Liefde Vir Musiek
Liefde Vir Musiek
  • Видео 20
  • Просмотров 551 290
Tussen Stasies (Lyrics) Jack Parow ft Die Heuwels Fantasties
Tussen Stasies (Lyrics) Jack Parow ft Die Heuwels Fantasties
Alle Kopiereg aan Jack Parow
Geen Onreelmatige aflaai nie!!!
Просмотров: 17 486

Видео

Om Beter Te Voel Spoegwolf ft Francois van coke (Official Lyric Video)
Просмотров 68 тыс.4 года назад
Om Beter Te Voel Spoegwolf ft Francois van coke Song word toegeskryf aan Spoegwolf en Francois van coke Volledige album hier :music.apple.com/za/album/see/1498309453 Video Material is van Kaapstad en die omliggende area se strande.
Tweedehandse Hart - Tasche Burger (Lyric Video)
Просмотров 8 тыс.5 лет назад
Tweedehandse Hart - Tasche Burger (Lyric Video) Song word toegeskryf aan Tasche Burger Volledige album hier :umgafrica.lnk.to/TascheEP Geen Onreelmatige aflaai nie!
Bittermaan - Tasche Burger (Ft Danie du Toit)
Просмотров 34 тыс.5 лет назад
Bittermaan - Tasche Burger (Ft Danie du Toit) Song word toegeskryf aan Tasche Burger en Spoegwolf Volledige album hier :umgafrica.lnk.to/TascheEP Geen Onreelmatige aflaai nie! Lirieke: Die reën raas harder as die lugverwarmer Toemaar, toemaar, toe Ek het blomme gekoop Die woude roer, die water roei verwaarloos Toemaar, toemaar, toe Dit is stil in die huis En dis veilig onder jou plafon Met jou ...
Tasche Burger - Ek Skyn (Heilig) Fokofpolisiekar Cover
Просмотров 30 тыс.5 лет назад
Tasche Burger - Ek Skyn (Heilig) Fokofpolisiekar Cover Song word toegeskryf aan Tasche Burger en Fokofpolisiekar Volledige album hier :umgafrica.lnk.to/TascheEP Geen Onreelmatige aflaai nie! Lirieke: Te vinnig, te veel Ek sal al my beloftes breek, as jy my net 'n kans kan gee. Wie sal vir my liefde maak? Wie sal vir my liefde maak? As die somer so lekker is, hoekom voel ek so fuck't? Ek skyn, E...
Riana Nel - Alles Is Niks ft Francois Van Coke
Просмотров 105 тыс.5 лет назад
Riana Nel - Alles Is Niks ft Francois Van Coke Song word toegeskryf aan Riana Nel Volledige album :music.apple.com/za/album/sterker/1471109162 Geen Onreelmatige aflaai nie!
Onderhoud met Francois van Coke Radio Raps
Просмотров 102 тыс.5 лет назад
Onderhoud met Francois van Coke Radio Raps Kopiereg gaan aan KykNet en die Radio Raps Show Geen onreelmatige Aflaai nie!!!
Gratis Tv? Kyk gerus hierna
Просмотров 1765 лет назад
Gratis Tv? Die volgende app is n app wat gratis tv aanbied vir Android selfone en android tv's. Aflaai link: tiny.cc/DrukHier (Die Aflaai bladsy bevat Advertensies, probeer so ver as moontlik nie om op advertensies te kliek nie) Vir Android tv gebruikers sien asb die volgende link: ruclips.net/video/8sS2JsvhDTI/видео.html Meer inligting oor die app: pastehere.xyz/ilf3Uuru/
Ware man - Frikkie Oberholzer
Просмотров 3395 лет назад
Ware man - Frikkie Oberholzer Oorspronklike video: ruclips.net/video/r6kcMGP0nE0/видео.html Song word toegeskryf aan Frikkie Oberholzer Geen Onreelmatige aflaai nie!
Fokofpolisiekar - Hemel Op Die Platteland (acoustic) Skoon weergawe
Просмотров 1,6 тыс.5 лет назад
Fokofpolisiekar - Hemel Op Die Platteland (acoustic) Skoon weergawe Song word toegeskryf aan Fokofpolisiekar Geen Onreelmatige aflaai nie! Lirieke: kan jy my skroewe vir my vasdraai? kan jy my albasters vir my vind? kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk? kan jy apatie spel? k̶a̶n̶ ̶i̶e̶m̶a̶n̶d̶ ̶d̶a̶l̶k̶ ̶'n̶ ̶g̶o̶d̶ ̶b̶e̶l̶ e̶n̶ ̶v̶i̶r̶ ̶h̶o̶m̶ ̶s̶ê ̶o̶n̶s̶ ̶h̶e̶t̶ ̶h̶o̶m̶ ̶n̶i̶e̶ ̶m̶e...
Onderhoud met Bouwer Bosch - Radio Raps
Просмотров 5 тыс.5 лет назад
Onderhoud met Bouwer Bosch- Radio Raps Alle Koepiereg aan betrokke partye toegeskryf Geen onreelmatige Aflaai nie!!! Radio Raps Show Vir die mense wat wil geld maak druk hier en registreer - bitprofit.cc/?ref=Baas
Goliat - Bouwer Bosch Instagram Voorsmakie
Просмотров 3505 лет назад
"“Goliat” se musiekvideo kom more uit en van vanaand 00:00 af kan jy hom online stream!! #Goliat " Bouwer Bosch se instagram Hou baie van die song gaan luister dit volledig : shrtz.me/BouwerBoschGoliat
Francois Van Coke - Gewaarsku
Просмотров 4 тыс.5 лет назад
Francois Van Coke - Gewaarsku Song word toegeskryf aan Francois van coke Geen Onreelmatige aflaai nie! Volledige album hier: itunes.apple.com/au/album/hierdie-is-die-lewe/1170279590 Lirieke: Bottels gebreek in die sitkamer ek lê daar alleen op 'n vuil duvet knop op my kop en klere geskeur polisie wat skree daar voor my deur Sondae was anders toe ekke toe ek alleen was sonder jou almal het gesê ...
Straatligkinders - Verdwyn
Просмотров 2,3 тыс.6 лет назад
Straatligkinders - Verdwyn
Francois Van Coke - Altyd Lief Vir Jou (feat Early B)
Просмотров 60 тыс.6 лет назад
Francois Van Coke - Altyd Lief Vir Jou (feat Early B)
Spaar My Asseblief Francois Van Coke Feat. Laudo Liebenberg
Просмотров 45 тыс.6 лет назад
Spaar My Asseblief Francois Van Coke Feat. Laudo Liebenberg
Spoegwolf Syn (Skoon weergawe)
Просмотров 40 тыс.6 лет назад
Spoegwolf Syn (Skoon weergawe)
Moenie Bang Wees Nie Francois van Coke ft Jack Parow
Просмотров 5 тыс.6 лет назад
Moenie Bang Wees Nie Francois van Coke ft Jack Parow
Fokofpolisiekar-Komma ( Skoon weergawe ) (Clean Version)
Просмотров 22 тыс.6 лет назад
Fokofpolisiekar-Komma ( Skoon weergawe ) (Clean Version)