Namib Kaalvoetkind
Namib Kaalvoetkind
  • Видео 55
  • Просмотров 404 067
'n Gecko klik in Namaland. Deel 2.
Skribbels uit die Namib Deel 2.
Просмотров: 231

Видео

'n Gecko klik in Namaland 1 1
Просмотров 4226 месяцев назад
Aflewering 1. Stories en gedigte gebore in die Namib. Sommige suiwer waarheid, ander het 'n knippie rooisand by, maar Namib-liefhebbers sal verstaan.
Wintervakansie in S.A.
Просмотров 200Год назад
Traveling from Jan Kempdorp to Britstown, June 2023. Music track: One Day In Paradise by Eric Lund Source: freetouse.com/music Free Music No Copyright (Safe)
volmaan
Просмотров 272Год назад
"volmaan" gedig uit die bundel 'n Gecko klik in Namaland.
Farmers Awareness March on 08 02 2023
Просмотров 287Год назад
State-run Eskom, the only power utility in South Africa can no longer keep the lights on. The daily outages (load shedding) of up to 4 hours at a time and two to three times a day, places enormous pressure on farmers to the extend that food security is in serious danger.
Uis Kontreilied
Просмотров 2,4 тыс.Год назад
Uis, aan die voet van Namibië se hoogste berg, die Brandberg, het 'n spesiale bekoring wat menige besoeker laat teruggaan.
vir oulaas
Просмотров 2,7 тыс.Год назад
Gedig deur Namib Kaalvoetkind
Nuwe lewe
Просмотров 255Год назад
Dwergbokkies, 'n pasgebore tweeling. (Dwarf goats - newborn twins.
Waar is Hier - Mymeringe van 'n Swerwer.
Просмотров 3,2 тыс.2 года назад
'n Voorlesing uit die bundel: 'n Gecko klik in Namaland. deur Namib Kaalvoetkind.
Touring Namibia 2
Просмотров 4142 года назад
Touring Namibia 2. Aus to Luderitz.
Touring Namibia 1
Просмотров 5362 года назад
Grunau to Aus via the C12 (gravel) and the B4 (tar) roads, with some of the highlights along the way.
Country Roads - Southern Africa
Просмотров 4732 года назад
"Die Posroete" between Fraserburg and Sutherland in the Great Karoo. The R356 between Fraserburg and Sutherland, about 110km, will take you quickly from the one to the other, but certain things in life are so rewarding, they deserve more ... It you love gravel roads and you love the Karoo, the "Posroete" is one of those. It will add 25 km to the distance, but it may take double the time because...
Oestyd op Hartsvallei
Просмотров 4212 года назад
As dit oestyd is kom die ou volksliedjie "Oom Jan sny koring in die land" sommer vanself saam oes.
Namibs Kind
Просмотров 3,4 тыс.2 года назад
"Namibs Kind" is geskryf as liedjie op die wysie van Koos Du Plessis, een van ons grootste liedjieskrywers ooit, se "Kinders van die Wind", soos gesing deur Laurika Rauch. Baie ander sing dit baie mooi, maar Laurika se weergawe sal altyd my gunsteling bly. Selfs al sal my woorde nooit naby sulke kuns kom nie, maak die fotos van die Namib se mooi hopelik op daarvoor.
Theuns Jordaan - Vingers en Voete
Просмотров 289 тыс.2 года назад
Een van Suid-Afrika se groot seuns is nie meer met ons nie, maar sy stem sal bly voortleef in ons harte.
Brandberg, Namibia.
Просмотров 2,2 тыс.2 года назад
Brandberg, Namibia.
Die Withuis, Grunau.
Просмотров 8593 года назад
Die Withuis, Grunau.
DIE NAMIB-WOESTYN
Просмотров 22 тыс.3 года назад
DIE NAMIB-WOESTYN
Ghost Towns = Goageb
Просмотров 8433 года назад
Ghost Towns = Goageb
eenmaal lank geleë
Просмотров 4 тыс.3 года назад
eenmaal lank geleë
The D707
Просмотров 1,8 тыс.3 года назад
The D707
Ghost Towns = Putsonderwater
Просмотров 2,7 тыс.3 года назад
Ghost Towns = Putsonderwater
Die C10 Karasburg, Namibië
Просмотров 6973 года назад
Die C10 Karasburg, Namibië
Stilte
Просмотров 3143 года назад
Stilte
Verlange van 'n Duitse Soldaat
Просмотров 4524 года назад
Verlange van 'n Duitse Soldaat
Hentiebaai Verlange (Luister)
Просмотров 1,5 тыс.4 года назад
Hentiebaai Verlange (Luister)
Verlang (Luister)
Просмотров 6384 года назад
Verlang (Luister)
Verlang (Lees)
Просмотров 704 года назад
Verlang (Lees)
Na-Nag (Luister NKK)
Просмотров 3504 года назад
Na-Nag (Luister NKK)
Na-Nag (Lees)
Просмотров 1004 года назад
Na-Nag (Lees)

