- Видео 277
- Просмотров 66 327
Aan-die-Berg Gemeente
Южно-Африканская Республика
Добавлен 23 июл 2019
God, deur ons, vir almal
God: Ons aanbid die drie-enige God.
Deur ons: Ons aanvaar in liefde verantwoordelikheid vir mekaar.
Vir almal: Ons reik met deernis na ons gemeenskap uit.
God: Ons aanbid die drie-enige God.
Deur ons: Ons aanvaar in liefde verantwoordelikheid vir mekaar.
Vir almal: Ons reik met deernis na ons gemeenskap uit.
1ste Sondag in Advent 2024 - Rudi Swanepoel.
1ste Sondag in Advent 2024 - Rudi Swanepoel.
Просмотров: 167
Видео
Aan die Berg Piekniek 24 November 2024
Просмотров 15814 дней назад
Aan die Berg Piekniek 24 November 2024
Roeping 2025 - Geroep tot betrokkenheid - Rudi Swanepoel.
Просмотров 14621 день назад
Aan-die-Berg 2024 11 10. Roeping 2025 - Rudi Swanepoel. Geroep tot betrokkendheid. Jeremia 29:1-11. Bank Besonderhede Bank: ABSA Rekening nr: 730580045 Takkode: 334705 Verwysing: Offerandes Vir Meer inligting 0762578170 www.aandieberg.co.za/ info@aandieberg.co.za
Roeping 2025 - Erediens & Doop - Rudi Swanepoel.
Просмотров 139Месяц назад
Aan-die-Berg 2024 11 03 Roeping 2025 - Rudi Swanepoel. Erediens & Doop Bank Besonderhede Bank: ABSA Rekening nr: 730580045 Takkode: 334705 Verwysing: Offerandes Vir Meer inligting 0762578170 www.aandieberg.co.za/ info@aandieberg.co.za
Roeping 2025 - Hervormingsondag & Dankfees - Rudi Swanepoel.
Просмотров 108Месяц назад
Aan-die-Berg 2024 10 27 Roeping 2025 - Rudi Swanepoel. Hervormingsondag & Dankfees. Bank Besonderhede Bank: ABSA Rekening nr: 730580045 Takkode: 334705 Verwysing: Offerandes Vir Meer inligting 0762578170 www.aandieberg.co.za/ info@aandieberg.co.za
Roeping 2025 - Rudi Swanepoel.
Просмотров 130Месяц назад
Aan-die-Berg 2024 10 19 Roeping 2025 - Rudi Swanepoel. Bank Besonderhede Bank: ABSA Rekening nr: 730580045 Takkode: 334705 Verwysing: Offerandes Vir Meer inligting 0762578170 www.aandieberg.co.za/ info@aandieberg.co.za
Ons 10de Maand en Dankofferfees - Rudi Swanepoel.
Просмотров 71Месяц назад
Ons 10de Maand en Dankofferfees - Rudi Swanepoel.
Ons bediening, ons storie en ons roeping in die lente van 2024 - Rudi Swanepoel.
Просмотров 2202 месяца назад
Ons bediening, ons storie en ons roeping in die lente van 2024 - Rudi Swanepoel.
Hoopvol, dankbaar en optimisties! Rudi Swanepoel
Просмотров 1842 месяца назад
Hoopvol, dankbaar en optimisties! Rudi Swanepoel
Vreugde: Galasiërs 5:13 26 - Rudi Swanepoel.
Просмотров 1602 месяца назад
Vreugde: Galasiërs 5:13 26 - Rudi Swanepoel.
Loslitdag Ambassadeur - Julius van der Wat.
Просмотров 2013 месяца назад
Loslitdag Ambassadeur - Julius van der Wat.
#1 Insluiting van mense - Lukas 14 - Rudi Swanepoel.
Просмотров 1903 месяца назад
#1 Insluiting van mense - Lukas 14 - Rudi Swanepoel.
Erediens, Nagmaal & Doop Johannes 1:29-42
Просмотров 1634 месяца назад
Erediens, Nagmaal & Doop Johannes 1:29-42
ADB Rudi & Albert ADB Jeugbediening 2024
Просмотров 1464 месяца назад
ADB Rudi & Albert ADB Jeugbediening 2024
#4 Laat die vreugdesvure brand - Rudi Swanepoel
Просмотров 1784 месяца назад
#4 Laat die vreugdesvure brand - Rudi Swanepoel
#3 Laat die vreugdesvure brand - Rudi Swanepoel
Просмотров 2585 месяцев назад
#3 Laat die vreugdesvure brand - Rudi Swanepoel
#2 Laat die vreugdesvure brand - Rudi Swanepoel - ADB 2024 06 16
Просмотров 1995 месяцев назад
#2 Laat die vreugdesvure brand - Rudi Swanepoel - ADB 2024 06 16
#1 Laat die vreugdesvure brand - Rudi Swanepoel - ADB 2024 06 09
Просмотров 1895 месяцев назад
#1 Laat die vreugdesvure brand - Rudi Swanepoel - ADB 2024 06 09
Aan-die-Berg: Onderhoud met Rudi Swanepoel.
