerskap is nie vir sissies nie, en ons voorbeeld spreek boekdele aan die kinders. Wil jy he jou kinders moet jou voorbeeld en keu...
Hoe om te floreer voor jy makeer
Просмотров 4Месяц назад
AL AIN AFRIKAANSE KERKHOE OM TE FLOREER VOOR JY MAKEER - Kaleb het die Here van harte gevolg en kans gesien vir die reuse van Hebron. Wat as die geheim van sy gesondheid en hoe kan ek iets van sy ingesteldheid ervaar? Hoe kan ek waarlik lewe in plaas van oorleef hier waar ek is, ongeag hoe oud ek is? Josua 14.
Iets goeds uit iets slegs
Просмотров 82 месяца назад
AL AIN AFRIKAANSE KERK IETS GOEDS UIT IETS SLEGS - Josua is om die bos gelei deur die Gibeoniete, kort op die hakke van sy grootste oorwinnings. Het hy maar die Here geraadpleeg! Hoe gereeld raadpleeg jy die Here voordat jy besluite neem? Wat maak jy as jy 'n verkeerde besluit geneem het? Kan die Here steeds iets goeds uit die gemors na vore bring? Josua 9
Dissie ekkie
Просмотров 92 месяца назад
AL AIN AFRIKAANSE KERK DISSIE EKKIE - As jy die onskuld vanself is, is hierdie verhaal van die konsekwensies van sonde vir jou. Akan het gedink hy kan wegkom met buit uit Jerigo, maar slim het sy baas gevang. God weet alles. As heilige God kan hy nie sonde in die kamp duld nie. Die radikale gevolge van sy sonde het baie mense seergemaak. Hoe kan ek skoon kom voor God? Josua 7
Onmoontlike sending
Просмотров 82 месяца назад
AL AIN AFRIKAANSE KERK ONMOONTLIKE SENDING - Josua en die volk het voor 'n onmoontlike uitdaging te staan gekom - die reuse stad van Jerigo met sy geweldige mure. Hulle eie vermoens het kort geskied. Dikwels kom ons ook voor onmoontlike uitdagings te staan, toetse wat die Here self vir ons gereel het. Gaan ons Hom vertrou of op ons eie kragte staatmaak? Gaan ons dinge op Sy manier doen, of hef ...
Ek skaam my nie
Просмотров 53 месяца назад
AL AIN AFRIKAANSE KERK EK SKAAM MY NIE - Is jy skaam dat iemand jou as christen sal beskryf? In ons wereld raak dit al meer onpopuler om 'n christen te wees. Paulus het hom nie geskaam vir die evangelie nie, en geweet dis die krag van God wat mens kan transformeer. Die beloftes van die evangelie is dat ons vergewe sal word, getransformeer sal word deur die Heilige Gees, en die hemel boonop as p...