Комментарии

  • @JohanTheron-jm7lt
    @JohanTheron-jm7lt 20 часов назад

    Dankie my ou Suidwes vriend wat die mooi van ons Skepper en ons ou Namibland sien...ken en waardeer...jou skryf ...stem en fotos bring n traan in die oog...dan se ek Here,dankie dat U my in hierdie wonder land geplant het...moenie ophou waarmee jy besig is nie...dit sal n sonde wees om dit nie te doen nie...en hoe verduidlik jy so n sonde aan kelkiewyn en gecko...as hierdie sketse van jou in boekformaat is...laat weet asb...want dit is n moet in elke natuurmens se boekrak...

  • @riaanbotes3509
    @riaanbotes3509 11 дней назад

    so haat ek vir slabbert en sy gespuis

  • @riaanbotes3509
    @riaanbotes3509 11 дней назад

    op brandberg groot geword

  • @ivanbetsy4725
    @ivanbetsy4725 12 дней назад

    ❤ pragtige woorde , lief sy stem. Mis jou Theuns 🧡

  • @francvancanvas
    @francvancanvas 20 дней назад

    Jou musiek of byklanke bederf jou video

  • @maruisgreyling1941
    @maruisgreyling1941 20 дней назад

    Ekt nog daar geslaap in die hotel in die 80,s

  • @maruisgreyling1941
    @maruisgreyling1941 20 дней назад

    Dankie vir pragtige roete en fotos

  • @maruisgreyling1941
    @maruisgreyling1941 20 дней назад

    Dankie dis pragtig,

  • @annetjewn
    @annetjewn 23 дня назад

    My vingers moet voel hulle moenie net raak nie My voete moet swerf anders maak ek nie saak nie Wat in die wêreld is liefde As ons stil sit? My hande moet bid want ek staan op genade Ek moet soek na die pad wat hom vorm om my dade Waarvoor is vingers en voete dan daar As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie? Waarvoor is vingers en voete dan daar As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie? Die dak is vol gate en die deure val om Maar deur gate en goeters sien mense die son So drink maar die water al lyk dit soms vuil Want daar's modder vol hartseer wanneer mense huil Daar's niemand daar buite wat hoor as ek praat Maar wie is my God as ek uit roep vir raad? My klere is vol skeure waardeur my hart bloei Maar sonder die skeure kan my liggaam nie groei My vingers moet voel hulle moenie net raak nie My voete moet swerf anders maak dit nie saak nie Wat in die wereld is liefde As ons stil sit? My hande moet bid want ek staan op genade Ek moet soek na die pad wat hom vorm om my dade Waarvoor is vingers en voete dan daar As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie? Waarvoor is vingers en voete dan daar As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie? My hande moet bid want ek staan op genade Ek moet soek na die pad wat hom vorm om my dade Waarvoor is vingers en voete dan daar As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie? Waarvoor is vingers en voete dan daar As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie? Waarvoor is vingers en voete dan daar As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie? Waarvoor is vingers en voete dan daar As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie?

  • @idaerasmus9617
    @idaerasmus9617 27 дней назад

    Pragtig

  • @dannypreiss3518
    @dannypreiss3518 Месяц назад

  • @eduarterbarbosadasilva2677
    @eduarterbarbosadasilva2677 Месяц назад

    Esta música é linda 😢😢❤

  • @martinvanvuuren
    @martinvanvuuren 2 месяца назад

    Luister gerus na Anja se verwerking op RUclips Altyd vyftig, oor Theuns man 😢

  • @user-mz4cd9rs3l
    @user-mz4cd9rs3l 2 месяца назад

  • @synnveskar-5840
    @synnveskar-5840 2 месяца назад

    ❤️🌹

  • @idaerasmus9617
    @idaerasmus9617 2 месяца назад

    Fantasties!