Просмотров 3456 месяцев назад
Aan-die-Berg: Onderhoud met Rudi Swanepoel.
2024 ADB Pinkster: Bybel 101 (4) Konteks is NB!
Просмотров 1986 месяцев назад
2024 ADB Pinkster: Bybel 101 (4) Konteks is NB!
2024 ADB Pinkster: Bybel 101 (3) - Die Vyfde Bedryf.
Просмотров 2006 месяцев назад
2024 ADB Pinkster: Bybel 101 (3) - Die Vyfde Bedryf.
2024 ADB Pinkster: Bybel 101 (2) - Wandel in die Woord
Просмотров 2096 месяцев назад
2024 ADB Pinkster: Bybel 101 (2) - Wandel in die Woord
2024 ADB Pinkster: Bybel 101 (1) - Die kollig op Jesus
Просмотров 3226 месяцев назад
2024 ADB Pinkster: Bybel 101 (1) - Die kollig op Jesus
Aan-die-Berg 2024 05 12 - Filippense 2:1-11 - Verbind aan mekaar - Rudi Swanepoel
Просмотров 2666 месяцев назад
Aan-die-Berg 2024 05 12 - Filippense 2:1-11 - Verbind aan mekaar - Rudi Swanepoel
HEMELVAART Jesus se mag: LIEFDE - Rudi Swanepoel
Просмотров 3286 месяцев назад
HEMELVAART Jesus se mag: LIEFDE - Rudi Swanepoel
Aan-die-Berg 2024 05 05 - Lukas 15:11-32 - Met onsself verbind - Rudi Swanepoel
Просмотров 2527 месяцев назад
Aan-die-Berg 2024 05 05 - Lukas 15:11-32 - Met onsself verbind - Rudi Swanepoel
Aan-die-Berg 2024 04 28 - Psalm 139 - Rudi Swanepoel
Просмотров 3097 месяцев назад
Aan-die-Berg 2024 04 28 - Psalm 139 - Rudi Swanepoel
Ds Rudi Swanepoel nooi julle graag uit na Aan-die-Berg gemeente se nuwe reeks. 2024
Просмотров 3137 месяцев назад
Ds Rudi Swanepoel nooi julle graag uit na Aan-die-Berg gemeente se nuwe reeks. 2024
2024-04-21 Bekendstelling van tema Ds Rudi Swanepoel
Просмотров 4037 месяцев назад
2024-04-21 Bekendstelling van tema Ds Rudi Swanepoel
Baie mooi!
Hoogs Waardeer. Danq
Baie dankie , sou graag die koor wou sien ❤❤❤❤❤ en nie net hoor nie ❤❤❤
Hallo Ella, dis ongelukkig nie vir ons tegnies moontlik om die koor ook te wys (met die kamera) nie. Maar dankie vir jou mooi woorde! Groetnis, Rudi
Rudi dis heeltemaal verstaanbaar. Dankie was invervoering met die koorsang ❤❤❤
Watter baie besonderse wyse waarop ‘n ewe besonderse boodskap gebring is🤲🏻 Baie dankie🙏🏻
Dankie Rudi.
Pragtig... Amen & Amen ❤❤❤
Die koor en sang diens was pragtig ♥️
Julius jy is 'n enorme inspirasie! Baie baie dankie❤
Dankie vir jou pragtige boodskap dit was so mooi 🙏
Dankie dat ek die ere diens kan volg op my foon ek waardeer dit so baie 🙏
Ek bid vir julle sterkte toe.... liefdegroete❤❤❤❤
ADB Die musiek klank het nie deurgekom nie😢
Jammer daaroor - het later darem weer reggekom
Julius Van Der Wat het gevra: Dominee Rudi, het Dominee al iets geleer by mense met gestremdhede?
Rudi antwoord: Ja Julius! Ontsettend baie. Ek het geleer dat daar nie iets soos ‘normaal’ bestaan nie. Dat persone met fisiese (of sigbare) gestremdhede nie anders hanteer wil word as ander mense nie. Dat mens jouself moet opvoed wat persone se liggame betref. Dat mens moet vra as jy nie weet nie. Dat jy niks moet aanneem (soos dat iemand bv nie kan praat) nie. Dat persone met gestremdhede ook iets het om die samelewing te bied. Dat hulle ook ‘n bydrae wil lewer. En daar is nog!
Amen.
Loof en prys die Here. Dankie vir die boodskap.
Amen.
'n wonderlike kragtige woord. Baie dankie. Seenwense aan beide Julle Leraars.
