Erfdeel Gemeente
Erfdeel Gemeente
  • Видео 232
  • Просмотров 47 090

Видео

1 September 2024 KYK met Jesus se oë Die Blindekolle van Vryheid
Просмотров 113День назад
1 September 2024 KYK met Jesus se oë Die Blindekolle van Vryheid
25 Augustus 2024 REEKS Kyk met Jesus se oë Die blindekolle van Genade
Просмотров 17614 дней назад
25 Augustus 2024 REEKS Kyk met Jesus se oë Die blindekolle van Genade
18 Augustus 2024 - Kyk met Jesus se oë - Blindekolle van vergifnis 2
Просмотров 14921 день назад
18 Augustus 2024 - Kyk met Jesus se oë - Blindekolle van vergifnis 2
11 Augustus 2024 REEKS Kyk net Jesus se oë Die blindekolle van Vergifnis
Просмотров 242Месяц назад
11 Augustus 2024 REEKS Kyk net Jesus se oë Die blindekolle van Vergifnis
Yulandi Erediens Vergifnis is om uit 'n donker huis in die lig te kom
Просмотров 3 тыс.Месяц назад
Yulandi Erediens Vergifnis is om uit 'n donker huis in die lig te kom
28 Julie 2024 Reeks oor Wonderwerke TEMA Hoekom kry ek nie my wonderwerk nie
Просмотров 171Месяц назад
28 Julie 2024 Reeks oor Wonderwerke TEMA Hoekom kry ek nie my wonderwerk nie
24 Julie 2024 Wonderwerke Gebeur dit nog
Просмотров 167Месяц назад
24 Julie 2024 Wonderwerke Gebeur dit nog
14 Julie 2024 - 'n Ontmoeting met Jesus - Petrus op die strand
Просмотров 126Месяц назад
14 Julie 2024 - 'n Ontmoeting met Jesus - Petrus op die strand
7 Julie 2024 - 'n Ontmoeting met Jesus - Ander blindes by die Tempel
Просмотров 1052 месяца назад
7 Julie 2024 - 'n Ontmoeting met Jesus - Ander blindes by die Tempel
30 Junie 2024 - 'n Ontmoeting met Jesus - 'n Blinde man by die Tempel
Просмотров 1352 месяца назад
30 Junie 2024 - 'n Ontmoeting met Jesus - 'n Blinde man by die Tempel
23 Junie 2024 - 'n Ontmoeting met Jesus - Kelners by 'n troue
Просмотров 1332 месяца назад
23 Junie 2024 - 'n Ontmoeting met Jesus - Kelners by 'n troue
2 Junie 2024 REEKS Heilige Gees, kom maak ons vol Beleef die krag van God
Просмотров 973 месяца назад
2 Junie 2024 REEKS Heilige Gees, kom maak ons vol Beleef die krag van God
2 Junie REEKS Heilige Gees, kom maak ons vol TEMA Laat die Gees jou volmaak
Просмотров 2443 месяца назад
2 Junie REEKS Heilige Gees, kom maak ons vol TEMA Laat die Gees jou volmaak
20 Mei 2024 - Pinkster saam Dr Jannie Botha - Maandag aand
Просмотров 1913 месяца назад
20 Mei 2024 - Pinkster saam Dr Jannie Botha - Maandag aand
19 Mei 2024 - Pinkster saam Dr Jannie Botha - Sondag aand
Просмотров 1393 месяца назад
19 Mei 2024 - Pinkster saam Dr Jannie Botha - Sondag aand
19 Mei 2024 - Pinkster saam Dr Jannie Botha - Sondag oggend
Просмотров 1813 месяца назад
19 Mei 2024 - Pinkster saam Dr Jannie Botha - Sondag oggend
12 Mei 2024 - Buitengewone Onbekendes - Bileam
Просмотров 1104 месяца назад
12 Mei 2024 - Buitengewone Onbekendes - Bileam
9 Mei Erfdeel Hemelvaartdiens
Просмотров 1614 месяца назад
9 Mei Erfdeel Hemelvaartdiens
5 Mei 2024 - Buitengewone Onbekendes - Josia
Просмотров 1294 месяца назад
5 Mei 2024 - Buitengewone Onbekendes - Josia
28 April 2024 - Buitengewone Onbekendes - Judas
Просмотров 1314 месяца назад
28 April 2024 - Buitengewone Onbekendes - Judas
21 April 2024 - Buitengewone Onbekendes - Lidia
Просмотров 1704 месяца назад
21 April 2024 - Buitengewone Onbekendes - Lidia
7 April 2024 Maak plek vir die NUWE Leef met vrymoedigheid
Просмотров 1575 месяцев назад
7 April 2024 Maak plek vir die NUWE Leef met vrymoedigheid
24 Maart 2024 Oorwin Teleurstelling
Просмотров 2265 месяцев назад
24 Maart 2024 Oorwin Teleurstelling
17 Maart 2024 - Voetstappe van Hoop
Просмотров 1585 месяцев назад
17 Maart 2024 - Voetstappe van Hoop
10 Maart 2024 - Die Onderstebo en Agterstevoor storie van sukses - Kyk na die voëls!
Просмотров 1536 месяцев назад
10 Maart 2024 - Die Onderstebo en Agterstevoor storie van sukses - Kyk na die voëls!
3 Maart 2024 Die Onderstebo Agterstevoor Storie van Sukses Jy het net invloed as God dit vir jou
Просмотров 1756 месяцев назад
3 Maart 2024 Die Onderstebo Agterstevoor Storie van Sukses Jy het net invloed as God dit vir jou
25 Februarie 2024 - Die onderstebo en agterstevoor storie van sukses - God se geleentheid!
Просмотров 1486 месяцев назад
25 Februarie 2024 - Die onderstebo en agterstevoor storie van sukses - God se geleentheid!
18 Febraurie 2024 Die onderstebo agterstevoor storie van sukses Jy is uniek
Просмотров 1266 месяцев назад
18 Febraurie 2024 Die onderstebo agterstevoor storie van sukses Jy is uniek
11 Februarie 2024 - Die Onderstebo en Agterstevoor storie van sukses - God se idee van sukses
Просмотров 1617 месяцев назад
11 Februarie 2024 - Die Onderstebo en Agterstevoor storie van sukses - God se idee van sukses