  • @user-mz4cd9rs3l
    @user-mz4cd9rs3l 3 месяца назад

    Pragtig!

  • @suzettelouw1184
    @suzettelouw1184 4 месяца назад

    Dankie Namib Kaalvoetkind..... die musiek... Theuns se kosbare beautiful stem... die fotos die fotos. O ek hoop ek sien julle in Oktober vir lang gesels aande by 'n hardekool vuur ❤❤❤❤

  • @lukasvisagie9513
    @lukasvisagie9513 4 месяца назад

    Pragtig, maar sê vir ons wie is die sangeres and plaas die woorde op die skerm.

  • @betsmaritz2722
    @betsmaritz2722 4 месяца назад

    Ja ons mis vir Theuns in wese maar dankie tog vir youtube. Sy stem was spesiaal asook sy liedjies se woorde. Ons salueer jou Theuns Jordaan met n traan.

  • @lukasvisagie9513
    @lukasvisagie9513 5 месяцев назад

    Wens so ek kan 'n slag my gat gaan neerplak op 'n stuk Namib-sand! Dalk eendag, dalk in my volgende lewe!

  • @andreolivier2968
    @andreolivier2968 5 месяцев назад

    Baie geluk en baie mooi vertel. Die werk verdien 'n akkolade. Dankie Johan.

  • @ZoeJ0Y
    @ZoeJ0Y 5 месяцев назад

    Ag dis salf op wonde van verlange. Eg en reg. Ek beaam. Dankie dat jy hierdie kosbaarheid beskikbaar maak

  • @Godisnotjesus1967
    @Godisnotjesus1967 5 месяцев назад

    Solank as julle agter die katolieke "jesusgod" wegkruip, sal die ware GOD(EL ELYON) en die SEUN Yahushua haMassiach hulle doof hou! Wat intussen op Putsonderwater gebeur is irrelefant!

  • @mindabroodryk3606
    @mindabroodryk3606 5 месяцев назад

    Wonderlik mooi! Dankie

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 5 месяцев назад

    n Kultuurskat.,...mag dit behoue bly sodat jong Afrikaners ook hul uitdrukkingsvolle taal na waarde kan skat! Dankie vir mooi gevoelvolle woorde en beelde!

  • @migdolmielies
    @migdolmielies 5 месяцев назад

    Hoe groot is Sy Naam oor die ganse aarde. Dankie vir die

  • @lukasvisagie9513
    @lukasvisagie9513 5 месяцев назад

    Jou Namib praat met my, wens ek was nader! Dalk weer eendag.

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 5 месяцев назад

    Aangrypend beskrywend en vol emosie.

  • @secondaccount6716
    @secondaccount6716 5 месяцев назад

    ek het my kamp diens klaargemaak walvis baai

  • @wilmabothma
    @wilmabothma 5 месяцев назад

    Dierbaar

  • @wilmabothma
    @wilmabothma 5 месяцев назад

    In murg en been

  • @synnveskar-5840
    @synnveskar-5840 6 месяцев назад

    Mitt hjerte er knust.. men musikken din lever..jeg hører på den hver dag 🎶🎤❤️🌹

  • @rosmariedallafina2271
    @rosmariedallafina2271 6 месяцев назад

    still one of my favourite songs - so beautifully done by Theuns❤

  • @user-mz4cd9rs3l
    @user-mz4cd9rs3l 6 месяцев назад

    Jou fotos inspired my om te begin skilder...land van 'brawe mense' Ek is in my 70's maar mos nie te oud om te leer nie n goeie vriendin het ek ontdek hier waar ek nog net n jaar indi Kaap bly naby die kinders. Aanpassing... maar die Here gee krag vir elke dag op n slag. Soms voel dit ek moet hulle van vooraf leer ken mens moenie aanneem hulle geloof is soos myne nie of soos ons ouers hulle 'geleer ' het. Sal graag Namibie wil besoek maar dit gaan kom glo ek. Groete uit Blouberg. Kom drink koffie as jy hierrond is.

