- Видео 116
- Просмотров 200 733
SPORE - Carel Botes
Южно-Африканская Республика
Добавлен 18 янв 2021
We travel the roads, see places and enjoy life and would like to share it with you! Carel & Rianda
Hartenbos 22 Desember 2024
Hierdie tyd van die jaar is Hartenbos bedrywig. Ons het gaan loer wat daar aan gaan.
Просмотров: 410
Видео
Karoo Nationale Park Desember 2024
Просмотров 37914 дней назад
The Great Karoo is a vast and unforgiving landscape of which the Karoo National Park is but a small portion. Being the largest ecosystem in South Africa, the Karoo is home to a fascinating diversity of life, all having adapted to survive in these harsh conditions. What was once known for being a convenient, single-night stopover for weary travellers between the Cape and inland, has become a Par...
Muisbosskerm en die pragtige Elandsbaai verras ons!
Просмотров 816Месяц назад
Elandsbaai is n moet , vol verrassings. Van Kwaaitjie Maraaitjie tot die grot by Boesmanspunt.
We visit Lamberts Bay! The Roestyd and Isabella’s Restaurant. Don’t miss THE BIRD ISLAND!
Просмотров 243Месяц назад
In this episode we tour the West coast. We camp at Lamberts Bay and visit the harbour and Bird Island . About Bird Island A bird lover's paradise! Please be advised that there currently is ongoing construction work at Bird Island. From 25 January 2018 guests will only have access to the bird hide. The curio shop, office and toilet facilities will be out of bounds. We apologies for any inconveni...
Nieuwoudtville, Die Blou Huis, Matjiesfontein se BLOMME!
Просмотров 5482 месяца назад
Ons is steeds op ons Blommetoer! Dit bereik sy hoogtepunt op Matjiesfontein naby Nieuwoudtville. Ons besoek ook die Waterval en die Kokerboomvallei.
Blomme toer gaan voort : September 2024
Просмотров 2822 месяца назад
Ons besoek Cederberg Oasis en Nuwerust in die Cederberge. Dan gaan ry ons deur Citrusdal en Clanwilliam op soek na Blomme. Ons kamp dan langs die Olifantsrivier oppad na Nieuwoudtville
The Film Set where TROY was filmed in South Africa
Просмотров 2123 месяца назад
We visit the film set where THE MOVIE TROY was shot! It is near Durbanville in South Africa Unfortunately they were busy filming a movie again and we were not allowed to enter.
Ons besoek die pragtige en geskiedkundige STADSAAL CAVES!
Просмотров 2933 месяца назад
Ons besoek die Stadsaal Caves en wys jou meer van Kromrivier.
Jeep club Western Cape South Africa together on Heritage day!
Просмотров 1093 месяца назад
Jeep club Western Cape South Africa together on Heritage day!
Jeep South Africa Heritage day Cape Town
Просмотров 773 месяца назад
Heritage day Jeep South Africa Cape Town
Oppad na die Cederberge. Blomme toer September 2024.
Просмотров 5333 месяца назад
Oppad na die Cederberge. Blomme toer September 2024.
In gesprek met China Mouton oor sy boek: TRONKHOND.
Просмотров 5963 месяца назад
In gesprek met China Mouton oor sy boek: TRONKHOND.
Die Blommetoer begin! Towerkraaltjie. 08 September 2024
Просмотров 1293 месяца назад
Die Blommetoer begin! Towerkraaltjie. 08 September 2024
ONS TOER SUID-AFRIKA. EPISODE 6. PRINS ALBERT, SWARTBERGPAS, BUSHMAN VALLEY,
Просмотров 3023 месяца назад
ONS TOER SUID-AFRIKA. EPISODE 6. PRINS ALBERT, SWARTBERGPAS, BUSHMAN VALLEY,
Blommetoer!!! Sept 2024. Kom gratis saam!
Просмотров 2324 месяца назад
Blommetoer!!! Sept 2024. Kom gratis saam!
Noorkapper Wale and her calf in Hartenbos
Просмотров 785 месяцев назад
Noorkapper Wale and her calf in Hartenbos
Episode 3: We tour South Africa: Nieu Bethesda / Owl House
Просмотров 7366 месяцев назад
Episode 3: We tour South Africa: Nieu Bethesda / Owl House
Episode 2. Ons toer gaan voort! Ons besoek Clarens en gaan kyk waar die Kransaasvoël broei.
Просмотров 4387 месяцев назад
Episode 2. Ons toer gaan voort! Ons besoek Clarens en gaan kyk waar die Kransaasvoël broei.
2024 Garden Route Buite Expo 4x4 Mosselbaai
Просмотров 4477 месяцев назад
2024 Garden Route Buite Expo 4x4 Mosselbaai
Spore kuier by die Naguil in Durbanville
Просмотров 10311 месяцев назад
Spore kuier by die Naguil in Durbanville
Baie mooi video, wonderlik stem Andre en baie mooi liedjies
Ek verlang na die ou Hartenbos
Dis awesome!
Ons like dit kwaai
After dont need someone to travel with ?
is dit nie Muisbosskerm nie?
Hi Dankie! Jy is reg! Ek maak reg.
Die jammer jy het nie die seekos/vis/calamari/mossels/ met die heerlike Sandveld aartappel skyfies vd Elandsbaai hotel geproe nie... Elandsbaai is 29km van die binneland Redelinghuys op die Piketberg pad.. die aartappel en nou ook sitrus wëreld. Dalk vir jou volgende besoek.