Комментарии

  • @wilnahoffmann9509
    @wilnahoffmann9509 11 дней назад

    Uitstekend!!! Jy vlieg met arends vlerke op die winde van God se genade

  • @lindiebez1
    @lindiebez1 12 дней назад

    Jy is die mooiste getuienis van Jesus se krag en genesing ❤

  • @yeet-el5up
    @yeet-el5up Месяц назад

    Dankie Here vir die getuienis! Al die eer aan die Here!

  • @corneliabronkhorst6069
    @corneliabronkhorst6069 Месяц назад

    Dankie Jesus. Dankie vir gehoorsame harte.

  • @sandraerasmus7568
    @sandraerasmus7568 8 месяцев назад

    Is daar 'n oujaarsdiens môre

  • @rinahudson312
    @rinahudson312 9 месяцев назад

    Kosbare woord. Dankie.

  • @babsgrobler312
    @babsgrobler312 9 месяцев назад

    Baie dankie vir hierdie treffende boodskap!!

  • @desireegagiano4075
    @desireegagiano4075 11 месяцев назад

    Dankie LeRoy 😂❤awesomeness 😊

  • @corneliabronkhorst6069
    @corneliabronkhorst6069 11 месяцев назад

    Hierdie reeks het vir my baie beteken. En al het ek nie geld en rykdom nie, is ek skatryk in God en kan ek ontspan in Sy genade.

  • @anthonywentink8804
    @anthonywentink8804 Год назад

    Ek is ryk want ek het my kinders❤

  • @corneliabronkhorst6069
    @corneliabronkhorst6069 Год назад

    Dankie dat jy gehoorsaam was en hierdie boodskap gebring het.

  • @corneliabronkhorst6069
    @corneliabronkhorst6069 Год назад

    Baie dankie vir hierdie boodskap wat terselfde tyd my voete onder my uitgepluk het, maar ook die vertroosting bring dat God ons goed gemaak het. So goed dat ons gedagtes noord of suid kan gaan. En ek besef nou dat ek meer noord as suid is en begeer nou om in alles, ook my begeertes, Noord te wees. Dankie Here.

  • @desireegagiano4075
    @desireegagiano4075 Год назад

    Baie dankie weereens, liefde groete daar ❤️💕🙌

  • @corneliabronkhorst6069
    @corneliabronkhorst6069 Год назад

    Om radikaal te dink, is om Jesus te vind as jou ander helfte en jou soulmate. Dan sa jy jou huwelik suksesvol kan leef en geniet en gelukkig wees.