Baie dankie
Baie dankie Jannie vir die opregtheid en eerlikheid in jou boodskap...dit versterk ons geloof en gee krag i n hierdie onsekere tye. Baie liefde. Ané en Stella.
Baie dankie Jurie. Lily
Pragtig waardevol dankie.Liefde.
Dankie Jurie
haasdas!!!!
Wat 'n mooi boodskap. Dankie vir die herinner om dankie te sê vir die Here Jesus ons Christus vir sy goedheid en guns in ons lewens. Om elke dag Sy aangesig te soek om by Hom te bly in lengte van ons dae. Dankie Here vir U oproep om U elke dag te onthou!
Hoe groot is U o God!
As the rain has fallen across parts of South Africa in the last few days we must thank God! He is faithful and merciful, and He is sovereign. While the rain came with some lightning which created some damage. Please continue to pray for rain good, steady, lightening-free rain across the grounds of South Africa. Pray that God would continue to have mercy on us and break the current drought. Amen
Search for :PRAY FOR THE WORLD AND OUR NATION!
.For all SAPS members: Though we live in a world with danger and evil, God will protect us if we live faithfully and trust in Him. Scripture tells us, "Ask and it will be given to you; seek and you will find" and this includes the protection of God. Therefore, ask God for protection in prayer so that it will be given to you! Lord, I pray for Your emotional, physical, and spiritual protection over our police force and their families. I pray that You would protect them from all the evils and from those that would seek to harm them. Help them to trust You as their refuge and strength. I pray You will guard their minds against harmful instruction, and grant them. I pray You will make them strong and courageous in the presence of danger. Help them to find rest in Your shadow, as they live in the spiritual shelter You provide for them. Let them know that the only safe place is in Jesus. They must not fear for You will not leave them or forsake them. AMEN
Broadcast very poor the sound
GEBED VIR SUID AFRIKA!
.Ons is moeg vir bloed, lyke en koeëls in Suid-Afrika. Stryd teen misdaad is nie swart en wit nie . Ongeag julle ras of agtergrond ons moet saamstaan en teen misdaad begin mobiliseer. Polisie slaag nie daarin om gemeenskappe te beveilig nie. Kriminele het die land oorgeneem en terroriseer ons mense. Dis tyd dat swart en wit binne die raamwerk van die wet teen misdadigers op tree. Daar is goeie mense in die polisie maar daar net so baie wat pateties, korrup en op die soustrein is. As ons as n nasie nie iets begin doen nie, sal hierdie regering nie wakker skrik nie. Die plaasmoorde, misdaad en korrupsie is besig om die land en die nasie dood te maak. Ons moet ’n massiewe opmars teen misdaad organiseer. Ons moet onwettige wapens van die strate probeer kry. Alle gemeenskappe moet betrokke raak. Here ek bid dat U ons altyd sal herinner dat ons ook die lig van u liefde met ander sal deel en om altyd hulp aan te bied op enige manier wat ons kan en om dit met vreugde te doen. Ek vra Here dat liefde ook in ons lewe sigbaar sal wees. Ek bid vir U seën oor almal , en dat U. U liefde oor ons lewens sal uitstort. Dankie Vader, dat U al die dinge kan hanteer waaroor ons ons so bekommer en wat ons vrede probeer steel. Vader, wees met ons in Suid Afrika en ons dank U vir die wete dat U ons nooit in die steek sal laat nie, Amen.
Ek geniet die dienste Hester van Zyl
Hello Brits, lekker plein manier wat jy vir ons vd Bybel leer. Mooi week vir jou👌
Haai, Brits. Baie dankie vir 'n goeie preek met 'n aktuele boodskap. Jou preek "skills" ontwikkel só mooi! Mooi Sondag vir jou 🌻
Baie dankie. Pragtige spel Fanie. Groete uit die Kaap.
Baie dankie vir die interessante en treffende preek.
Fanie jou spel gee my vrede. Baie dankie. Preek aktueel. Baie dankie.
Dierbare Dominee Theron, Dankie vir 'n aktuele boodskap. Mag die Liewe Heer u en u werk vorentoe seen. Beste groete
Besondere persoon die Fanie. Dankie Fanie hoendervleis vir "Morning has broken" Ewe goed op klavier en orrel!
Wat 'n voorreg ..... WAARHEID..... kom sit hier by Sy voete..... vas aan ons hart. Dankbaar....
Uitdaagende Herkou Pitkos.!!
Lieflike spel Fanie. Soveel insig en gevoel met die druk van die note. Groete uit Kaapstad.
Dankie Brits vir praktiese voorbeelde wat jy gebruik. Boodskap en opdrsg is duidelik. Mag jy tonne krewe red👍
ruclips.net/video/9cIwfj61m0g/видео.html
Baie dankie vir die boodskap, Jurie.Geseënde week vir julle. Lily
Baie dankie Lily! Geseënde week daar ook!