    • @hartmutpfeiffer6297
      @hartmutpfeiffer6297 5 месяцев назад

      Dit is die grootste bol negatiewe snot oor ons mooi land Namibie gehoor het...moan oor 4x4 voertuie maar wys fotos van Kaudom wat net met 4x4 voertuie gery kan word..."bullshit" jouself asb en nie RUclips kykers nie asb.As duits sprekende Suidwester in Tsumeb gebore sê ek vir nou hierdie tipe negatiewe videos skaad ons land se toerisme en dus ons mense ontsettend baie...kry jy nie skaam nie ??? Jy is beslis nie 'n Suidwester nie....gee pad uit ons land asb ons het jou tipe mens nie hier nodig nie !!!!

    • @maruisgreyling1941
      @maruisgreyling1941 21 день назад

      Jy moet kom kuier, tyd staan nie stil, Damaraland

  • @user-vh9ub3hn8i
    @user-vh9ub3hn8i 6 месяцев назад

    Lorri Raath, niemand kan hierdie ekoniese lied van ons land met soveel gevoel as jy sing nie! Vir die eerste kwart van my lewe het ek teen die grens van die namib geleef! Ek weet; ek ken; ek verlang!

  • @paulbotha1849
    @paulbotha1849 6 месяцев назад

    ‘n Absolute meesleurende skrywe en belewenis van die Namib. Vir die van ons wat dit al beleef het beteken dit dat jy nooit weer dieselfde sal wees nie… daar is ‘n hunkering om dit weer en weer te beleef😊🎼

    • @namibkaalvoetkind7631
      @namibkaalvoetkind7631 6 месяцев назад

      Jy is heeltemal reg Paul, as die Namib aan jou geraak het, verander dit jou onherroeplik.

  • @user-ce6wn6ye7v
    @user-ce6wn6ye7v 6 месяцев назад

    Theunes jy was my rol model. EK HET JOU SON'S GE LOVE..RIV .van Neels .❤❤❤

    • @namibkaalvoetkind7631
      @namibkaalvoetkind7631 6 месяцев назад

      In ons huis was hy ook almal se gunsteling. Sy stem leef voort.

  • @maruisgreyling1941
    @maruisgreyling1941 6 месяцев назад

    Dankie Johan, sit op my stoep staar na Brandberg , belewe alles saam die stem geklik van ghechos,kan die stilte hoor en die niks raaksien. Mooi loop.

  • @SpitzkopGroup
    @SpitzkopGroup 6 месяцев назад

    Dis só besonders mooi ge-ink, so asof ek ook die Namib sand uit my oge vryf as die stofstreep my wil inhaal en ek myself in daai rustige stem hoor dink.

    • @namibkaalvoetkind7631
      @namibkaalvoetkind7631 6 месяцев назад

      Marietjie, die Namibsand pla maar met die voorlees ook. Dankie vir die saamluister.

  • @AfricanSunProductions
    @AfricanSunProductions 6 месяцев назад

    Ai, dis baie mooi. Dankie vir die deel, ek sien uit na deel 2.

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 6 месяцев назад

    Hartverskeurend........

  • @user-mz4cd9rs3l
    @user-mz4cd9rs3l 6 месяцев назад

    Pragtige fotos. Mooi stem. Wyse woorde. Dankie NKK

  • @pedrobranco3056
    @pedrobranco3056 7 месяцев назад

    Eu adoro esse deixou saudade

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 7 месяцев назад

    Soos altyd vol beelde en emosies!

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 7 месяцев назад

    Ek geniet alles wat jy plaas......so n vrek oulike liedjie. Jy laat my soms nogal dink aan P. J. Schoeman!

    • @namibkaalvoetkind7631
      @namibkaalvoetkind7631 6 месяцев назад

      Stephan, dit is 'n groot kompliment, PJS was een van ons beter skrywers., ek skiet ver tekort, maar deel sy liefde vir die veld. Dankie.

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 7 месяцев назад

    Gevoelvol....

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 7 месяцев назад

    Nee man, hierdie tipe goed kan net in Afrikaans gesing word..😂😢😊

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 7 месяцев назад

    Oe, mooi, mooi ....skoon. Kan elke dag luister...