Dis nou my soort ete daardie. Lekker.
Ek het my nou net amper dood gelag vir jou currybekker! 😂😂😂😂😂
Hi Carel sorry for bothering, i have one more question...with what drone did you fly?
@@FunnyFriend-nh2sk Hi Mavic Pro DJI
Hi Carel hoop dit gaan goed. Wil graag vra...moes jy toestemming kry om jou drone te gevlieg het of was dit op eie risiko?
Dankie vir navraag. Mag daar vlieg👍
Ek hou van Dana se stories: eerlik en tog hoopvol. Hy is reg: die sondaggeloof was baie skadelik en het mense aan die slaap laat raak. Laat die kerke en christene hul wortel ontdek: Jesus in al sy rykdom. Toewyding aan hom is die teenoorgestelde van die gerustheid dat jy hemel toe gaan terwyl jou lewe nie verander het nie.
Lambertsbaai is 'n plek wat 'n mens darem minstens een keer moet besoek. Dankie. Dit is pragtig.
Dankie, dit was só insiggewend.
Uitstekende footage. Van die beste wat ek al gesien het. Kan ek asseblief 'n 5 sekondes gedeelte hiervan gebruik?
Pragtig!!! Maar die klank pla!!!!
Ek was al daar - dis die mooiste kerk ooit
Oooh dit lyk of julle dit baie geniet. Ons kyk saam❤
Pragtige geskiedkundige plek. Dankie.
Pragtige grotte daai sjoe!
Jy loop wyd Callie geniet die blomme
🤙🤙🤙
Dis darem n paar mooi rygoed bymekaar.
Baie danki vir deel met ons, dit lyk lekker, geniet dit.
Dankie baie geniet saam met julle sterkte met julle kanaal!
Lekker plek, Matjiesfontein. Baie dankie. Lekker om te kyk.
Carel, jy leer ons mense dat jy nog heerlike lewenservarings kan hê op jou grysbaard tyd met jou spore toere met jou bakkie en kamera! Ek geniet jou praatjies op jou en Rianda se toer! Doen so voort!
Groete uit AU, ek vertel maar nie oor daai eerste kuier in Worcester nie
Amanda De Lange...Gebore op Goedemoed. Pa Boeboe en ma Nella. Stuur baie liefde en groete. Goedemoed trots
Dankie Carel. Ek het self goeie herrinneringe van Ladismith, waar ek Sub A begin het. Die smaak van regte appelkooskonyt en oom Gawie se winkel by Opsoek, waar ek Vrydae met my sakgeld lekkers kon gaan koop vir 1 sent.
dag se oom Carel baie mooi Video ek geniet elke oomblik hiervan...veilig wees
Die Wolfberg arch in Cederberge is beautiful! Maar n redelike loop... en die sterre is stunning in daardie area.
dankie vir bydra. Sal loer👍
Julle is bedrywig. Dit klink lekker! Ek sal saam kyk. Dankie vir die mooi videos.
Dankie vir die insiggewende video. Pragtige natuurskoon van ons mooie land!
dankie! ek volg jou ook! Hou van jou videos👍 sal jou videos aanbeveel op my channel. Net kyk hoe dit gedoen word??
@@spore-carelbotes4783 Baie dankie. Mooi dag vir julle.
Ons geniet julle musiek keuse
Dankie ou vriend, ek het dit baie geniet.
Baie dankie vir die deel van julle kuier. sal eendag daar gaan kuier. wees veilig.
Dankie vir terugvoer. Goed om van julle te hoor🙏
Baie dankie dat julle ons saamvat, ons is al 25 jaar hier in Amerika, maar die SA bloed vloei nog rooi. Ons het baie lekker in SA gekamp op ons dag, en julle laat ons terug verlang na daardie dae. Geniet dit, ons kamp saam. Piet Kruger
Dankie, goed om van julle te hoor! Waardeer julle tergvoer en dat julle saam ons “toer”👍
You are very noisy.
hello hoe kan ek met Dana kontak maak. ek bly in Engeland en het hom laas week ontdek op n ander channel
Hi Bertie Goed om van hou te hoor. Jammer kom nou eers terug na jou toe. Ek het sy kontakbesonderhede maar die ou is maar moeilik om in die hande te kry… Beste is om na sy Facebook blad te gaan. Anders Whatsup my, dan gee ek jou sy selno. Groete daar.
Praat nou van eerikheid. Dit was nou ‘n eerlike onderhoud. Dankie.
Dit was so mooi, gelaai met heimwee na gister, Baie dankie dit is puik geredigeer😢
Lyk so awesome julle moet elke oomblik geniet.
Dankie Andre. Volgende videos oppad. Mooi loop👍
Dana is absoluut een van ons beste storie skrywers. Hou so aan Dana ek geniet jou boek. Baie dankie.❤
Jy is seker ook n leser soos ek! Eerder woorde en prentjies in my kop, as visuele prentjies. Maar lief hom steeds. ❤
Pragtag. Net die klank . Dis baie sag en onhoorbaar. I like i like
Are you able to open the video yet - Donald
hi, dont understand your question. Sorry. Open video..??
The car model in the clip, how much does it cost? I want to buy one like that. Please!
Hi Thanks for your reply. Cost around R1.8 million
Nice Carel!! Laat waai met daai episodes!
Baie nice, dankie
Oom Zannie ons mis jou
Wow super super power super strength 💪💪💪