  • @gjsmith2791
    @gjsmith2791 Год назад

    BAIE dankie Ds Peete Le-Roy vir die reeks dit het soooooo baie vir my beteken hulle is stere BAIE Seēn vir julle😇😇😇😇

  • @rinamarx5742
    @rinamarx5742 2 года назад

    Amen.

  • @corneliabronkhorst6069
    @corneliabronkhorst6069 2 года назад

    Sjoe, ek dink nou met baie draaie om die kinders van die lan en besef: As ons ouers nie verander en doen soos God se droom vir die kinders is nie, sal die kinders rebels bly, omdat hulle nie Jesus se liefde vanaf hulle ouers kry nie. Dankie vir hierdie (wat die onvaste aarde onder ons voete uitpluk) boodskap van God.

    • @rinamarx5742
      @rinamarx5742 2 года назад

      Dit is só ń goeie boodskap! Ek is ń Moeder en ń ouma (74). Ek kan met trots sê dat Ek nie skaam sal wees om hulle voor Jesus se voete te laat sit nie.

  • @gjsmith2791
    @gjsmith2791 2 года назад

    Dankie Ds Peet dit laat n mens dink voor n mens praat BAIE seën vir julle waardeur elke boodskaap😇😇

  • @salomekok9616
    @salomekok9616 2 года назад

    Dankie...vir die WOORD want Blydskap is ons Beskutting..!

  • @nicventer3636
    @nicventer3636 2 года назад

    Preek was uitstekend en dankie Le Roy jy verbeter met elke preek. Ons bid dat Ons Vader jou sal dra met elke preek

  • @corneliabronkhorst6069
    @corneliabronkhorst6069 2 года назад

    Hierdie is 'n uitmuntende beskrywing van verlossing.

  • @RentiaJacobsjohester
    @RentiaJacobsjohester 2 года назад

    Baie dankie vir hierdie kosbare boodskap ek het ongelukkig die vorige 2 van die reeks gemis. Die Here seën julle en stuur asseblief al die preke vir my aan. M

    • @erfdeelgemeente
      @erfdeelgemeente 2 года назад

      Goeie dag Rentia, baie baie dankie vir jou boodskap. Kry gerus die ander preke op ons RUclips of Facebook bladsy. Kontak ons gerus as jy nie regkom nie. Erfdeelgroete

  • @rikagoosen8274
    @rikagoosen8274 2 года назад

    More, 'n Geseende dag, dankie vir die pragtige boodskap, Kleinzee, Noord Kaap.

    • @erfdeelgemeente
      @erfdeelgemeente 2 года назад

      Goeie môre Rika, baie dankie vir die boodskap. Baie seën vir julle

  • @lindavandeventer9903
    @lindavandeventer9903 3 года назад

    Ek Linda wil dieper gewortel wees.

  • @corneliabronkhorst6069
    @corneliabronkhorst6069 3 года назад

    My gebed is dat ek dieper gewortel sal wees in Jesus.

  • @anna-mariemostert6776
    @anna-mariemostert6776 3 года назад

    Ek Anna-Marie en Jan wil dieper geplant wees in die Here.

  • @santjievanheerden4717
    @santjievanheerden4717 3 года назад

    Ek, Santjie, wil dieper gewortel word in die Here.

  • @le-roywentink6202
    @le-roywentink6202 3 года назад

    Ek (Lé-Roy en Carlien) kies vandag om dieper geplant te wees!

  • @annelenevanschalkwyk5368
    @annelenevanschalkwyk5368 3 года назад

    Dankie vir die gerusstellende boodskap

  • @randellsaayman6799
    @randellsaayman6799 3 года назад

    Absolute fantastiese oordrag van so ‘n broodnodige boodskap!!!

  • @johanbronkhorst3554
    @johanbronkhorst3554 3 года назад

    Dankie dat ons die jaar 2020 mg uitgaan met 'n dankbare hart, en die nuwe jaar mag ingaan met blydskap en vreugde want ek weet die Here is te alle tye in beheer

  • @petrokruger6453
    @petrokruger6453 4 года назад

    Baie dankie, Peet. Dit is manna vir my siel

  • @jannieventer4170
    @jannieventer4170 4 года назад

    Jannie & Riana Venter Heroldsbaai

  • @bitruptercloud8393
    @bitruptercloud8393 4 года назад

    Hullo Ansie en ek luister van Ireland af. Dit is goed om jou weer te sien. Is daar n moontlikheid dat die preek in Engels kan wees?

  • @gerrit.j.grobbelaar4780
    @gerrit.j.grobbelaar4780 4 года назад

    Baie mooi seuna